Is al vir jare 'n roofkyker en 'n lid, maar nog nooit kommentaar gelewer nie. Hilux4x4 is die eerste plek waar ek altyd kom kyk vir raad of ander manne se oplossings vir probleme wat ek dalk mag ondervind op my bakkie.
Besit huidiglik 'n 3.0dE s/c 4x2 Hilux en 'n 3.0 D4D s/c 4x4 Hilux. Baie gelukkig met albei bakkies.
Hoop ek kan 'n bydrae tot die forum lewer en dankie vir almal wat graag hul raad en ervarings deel.
Nuwe lid
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Nuwe lid
Welkom Janus, hoop jy geniet dit hier op die forum. Post n paar pics van jou ry goed.
-
- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Sun Mar 17, 2013 6:26 pm
- Town: Nylstroom
- Vehicle: 3.0 D4D s/c 4x4
- Real Name: Janus
Re: Nuwe lid
Baie dankie Hier is my 3.0 D4D solank, sal more 'n foto neem van die 3.0dE
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Thu Dec 25, 2014 9:42 pm
- Town: Bloubergrand
- Vehicle: 2007 2.5 D4D
- Real Name: Johan
Re: Nuwe lid
Welkom Janus, dit lyk my ons kan baie van jou leer! Mooi rygoed!
-
- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Sun Mar 17, 2013 6:26 pm
- Town: Nylstroom
- Vehicle: 3.0 D4D s/c 4x4
- Real Name: Janus
Re: Nuwe lid
Dankie Johan. Sal myself nie 'n kenner noem nie, maar sal raad gee as ek iets weet (wat nie veel is nie :wink2: )Johan Engelbrecht wrote:Welkom Janus, dit lyk my ons kan baie van jou leer! Mooi rygoed!
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Nuwe lid
Welkom
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "