Wheel travel on IFS
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Wheel travel on IFS
Hi
Ek wil graag weet wat die MAX wheel travel is op die voor wiel van n IFS Hilux (2.7i ) en of dit meer gemaak kan word en hoe
Okkie
Ek wil graag weet wat die MAX wheel travel is op die voor wiel van n IFS Hilux (2.7i ) en of dit meer gemaak kan word en hoe
Okkie
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Wheel travel on IFS
Ja Okkie ek wil ook weet.Dit lyk vir my die ouens vevang die ifs met sfa.Swifty is die man wat jou vraag kan antwoord want hy het dit gedoen.Kom ons kyk wat hy te se het
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: Wheel travel on IFS
Dit is n baie duur opsie , sal dit graag eendag wil doen , Vir nou wil ek net weet of daar nie n ander manier is met die IFS nie ?hentey wrote:Ja Okkie ek wil ook weet.Dit lyk vir my die ouens vevang die ifs met sfa.Swifty is die man wat jou vraag kan antwoord want hy het dit gedoen.Kom ons kyk wat hy te se het
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Wheel travel on IFS
Kyk solank hierna...
http://www.can4x4.com/tech/toyBDSlift/BDS-IFS.htm
http://www.can4x4.com/tech/toyBDSlift/BDS-IFS.htm
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: Wheel travel on IFS
Hi julle
Ek wil nou weet , as ek die boonste stop 10mm korter maak sal dit help of gaan dit n probleem wees
Dankie
Ek wil nou weet , as ek die boonste stop 10mm korter maak sal dit help of gaan dit n probleem wees
Dankie
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Wheel travel on IFS
Ek het my IFS eers laat hoër stel deur sy tortion op testel en het gevind dat dit die TRAVEL beperk. Ek het nou ballkoint spacers ingesit en die tortion laatskiet om hom terug tekry op die hoogte toe die tortions opgestel was. Ek kry nou grond hoogte, maar moet kyk of ek weer die selfde Wheel travel gaan kry soos voor die tortions opgestel was.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- swifty
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 369
- Joined: Wed Jun 27, 2007 8:17 am
- Town: Sutherland
- Vehicle: Hilux 2.7 SC
- Real Name: Martin
- Location: Sutherland
Re: Wheel travel on IFS
Ek was baie terleurgesteld met my 2.7 se artikulasie, en het besluit om 'n IronMan suspension in te sit om dit te verbeter. Die IronMan het die rit verbeter (met die torsion bars 'n bietjie opgestel vir beter grondvry hoogte) maar die wiel travel was maar nog eina. Ek het ook ge-eksperimenteer met die ontkoppeling van die anti roll bar (of anti sway bar) maar daar was geen merkbare verbetering nie. Ten einde laaste het ek toe maar die SFA swop gedoen.
2003 HILUX 2.7i SRX S/C; Solid front axle conversion with Cruiser coil springs, 4.88:1 diff ratios, Iron Man rear suspension with extended greasable shackles, Gearmax diff lock, 150 liter feul tank, NudgeM bumper with recovery shackles, BF Goodridge Baja 33x10.5x15 tyres
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Wheel travel on IFS
Well I would say if you travel 1km in your vehicle... then surely the wheel travel is 1km... obvious...
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Wheel travel on IFS
jaWell I would say if you travel 1km in your vehicle... then surely the wheel travel is 1km... obvious...
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- swifty
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 369
- Joined: Wed Jun 27, 2007 8:17 am
- Town: Sutherland
- Vehicle: Hilux 2.7 SC
- Real Name: Martin
- Location: Sutherland
Re: Wheel travel on IFS
It is a known fact that: more wheel travel actually maintains traction longer.
So Bretton, if your statement is correct,
So Bretton, if your statement is correct,
why bother with suspension mods, just keep on traveling..........Well I would say if you travel 1km in your vehicle... then surely the wheel travel is 1km... obvious...
2003 HILUX 2.7i SRX S/C; Solid front axle conversion with Cruiser coil springs, 4.88:1 diff ratios, Iron Man rear suspension with extended greasable shackles, Gearmax diff lock, 150 liter feul tank, NudgeM bumper with recovery shackles, BF Goodridge Baja 33x10.5x15 tyres
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Wheel travel on IFS
Okkie, ek dink nie daar is `n baie groot limiet op of dit gedoen kan word nie, maar eerder hoeveel dit kos om te doen .........Dalk moet jy oorweeg om vir jou `n ifs suspension lift kit van amerika af in te voer dan kan jy die proefkonyn speel en almal kan dan sien of dit werk.....Okkie Van Wyk wrote:Hi
Ek wil graag weet wat die MAX wheel travel is op die voor wiel van n IFS Hilux (2.7i ) en of dit meer gemaak kan word en hoe
Okkie
Johan Marais
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Wheel travel on IFS
Ek sekondeer daai voorstel
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Wheel travel on IFS
Ek dink eerder Swifty se opsie klink goedkoper...Dalk moet jy oorweeg om vir jou `n ifs suspension lift kit van amerika af in te voer dan kan jy die proefkonyn speel en almal kan dan sien of dit werk.....
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7