Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Marius het gevra ek moet die fotos vir hom post.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29876
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Blerrie mooi! Dis nou 'n wa om op trots te wees
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Sorry Marius het nie van jou vergeet nie, ek sal volgende week as ek terug is by die huis jou signature pics opfix
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Marius jou Van lyk exellent jy maak my sommer jealous
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
- Town: Kokstad KZN
- Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
- Real Name: Jack
- Location: Kokstad KZN
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Baie mooi bakkie, laat my terug verlang na my SFA, maar met jou bakkie se engine in hom.
Vertel bietjie hoe suksesvol die conversion was, en wat die resultate is.
Vertel bietjie hoe suksesvol die conversion was, en wat die resultate is.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
En kostes en waar het jy die 3RZ gekoop!
Maar lyk my Marius ry nou so lekker, hy kry nie tyd vir die forum nie
Maar lyk my Marius ry nou so lekker, hy kry nie tyd vir die forum nie
- MARIUS NEL
- High Range 4WD
- Posts: 98
- Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
- Town: ROOIBERG LIMPOPO
- Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
- Real Name: MARIUS
- Location: Rooiberg Limpopo
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Dankie vir die goeie kompliemente,om die vrae te antwoord.1Die enjin het ek by n vriend gekoop wat in sy legend 35 was hy bou nou n 7mgte in .Hy het my R23000.00 gevra vir enjin ,arbeid en dictator feul manage sistem,Ek kry so 6kilos per liter en kan lekker 120 km per uur
Ruk En Pluk
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
very nice, very neat.
love the ride height
love the ride height
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Nog fotos
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Very nice sorry man ek het soos my G@t gekyk
Last edited by Spartan on Tue May 12, 2009 4:06 am, edited 2 times in total.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Dis nie myne nie, dis Marius Nel sin. Standaard 3RZ-FE geen turbo, die filter en battery sit net verkeerd om - dit was eers 'n diesel.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Jy sal moet kyk om die radiator te vervang met die original van daai motor, die een wat jy in het gaan jou dalk n probleem gee as dit warmer word later hier van September af
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- MARIUS NEL
- High Range 4WD
- Posts: 98
- Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
- Town: ROOIBERG LIMPOPO
- Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
- Real Name: MARIUS
- Location: Rooiberg Limpopo
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Hallo Jaco jong jy moet nie ding vir my se nie ek was verlede maand tot in Tofo Moz en dit was warm en geen probleem gehad nie die ombouing is al n jaar so en ek bly in n baie warm wereld het al n Des en Jan deurgegaan.Die radiator was eers in my diesel enjin en het hom grooter laat maak .Het die bakkie al hard gery sonder dat die naald enigsens lig.
Ruk En Pluk
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Marius
I see that you are also missing the High Pressure Inlet Pipe on your Air Cleaner
Why not do the Cool Air Induction Mod, you'll notice some nice benefits
I see that you are also missing the High Pressure Inlet Pipe on your Air Cleaner
Why not do the Cool Air Induction Mod, you'll notice some nice benefits
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Dan is dit mooi, ons het al geleer dat die koper radiators nie so goed werk soos die alluminium nie, maar as jy nie n probleem het nie dan moet jy nie krap as dit nie juk nieMARIUS NEL wrote:Hallo Jaco jong jy moet nie ding vir my se nie ek was verlede maand tot in Tofo Moz en dit was warm en geen probleem gehad nie die ombouing is al n jaar so en ek bly in n baie warm wereld het al n Des en Jan deurgegaan.Die radiator was eers in my diesel enjin en het hom grooter laat maak .Het die bakkie al hard gery sonder dat die naald enigsens lig.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- MARIUS NEL
- High Range 4WD
- Posts: 98
- Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
- Town: ROOIBERG LIMPOPO
- Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
- Real Name: MARIUS
- Location: Rooiberg Limpopo
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Hallo Jaco se my die cold air sisteem wat jy in jou bakkie het wat se verskil doen dit en hoe het jy daai pyp in die fire wall gekry?
Ruk En Pluk
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Lees hier Marius: viewtopic.php?f=92&t=5065MARIUS NEL wrote:Hallo Jaco se my die cold air sisteem wat jy in jou bakkie het wat se verskil doen dit en hoe het jy daai pyp in die fire wall gekry?
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Ek wil darm net sê daar die masjien is te swaar vir jou bakkie..... kyk net op daardie eerste foto van jou hoe druk hy die bakkie se neus in die grond dat hy sy agter wiel eintlik lig
Sorry vir van die ander manne ek kraak nie julle bakkies af nie, maar ek dink die een is van die mooiste wat ek nog gesien het.
Sorry vir van die ander manne ek kraak nie julle bakkies af nie, maar ek dink die een is van die mooiste wat ek nog gesien het.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- MARIUS NEL
- High Range 4WD
- Posts: 98
- Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
- Town: ROOIBERG LIMPOPO
- Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
- Real Name: MARIUS
- Location: Rooiberg Limpopo
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Baie dankie Pieter jy laat my Toyota sommer bloos,Ek het my vrou ook die post laat lees want sy het nie veel ooghare vir my bakkie nie sy noem dit die bokwa. Ek het nog n paar dingetjies wat pla maar niks ergs nie nog so R5000.00 sal dit doen
Ruk En Pluk
- MARIUS NEL
- High Range 4WD
- Posts: 98
- Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
- Town: ROOIBERG LIMPOPO
- Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
- Real Name: MARIUS
- Location: Rooiberg Limpopo
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
My bakkie gaan Vrydag na Benhur toe vir fine tuning en dan na Schalk vir n behoorlike Dyno.Sal op hoogte hou wat die fuel consumption sal wees Bennie se dit behoort beter te wees.Klink 6-6.5Kilos per Liter tans reg?Groete sal laat weet Ek gaan my bakkie baie mis daar by Benhur tenminste gaan ek n bietjie petrol spaar die tyd wat dit daar sal wees.
Ruk En Pluk
- Numbnut
- Low Range 4WD
- Posts: 178
- Joined: Sun Jul 26, 2009 3:52 pm
- Town: Vredenburg
- Vehicle: '03 Colt 2.8TDI DC 4x4; Wilderness Offroad Camping Trailer
- Real Name: Daniel
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Ja nee wat, my mind is nou opgemaak! n SFA met n 2.7 inplant is die beste opsie vir my!
Beoog jy dalk enige verdere upgrades op die engin en soos wat?
Laastens, hoe het jy te werk gegaan met die instrument clusters nl. die rev counter ens.?
Thx
Daniel
Beoog jy dalk enige verdere upgrades op die engin en soos wat?
Laastens, hoe het jy te werk gegaan met die instrument clusters nl. die rev counter ens.?
Thx
Daniel
Everything Works Better When It Is Properly Lubricated...!!!
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Awesome !!!!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- MARIUS NEL
- High Range 4WD
- Posts: 98
- Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
- Town: ROOIBERG LIMPOPO
- Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
- Real Name: MARIUS
- Location: Rooiberg Limpopo
Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Die ref counter het nie gewerk nie maar Benhur het dit vir my getune ,ek sal laaik om n voor locker intesit en n winch dan het ek n Royel Flush kyk ook by jou topic ek het daar ook geantwoord Groete skree as daar vrae is
Ruk En Pluk