Alexanderbay to Sendelingsdrift
- DeonV
- High Range 4WD
- Posts: 82
- Joined: Tue Jun 23, 2015 10:04 am
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Hilux 3.0 d4d
- Real Name: Deon
- Club VHF Licence: HC229
Alexanderbay to Sendelingsdrift
The scenery during a part of this trip wasn't that good but the experience was to die for.
- Attachments
-
- DSC_0300.jpg (46.68 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0201.jpg (57.35 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0139.jpg (73.38 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0134.jpg (49.81 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0133.jpg (69.98 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0128.jpg (56.42 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0125.jpg (53.99 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0122.jpg (60.67 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0085.jpg (58.78 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0078.jpg (60.45 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0038.jpg (57.09 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0035.jpg (51.54 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0034.jpg (67.63 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0028.jpg (77.1 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0023.jpg (50.58 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0022.jpg (53.21 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0012.jpg (58.38 KiB) Viewed 1840 times
-
- DSC_0004.jpg (54.56 KiB) Viewed 1840 times
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Alexanderbay to Sendelingsdrift
okayyyyy ....
NOT one to do alone ... :)
lyk LEKKER
NOT one to do alone ... :)
lyk LEKKER
- DeonV
- High Range 4WD
- Posts: 82
- Joined: Tue Jun 23, 2015 10:04 am
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Hilux 3.0 d4d
- Real Name: Deon
- Club VHF Licence: HC229
Re: Alexanderbay to Sendelingsdrift
Ek glo as mens verantwoordelik ry en jou voertuig ken, kan enige roete aangedurf word. Ek volg maar Andre de Villiers se raad as dit by enige moeilike "opsticle" kom. Klim uit en loop hom voor jy hom aandurf !!. Ek ry al 25 jaar 4x4 en het nog nooit, "touch wood", enige skade op een van my voertuie gehad nie.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Alexanderbay to Sendelingsdrift
Ander mooi tiepe wereld daai
Lyk na n lekker trip
Lyk na n lekker trip
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Alexanderbay to Sendelingsdrift
Watter roete het jy gevolg Deon?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Pumba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 500
- Joined: Wed Dec 24, 2008 1:40 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Kobus
- Club VHF Licence: HC112
Re: Alexanderbay to Sendelingsdrift
Man dit lyk mos nou lekker . Vir wat moet mens in 'n kantoor sit...
Jesus was blunt: "No chance at all if you think you can pull it off by yourself. Every chance in the world if you let God do it." Mark 10:27(Message)
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Alexanderbay to Sendelingsdrift
Hi Deon
DIt lyk baie nice. Ek sal graag jou roete wil sien. Veral daai grotte.Ek het dit al voorheen gesien.Altyd gewonder waar is dit.
DIt lyk baie nice. Ek sal graag jou roete wil sien. Veral daai grotte.Ek het dit al voorheen gesien.Altyd gewonder waar is dit.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- DeonV
- High Range 4WD
- Posts: 82
- Joined: Tue Jun 23, 2015 10:04 am
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Hilux 3.0 d4d
- Real Name: Deon
- Club VHF Licence: HC229
Re: Alexanderbay to Sendelingsdrift
Ek het beplan om die hele Namakwa Eco roete te doen vanaf Pella tot Alexanderbaai, dan van Sendelingsdrif deur die park tot Vioolsdrif via Kuboes en Eksteenfontein. Gelukkig het my GPS my laat verdwaal tussen Alexanderbaai en die Bakkrans grotte, soveel so dat ek omtrent twee honderd meer kilos in die omgewing gery het as wat die roete bepaal, maar ek kla glad nie daaroor nie, dit was die moeite werd. Ek het Garmin se basecamp gebruik om die roete te beplan en het gelukkig my laptop saam gevat en kon op daai manier altyd bepaal in watter rigting gery moet word want van die paadjies wat ek gery het, het nie op die GPS of basecamp gewys nie.
- Attachments
-
- Beplande roete
- Untitled1.jpg (29.57 KiB) Viewed 1703 times
-
- DSC_03051.jpg (66.94 KiB) Viewed 1708 times