Sand ry: Hilux vs Cruiser
-
- Low Range 4WD
- Posts: 134
- Joined: Wed Apr 23, 2008 5:34 pm
- Town: Swakopmund
- Vehicle: Hilux 4Y 4x4 s/cab, 3.0 D-4D
- Real Name: Ockie
Sand ry: Hilux vs Cruiser
Ons hier aan die Namibiese kus ken mos net eintlik van sand, en sand ....en nog sand! My ou Hilux 4Y 4x4 is net 'n plesier in die sand en dit is maar selde dat ek hom eintlik werklik in 4x4 sit. Ry hom sommer so in 2x4 met 2.0 Bar bande omtrent orals rond en net hier en daar moet ek hom uithelp as jy so bietjie momentum verloor. Die 4Y se wringkragband is perfek vir sandry en jy hoe fh hom nie eers hard te laat werk nie.
Toe kom nuwe kar-tyd en ek besluit om die beste moontlike te doen vir ons area, naamlik die Series 70 Land Cruiser, met dubbele diff-locks, et al. Die eerste keer toe ek hom in die sand steek, toe kom ek agter iets is nie lekker nie. Jy kan glad nie oor die weg kom in 2x4 nie! Sit jy hom in 4x4 dan loop hy OK maar nie so vry soos die Hilux nie. Ek kry toe hond se gedagte toe ek onthou van 'n ou uit Angola se storie oor die LC se spoorwydte en ek gaan kyk op die Toyota website en daar staan dit: 95mm is die agteras van die LC nouer as sy vooras! Sommer so op die oog af kan jy dit maklik sien dat die voertuig voor breër is as agter.
So, sit hom op die strand in spore. Of hy spoor voor en agter nie, of andersom. Meerendeels spoor hy voor en die agterwiele raak aan die binnekant van die spoor en die kar se agterkant kry swaar. Gelukkig het die kar 'n groot enjin en jy gebruik dit om jou sin te kry, maar my pa het altyd gesê dat met genoeg geweld kan jy jou vinger in jou eie gat ook afbreek!
Ek dink daar wag 'n verassing op die Cruiser-manne. Die nuwe Hilux 3.0D-4D 4x4 gaan die nuwe Koning van die Duine word.....

- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1576
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Sandry: Hilux vs Cruiser
En ek dog the cruiser was namibia se beste 4x4.
Ek hoor so stories daat hy "the desert wolf" genoem woord daar in die noorde?
Maar hoe ry 'n mens nou 'n diesel in die duine. Ek hoor mos diesel hou nie van high revs nie. Hoe nou gedaan om daai momentum op the hou sonder die RPM's?

2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Sandry: Hilux vs Cruiser
Dis nou baie interresant, en jy is reg dit sal een reuse uitwerking he op die verrigting in sagte sand. Sit nou 'n stelletjie spacers op die agter rims om die spoorwydte naby aan dieselfde te kry en kyk of jy 'n verskil kan agterkom Ockie?Spook wrote:Toyota website en daar staan dit: 95mm is die agteras van die LC nouer as sy vooras! Sommer so op die oog af kan jy dit maklik sien dat die voertuig voor breër is as agter.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Low Range 4WD
- Posts: 134
- Joined: Wed Apr 23, 2008 5:34 pm
- Town: Swakopmund
- Vehicle: Hilux 4Y 4x4 s/cab, 3.0 D-4D
- Real Name: Ockie
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Ek sal julle een ding sê: Die manne hier slaan omtrent vuis net om 'n ou 4Y 4x4 single cab in die hande te kan kry wat nie miljuisende kilo's op het nie. Die toets op die strand is eenvoudig. Jy sit die Hilux op 'n diep spoor en ry so 'n stuk en haal jo voet van die petrolpedaal af. Jy trap die clutch in en hy free so 'n stukkie en kom tot stilstand. As jy nou wil wegtrek, in 2x4, dan gee jy net so 'n halwe meter na agter toe en dan saggies na vorentoe tot hy 'vat' en jy's weg.
Die Cruiser? As jy sy clutch intrap, dan 'free' hy nie! Jy kan duidelik voel hoe vat sy agterwiele vas in die spoor agter en stop hy vinnig. As jy nou probeer om ook agteruit en vorentoe te ry in 2x4, is daar omtrent nie 'n manier wat hy aan die gang wil kom nie.
'n Ander ding, met die Hilux is sandry een groot plesier in die dat jy die voertuig in 'n lekker spoor sit en jy hoef amper nie eers aan die stuurwiel te raak nie want hy loop soos 'n trein op sy spoor. Saggies en fyntjies trap hy in daai spoor. Die Cruiser? Nee wat, hy klim sommer maklik uit die spoor uit juis oor sy agterwiele hom deurmekaar maak.
