Turbo protector for KZ-TE
- Jack KZ-TE
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Jan 02, 2009 8:17 am
- Town: Durban
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZ-TE DC 4x2
- Real Name: Jack
- Location: Durban
Turbo protector for KZ-TE
Hi almal, ek wil n bietjie pla want ek is bietjie dom . Is daar iemand wat vir my kan se of dit die moeite werd is om n turbo protector te instaleer en waar kry jy dit vir hoeveel... enige 2de hands en kan jy dit self instaleer . TKS vir die brain drain :problem:
One day at a time please..
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Turbo protector for KZ-TE
as jy reg kom laat my ook weet asb...... die install is maklik maar waar om te kry?
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- Jack KZ-TE
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Jan 02, 2009 8:17 am
- Town: Durban
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZ-TE DC 4x2
- Real Name: Jack
- Location: Durban
Re: Turbo protector for KZ-TE
Hi Martin, ek sal . Jy moet my sommer se hoe jy die dak mountings gemaak het vir jou roof rack .
One day at a time please..
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Turbo protector for KZ-TE
dit is n ou series 1 landy se roofrack wat sal ons se "gecut and paste" is. dit is maklik om te maak mar ek het myne afgehaal nou dat ek my alucab op het. die ding le teen die tyd al somewere op n scrap yard...
al wat ek gedoen het is die reguit af arms wat op die landy roofrack was afgesny. die roofrack is ook korter gemaak (1450mm) en die breedte is ook klein gemaak (1200mm). ek het die arms wat ek toe afgesny het in die rubber gedruk wat op die dak is (die gutter gedelte) n spons op die dak gegooi en die "hoender hok" bo op neer gesit, afgemerk en als afgehaal.
apart geweld en gerubberize. terug dak toe en daars hy. in series 1 landy roofrack op n hilux deur te cut en paste. ek het net die leuse dat ek boor nie gate in n bakkie of enige kar se dak nie dankie. hoop dit help
al wat ek gedoen het is die reguit af arms wat op die landy roofrack was afgesny. die roofrack is ook korter gemaak (1450mm) en die breedte is ook klein gemaak (1200mm). ek het die arms wat ek toe afgesny het in die rubber gedruk wat op die dak is (die gutter gedelte) n spons op die dak gegooi en die "hoender hok" bo op neer gesit, afgemerk en als afgehaal.
apart geweld en gerubberize. terug dak toe en daars hy. in series 1 landy roofrack op n hilux deur te cut en paste. ek het net die leuse dat ek boor nie gate in n bakkie of enige kar se dak nie dankie. hoop dit help
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- Jack KZ-TE
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Jan 02, 2009 8:17 am
- Town: Durban
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZ-TE DC 4x2
- Real Name: Jack
- Location: Durban
Re: Turbo protector for KZ-TE
Tks man, eks dieselfde... wil nie gate in die dak he nie . praat weer
One day at a time please..
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Turbo protector for KZ-TE
maak so. jy is naby my....
ons wesranders kan eintlik 1 dag almal meet weet jy. eks in little falls. naby die makro en 2 kzte`s in randburg, 1 in welties en nog iemand saam my in little falls.
hey, n kzte saamtrek......
ons wesranders kan eintlik 1 dag almal meet weet jy. eks in little falls. naby die makro en 2 kzte`s in randburg, 1 in welties en nog iemand saam my in little falls.
hey, n kzte saamtrek......
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Turbo protector for KZ-TE
A bit far from you, Turbo performance in Nelspuit, 013- 753 2885
http://www.turboformance.co.za/NewWebsi ... rotect.htm
http://www.turboformance.co.za/NewWebsi ... rotect.htm
- Jack KZ-TE
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Jan 02, 2009 8:17 am
- Town: Durban
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZ-TE DC 4x2
- Real Name: Jack
- Location: Durban
Re: Turbo protector for KZ-TE
Tks Niel, yip thaught there might be someone closer to civilization.... , ill prefer some place arround here .
One day at a time please..
- JaMMeX
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Mon Nov 24, 2008 9:31 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2002 Toyota Hilux KZTE D/C 4x4 Raider
- Real Name: Bruce Carlstein
- Location: Cape Town
- Contact:
Re: Turbo protector for KZ-TE
Try Cirrus they are based in Jozi ... not sure of their number tho!
2002 Toyota Hilux KZTE D/C 4x4 Raider
Dastek Unichip - ARB bullbar - WARN winch - SAC intercooler - Long range tank - Maxxis MT tyres - Lenso alloy mags
4x4mods.co.za | Carmods.co.za | Ferroli Performance Centre