BODY LIFT FOR 2.7i IFS
-
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
- Town: Kokstad KZN
- Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
- Real Name: Jack
- Location: Kokstad KZN
BODY LIFT FOR 2.7i IFS
What do I need for a body lift on my bakkie? It has full OME suspensin, but I want a little extra, say 40mm lift. Is it as simple as putting spacers between all the mountings, or will I need to do any modifications? Any help will be appreciated.
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: BODY LIFT FOR 2.7i IFS
Hi Jack
I Removed my bodylift , After Sas there were to much lift .
Its a 1,5 hour job . Very easy . (I did 4 , Single cabs ifs hilux)
I'm not sure about Double Cab , but i think its all the same , just bolt size would differ .
1. Radiator needs to be lower (Amount of lift)
2 . Loosen steering shaft inside cab , there would be enough spline for 50mm .
( but for safty make it longer ) ( See Rockspider on forum mods )
3. Loosen pipe on filler cap ( may also be to short )
4. Bumper needs to be lift (amount of lift)
Very easy to do .

- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: BODY LIFT FOR 2.7i IFS
Sorry ons gebruik nie daardie woord op die forum nieHi Jack
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
- Town: Kokstad KZN
- Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
- Real Name: Jack
- Location: Kokstad KZN
Re: BODY LIFT FOR 2.7i IFS
Thanks David,BlumTRD wrote:Hi Jack
I Removed my bodylift , After Sas there were to much lift .
Its a 1,5 hour job . Very easy . (I did 4 , Single cabs ifs hilux)
I'm not sure about Double Cab , but i think its all the same , just bolt size would differ .
1. Radiator needs to be lower (Amount of lift)
2 . Loosen steering shaft inside cab , there would be enough spline for 50mm .
( but for safty make it longer ) ( See Rockspider on forum mods )
3. Loosen pipe on filler cap ( may also be to short )
4. Bumper needs to be lift (amount of lift)
Very easy to do .
Sounds easy enough, so apart from what you've listed, I will need longer bolts, and what material should be used for the blocks between the chassis and body?
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: BODY LIFT FOR 2.7i IFS
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
- Town: Kokstad KZN
- Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
- Real Name: Jack
- Location: Kokstad KZN
Re: BODY LIFT FOR 2.7i IFS
Dankie Pieter,
Ek het gekyk. So is jy tevrede met jou lift? Ek is nou nog nie heeltemal by nie.
Jy gaan langer boute nodig kry.
Van wat is daai blokke gemaak, en hoeveel is nodig?
Is dit nodig om die balljoint spacers in te sit?
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: BODY LIFT FOR 2.7i IFS
Ha ha ja kyk niemand wil daai woorde naby n venster hoor nie . Ha ha . Yip die langer bolts en nuts . Ek het die body lift blocks van HP Nylon gemaak , lekker sterk . Die balljoint spacers is nie nodig nie , dis vi suspensie lig . Gebruik ook die ou bolts se plaatjie om hul vas te hou . Die s,cab gebruik 14 blokke en die double cab 16 as ek reg kan onthou .
-
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
- Town: Kokstad KZN
- Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
- Real Name: Jack
- Location: Kokstad KZN
Re: BODY LIFT FOR 2.7i IFS
Dankie vir jou hulp David,BlumTRD wrote: Ha ha ja kyk niemand wil daai woorde naby n venster hoor nie . Ha ha . Yip die langer bolts en nuts . Ek het die body lift blocks van HP Nylon gemaak , lekker sterk . Die balljoint spacers is nie nodig nie , dis vi suspensie lig . Gebruik ook die ou bolts se plaatjie om hul vas te hou . Die s,cab gebruik 14 blokke en die double cab 16 as ek reg kan onthou .
Laaste vrae:Beduie tog vir my bietjie beter van die balljoint spacers, presies wat die doel is en hoe dit werk, en van watse plaatjies praat jy, die wat huidiglik op die bakkie is?
Dankie
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: BODY LIFT FOR 2.7i IFS
Jack ek het nog net die ball joints gedoen.
Ek het my bakkie met sy tourtions laat lig en hy het toe baie hard gestamp.
Ek het 'n stel van die blokke gekry en in gesit.
Deur dit in te sit kon ek die tourtions weer na normaal laat sak en het die selfde hoogte gekry soos toe die tourtion op gestel was en die bakkie ry nou baie sagter.
Ek sien jy het reeds 'n onderstel op gradeering in so ek weet nie hoe d it daar gaan werk nie.
Ek is egter nie vanplan om met my bande grooter as 31.10s tegaan nie so ek dink ek het genoeg hoogte soos hy is sonder om die boddy blokke te gebruik.
Ek het my bakkie met sy tourtions laat lig en hy het toe baie hard gestamp.
Ek het 'n stel van die blokke gekry en in gesit.
Deur dit in te sit kon ek die tourtions weer na normaal laat sak en het die selfde hoogte gekry soos toe die tourtion op gestel was en die bakkie ry nou baie sagter.
Ek sien jy het reeds 'n onderstel op gradeering in so ek weet nie hoe d it daar gaan werk nie.
Ek is egter nie vanplan om met my bande grooter as 31.10s tegaan nie so ek dink ek het genoeg hoogte soos hy is sonder om die boddy blokke te gebruik.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
- Town: Kokstad KZN
- Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
- Real Name: Jack
- Location: Kokstad KZN
Re: BODY LIFT FOR 2.7i IFS
David,
Het jy vir my 'n stel van daai alluminium balljoint spacers?
Ek stuur ook vir jou 'n pm.
Het jy vir my 'n stel van daai alluminium balljoint spacers?
Ek stuur ook vir jou 'n pm.