Cruiser baas in Afrika? Sekerlik, want niks anders kan 1½ ton deur die boendoes en oor duine vervoer nie. Daarom dat hy hierdie groot enjins het en teen 4,5km/l se brandstofverbruik sy ding doen. Jy moet sy nek behoorlik omdraai om te kan slaag. Maar hulle slaag en betroubaarheid is legendaries.
Diesel? Jy kry die stasiewa net in diesel en ek is seker as sy wielsporing reg is, gaan die Cruiser veel minder geweld nodig hê in die swaar sand. Spacers? Waar kry mens dit....ek bly in die boendoes! Effekte op agterwiel 'bearings'?

- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
very interesting, with the diff locks I am sure the LC is king, most of them most probaly will never go in heavy sand anyway.
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Kroozer is swaar en daai mariebiskits werk nie lekker op sand nie. bande sit hom in n ander klas!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
-
- Low Range 4WD
- Posts: 134
- Joined: Wed Apr 23, 2008 5:34 pm
- Town: Swakopmund
- Vehicle: Hilux 4Y 4x4 s/cab, 3.0 D-4D
- Real Name: Ockie
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Net om by te las by my storie, die een ou vertel my van hulle Angola-trip waar van die Cruiser 70's saam was en reken as jy agter die Cruisers in die sand ry dan loop dit letterlik twee rye spore op plekke! Reken sy gat so van die agterkant lyk soos 'n hiëna s'n...., knyp altyd weg na die een kant toe! Die een ou het op 'n kol, toe hy so sukkel om met sy nuwe Cruiser by die gewone Hilux 2.5 diesel in die sand te bly, die manne laat weet hy's nou gatvol vasgeval en hy gaan vir hulle sommer die ruitverwysing gee waar die Cruiser staan sodat hulle vir Toyota SA kan laat weet om hulle drek self te kom haal! Hy ry nie 'n tree verder daarmee nie....
Verder reken die ouens dat die manne op die nuwe Cruisers in die klippeveld agterbande aan die binnekant se 'sidewall' verloor asof dit uit die mode gaan! Dis net logies, want 'n ou ry agter jou voorwiele aan en as jy die hele tyd moet kompenseer vir agterwiele wat dalk op die een kan nie gaan spoor nie, dan is dit nag.
So, waar kry ek die regte spacers? Die volgende stap sal sekerlik vir Toyota wees om te sê die voertuig se waarborg verval as jy dit doen? Ek wonder of hulle vir my agterbande sal borg vir hulle ontwerpersfout?
Verder reken die ouens dat die manne op die nuwe Cruisers in die klippeveld agterbande aan die binnekant se 'sidewall' verloor asof dit uit die mode gaan! Dis net logies, want 'n ou ry agter jou voorwiele aan en as jy die hele tyd moet kompenseer vir agterwiele wat dalk op die een kan nie gaan spoor nie, dan is dit nag.
So, waar kry ek die regte spacers? Die volgende stap sal sekerlik vir Toyota wees om te sê die voertuig se waarborg verval as jy dit doen? Ek wonder of hulle vir my agterbande sal borg vir hulle ontwerpersfout?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
jy moet vir JohanM en vir Swifty vra, of bietjie search op die forum. daar is ouens wat al spacers opgesit het. Jy gaan so 42.5mm aan elke kant nodig he, die wat Swifty gekoop het was 40mm. ( viewtopic.php?f=8&t=3819&p=41560&hilit= ... ers#p41560 ) Die alternatief is om agter-rims met 'n dieper negative offset te gebruik. Die verskil in die sporing is nogals groot, geen wonder die ouens sukkel so nie..Spook wrote: So, waar kry ek die regte spacers?
Hoop jy kom reg.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1576
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
must say I'm very disappointed to hear this about the cruiser.
my buddy was on some teambuild thingy, and the oke took them dune driving in a cruiser.
he stopped on the face of the dune, my buddy saying all he could see was blue sky, put it into 1st 4L, and the thing simply idled up the slope. From that day I always wanted to have a cruiser, but now that it's worthless in the land of dunes, I thinks I will stick to my 4Y.
my buddy was on some teambuild thingy, and the oke took them dune driving in a cruiser.
he stopped on the face of the dune, my buddy saying all he could see was blue sky, put it into 1st 4L, and the thing simply idled up the slope. From that day I always wanted to have a cruiser, but now that it's worthless in the land of dunes, I thinks I will stick to my 4Y.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
O tog- Ek vry agter n ingevoerde Cruiser aan wat net soos die series 70 lyk met n stel 32 Muddies op. Dink julle die ding gaan dieselfde probleem he? Alhoewel ek kan nou heel uit die bus val maar as ek reg onhou het die ingevoerde LC ses gat rims en die Local vyf gat rims MAW die aste is nie dieselfde nie ? Wie weet beslis?
