Hallo.Ek benodig advies asb. Radiator van my 2004 KZTE het n lek begin toon met die doen van n druktoets. Nuwe radiator (R 2,100) laat insit en sederdien ongeveer 1800 km gery, wat insluit rit van Suidkus terug na Noordwes.(5 volwassenes met alle bagasie) . Geensins warm geword nie, Eergister die KZ laat idle met die aircon aan vir sowat 30min terwyl ek buite id veld gewerk het - was baie warm dag. Toe ek inklim was die naald bo half, maar so 20m gery, sak naald weer na normale posisie. Gister gou by Silverton radiators gaan draai net om seker te maak oor die radiator, ens..Daar is klaarblyklik nie die regte radiator ingesit nie - pirate - en dat ek baie versigtig moet wees wanneer iets swaar gesleep word. Regte radiator vir die KZTE kos blykbaar dubbel die prys???.Moes vandag noodgedwonge n beeswa sleep - 1,3 ton - natuurlik stadig gery. Teerpad goed gegaan, maar met redelike opdraandes op grondpad het naald tot bo half beweeg. Het elke keer gestop, maar KZ het nie gekook nie. Die reservoir bottel se vlak het op vol gebly, Met die lee beeswa teruggery en naald het op normale plek gebly. Vannaand toe KZ koud was, die vloeistofvlakke gekyk - die reservoir vlak soos moet wees en radiator vlak net onder prop. Ek wil nou die KZTE radiator bestel, maar is dit werklik so duur??? Ek weet daardie koste is niks in vergelyking met skade wat veroorsaak kan word nie. Waarna moet nog gekyk word om verdere oorverhitting ?? te voorkom.
Jammer vd laaaang verduideliking, maar as n newbie probeer ek maar inligting so goed moontlik oordra.
KZTE Radiator
-
- High Range 2WD
- Posts: 27
- Joined: Tue Jul 12, 2016 11:49 am
- Town: MISGUND WESTERN CAPE
- Vehicle: 1993 2.4d Hilux 4x4 SC
- Real Name: BAREND
Re: KZTE Radiator
Kyk na jou termostaat en ook die fan clutch.
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Thu Jan 09, 2020 6:31 am
- Town: KLERKSDORP
- Vehicle: 2004 KZTE d/c
- Real Name: Stephan
Re: KZTE Radiator
Baie dankie
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: KZTE Radiator
Stephan, sit die regte Radiator in, die wat Silverton het.
Iemand het my laas week gebel ivm met die KZTE radiator, was dit miskien jy?
-F_D
Iemand het my laas week gebel ivm met die KZTE radiator, was dit miskien jy?
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: KZTE Radiator
Behr 38mm Minimum. Gaan rondom R4000 kos. As jy dikker kan kry en kan bekostig, doen dit.
Dan die 71 grade termostaat.
As jy al sy geite tov. hitte vir altyd wil uitsort dan moet jy ook die exhaust downpipe groter maak. Jy gaan 'n nuwe exhaust flange op die turbo nodig he en dan 'n lekker 76mm pyp.
Soek ook op die forum vir die airbox mod - maklik en dit help ook so rapsie.
En dan die viscous soos reeds genoem.
Al wat dan nog kan vout gaan is die waterpomp and dan eendag die head wat kraak(as hy nie al reeds is nie).
Sterkte.

Last edited by Thabogrobler on Mon Jan 20, 2020 10:52 am, edited 1 time in total.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Thu Jan 09, 2020 6:31 am
- Town: KLERKSDORP
- Vehicle: 2004 KZTE d/c
- Real Name: Stephan
Re: KZTE Radiator
Ja, dit was ek, dankieFamily_Dog wrote: ↑Sat Jan 18, 2020 9:39 pm Stephan, sit die regte Radiator in, die wat Silverton het.
Iemand het my laas week gebel ivm met die KZTE radiator, was dit miskien jy?
-F_D
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Thu Jan 09, 2020 6:31 am
- Town: KLERKSDORP
- Vehicle: 2004 KZTE d/c
- Real Name: Stephan
Re: KZTE Radiator
Radiator by Silverton laat insit. Ou radiatorprop was n 1.1. maar hul het nuwe n ""geseelde prop"" opgesit en slegs drukprop 1.08 op reserve tenk gelos. (oue het radiator se 1.1 EN reserve tenk se 1.08 opgehad)
Stem jul saam?
Stem jul saam?
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: KZTE Radiator
Ek verstaan nie wat jy bedoel nie?
Het die niwe radiator nie 'n cap nie, slegs 'n expansion tank?
Ek weet Kz's benodig 'n 1.1 prop.
Het die niwe radiator nie 'n cap nie, slegs 'n expansion tank?
Ek weet Kz's benodig 'n 1.1 prop.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Thu Jan 09, 2020 6:31 am
- Town: KLERKSDORP
- Vehicle: 2004 KZTE d/c
- Real Name: Stephan
Re: KZTE Radiator
Thabo.
Die nuwe radiator het wel n "no pressure cap" op en die "expansion tank" het n opskroef "108 kPa cap" op.
Ek kan ongelukkig nie fotos oplaai nie.
Die nuwe radiator het wel n "no pressure cap" op en die "expansion tank" het n opskroef "108 kPa cap" op.
Ek kan ongelukkig nie fotos oplaai nie.