CJ
CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
-
- Low Range 4WD
- Posts: 134
- Joined: Wed Apr 23, 2008 5:34 pm
- Town: Swakopmund
- Vehicle: Hilux 4Y 4x4 s/cab, 3.0 D-4D
- Real Name: Ockie
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Bosjakkals: Al die Cruisers het 6-gat vellings.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 322
- Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: ZS3EP
- Location: Kathu
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Spook daar is niks wat 'n 4Y teen 7000RPM's kan klop in Namib se duine nie
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
-
- Low Range 4WD
- Posts: 134
- Joined: Wed Apr 23, 2008 5:34 pm
- Town: Swakopmund
- Vehicle: Hilux 4Y 4x4 s/cab, 3.0 D-4D
- Real Name: Ockie
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Knersus: Kan die 4Y tot 7000 rev?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Na genoeg polisiekoffie kan hy maklik tot 7000 rev. Maar nie vir te lank nie..Spook wrote:Knersus: Kan die 4Y tot 7000 rev?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Spook wrote:Bosjakkals: Al die Cruisers het 6-gat vellings.
Die Series 70 het 5 gat vellings
CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 322
- Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: ZS3EP
- Location: Kathu
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Spook dis soos Kaspaas sê.....Met bietjie lawaaiwater in die gat gebeur baie dinge.
Wel gepraat van duin ry die beste voertuie wat ek al beleef het met duinry was die 4LV6 Toyota, die 4L V6 Ford en ook 'n 3L colt. Ek weet die manne wat die duin toere doen gebruik net die 4.5 Cruisers wat natuurlik so bietjie aan gekrap is om meer kilowatts te lewer vir die gewig wat hy moet saamsleep. Wel aan die ander kant glo ek as die hi luxxes net so bietjie meer woemma gehad het sal hulle baie beter doen op die hoë duine en dalk beter kompeteer met die groot enjins.
Kaspaas wat maak die lexus en 7MGE conversions in die sand ...Is daar nie te veel krag dat hy loop en vasspin nie...
Wel gepraat van duin ry die beste voertuie wat ek al beleef het met duinry was die 4LV6 Toyota, die 4L V6 Ford en ook 'n 3L colt. Ek weet die manne wat die duin toere doen gebruik net die 4.5 Cruisers wat natuurlik so bietjie aan gekrap is om meer kilowatts te lewer vir die gewig wat hy moet saamsleep. Wel aan die ander kant glo ek as die hi luxxes net so bietjie meer woemma gehad het sal hulle baie beter doen op die hoë duine en dalk beter kompeteer met die groot enjins.
Kaspaas wat maak die lexus en 7MGE conversions in die sand ...Is daar nie te veel krag dat hy loop en vasspin nie...
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Ek kan (nog nie) van die Lexus V8 se performance in die sand praat nie, maar nee wat die 7MGE spin nie vas nie... Dit gaan maar oor die banddruk, ratkeuses en hoe swaar die drywer se voet op die throttle is. Met Kaspaas se 33"s op so 0.6 bar loop hy hoog bo-op die sagte sand.Knersus wrote:Kaspaas wat maak die lexus en 7MGE conversions in die sand ...Is daar nie te veel krag dat hy loop en vasspin nie...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 322
- Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: ZS3EP
- Location: Kathu
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
As die 70 series cruiser dan nou die 5 gat rim het, het Toyota sekerlik Land Rover probeer volg en dit kan dalk slegte gevolge dra.....
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: Tue Jan 06, 2009 12:36 pm
- Town: Richards Bay
- Vehicle: 92 hilux d/c 4x4
- Real Name: Danie
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Hi spook
Ek't n 80 series cruiser gery,en so 2 jaar terug in moz gesien by een plek kon die cruiser net ni teen die een duin uitkom wa die 2 hilux bakkies wat saam was met gemak teen die pad kon uitgaan nie!Het bande naderhand tot .9 bar gehad en toe maar besluit om eerder n ander pad te ga soek!!Die 2 hilux'es was die 2.2petrol en die ander een was die 2.8 diesel!My cruiser was 4.2td met lockers voor en agter ma kom net ni da uit ni!

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Petroholic wrote:Hi spook
Ek't n 80 series cruiser gery,en so 2 jaar terug in moz gesien by een plek kon die cruiser net ni teen die een duin uitkom wa die 2 hilux bakkies wat saam was met gemak teen die pad kon uitgaan nie!Het bande naderhand tot .9 bar gehad en toe maar besluit om eerder n ander pad te ga soek!!Die 2 hilux'es was die 2.2petrol en die ander een was die 2.8 diesel!My cruiser was 4.2td met lockers voor en agter ma kom net ni da uit ni!
And once again the Hilux shows it's true mettle as "King of the Off-Road"!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Moenetnie laat sommige ouens op die Cruiser forum jou nou hoor nie hulle sal jou somer uit Afrika uit ban ek meen hulle het members wat jou intimideer deur emails van a department of justice email adress af te stuur enol