SFA instandhouding en probleem oplosing
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
SFA instandhouding en probleem oplosing
Hi guys and gals
Dit is nou al amper n jaar wat ek nie baie aktief was op die forum of dat ek enige events by gewoon het nie, weens monsterlux wat staan.
So die afgelope naweek het ek besluit dis tyd om erenstige instandhouding te doen en om die klomp klein gremlins en moeilikheid makerkies op te spoor en reg te maak. Hartseer om te se maar my lux is nie bedroubaar nie en het my al meer as een keer langs die pad gelos.
Plan van aksie:
Haal alles uitmekaar en maak reg wat stukend is en voorkom toekomstige probleem makers.
Probleme wat ek van weet wat moet gefix word is starter, iets wat my batery pap trek, hoeter wat nie werk nie, bedrading alle onnodige drade uithaal wat nie werk nie en alles in die hoof loom sit waar hulle hoort, hoofligte linker kant wat dower is as die regter kant en dan somer die hoek ligte op bedraad en laat werk. Soos ek aangaan en aan alles werk sal ek fotos opsit ( as ek kan onthou om te neem)

-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Sterkte! Hooter wat nie werk nie, kyk na die brass pennetjie agter die stuurwiel wat op die slipring druk. Daai outjie werk af en maak later nie meer kontak nie. Die onnodige drade uithaal is altyd pret.....
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Nog n tip, iets wat my gebyt het. Vervang die seels op all die master en slave's. Remme en clutch.
'n mens weet nooit hoe lank die goed al in is nie
'n mens weet nooit hoe lank die goed al in is nie
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
So paar fotos terwyl ek die dash uit gehaal het
- Attachments
-
- IMG_2014081934618.jpg (69.53 KiB) Viewed 3925 times
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Dadelik toe ek die dash uit het het ek die drie gremlins wat my batery pap trek gekry.
1. Verkeer op gekopelde radio
2. Ou imobelizer wat nie werk nie
3. Ou netstar tracking unit wat ek nie eers van geweet het nie
En dan natuurlik is die drade nie eers mooi toe gemaak nie en nog minder almal gesoldeer nie.

- IMG_2014081914181.jpg (74.97 KiB) Viewed 3924 times
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Ek het nou al gehoor mense se dis nie net somer. Somer en die dash is uit nie. So biki gesukel en gedult later toe is die vent ducting uit cabin fan en aircon unit met so verasinkie wat ek onwetend saam die bakie gekry het. N rot nes
- Attachments
-
- IMG_2014081958106.jpg (69.61 KiB) Viewed 3921 times
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Borntofish wrote:Nog n tip, iets wat my gebyt het. Vervang die seels op all die master en slave's. Remme en clutch.
'n mens weet nooit hoe lank die goed al in is nie
Stem 100% saam. Ek het darem nou al so rukie terug al die brieke gedoen en byvoorbaard alles vir die clutch gekry. Ook maar vir die beste want die master cylinder het weer besluit om te lek
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Plaas het ek vrydag al begin met die post dan sou die brokie inligting my biki tyd gespaar het. Nie te min ek het die probleem vernou tot by die penetjie en plan gesin met homdd6 wrote:Sterkte! Hooter wat nie werk nie, kyk na die brass pennetjie agter die stuurwiel wat op die slipring druk. Daai outjie werk af en maak later nie meer kontak nie. Die onnodige drade uithaal is altyd pret.....
- Attachments
-
- IMG_201408190952.jpg (60.58 KiB) Viewed 3920 times
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Soos in die foto gesien kan word is daar geen kontak tussen die twee nie.
- Attachments
-
- IMG_2014081916695.jpg (52.64 KiB) Viewed 3920 times
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Na ek so biki aan n oplosing gedink het toe kon ek aan niks anders as n leë .22 petroon doppie dink nie.
- Attachments
-
- IMG_201408193110.jpg (52.75 KiB) Viewed 3915 times
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
En so maklik soos dit het ek weer 100% kontak. En dan natuurlik soo drie dopies in die asbakie as hy ooit sou besluit hy het klaar weg gewerk
- Attachments
-
- IMG_2014081948333.jpg (55.03 KiB) Viewed 3915 times
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 541
- Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
- Real Name: James
- Location: Potchefstroom
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
'n Boer maak 'n plan...en wie het gedink .22 is 'n useless kaliber
James Cameron
0834431879
0834431879
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Ja nee kan meer doen as net voëls skiet. Tensy een van die slimmense op die forum vir my gaan se mens kan die slipring uitstel. Maar voorlopig werk alles soos dit nou is.JamesC wrote:'n Boer maak 'n plan...en wie het gedink .22 is 'n useless kaliber
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Ek gaan moet twee koeltjies uitskiet vanmiddag.....
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Sit 'n dun laagie ghries op daai ring om onnodige sluiting te verhoed.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Dankie Andy ek gaan beslus dit doen as ek alles klaar skoon gemaak en weer aan mekaar gaan begin sit en gaan elke liewe plug wat werk met electro clean bykom.Mud Dog wrote:Sit 'n dun laagie ghries op daai ring om onnodige sluiting te verhoed.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Ek't "Copperslip" op myne gebruik.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Ek het presies aan dit gedink. Dis ook nie so "sticky" nie.Mud Dog wrote:Ek't "Copperslip" op myne gebruik.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Volg die dik draad van die starter na die ignition switch op die bestuur kolom. As ek reg onthou is sit 'n swart/wit draad. Nou wat gebeur as die die oud is of al baie gelas/ingelas is bou die draad hoe weerstand op. Die gevolg is die starter werk so nou en dan en dan dink mens om starters te vervang.
Oplossing, sny die draad af so 40mm van die ignition, bedraad oor met 6mm draad tot by die starter. Min weet van die en spandeer baie op nuwe starters en batterye, ek was ook so gevang totdat ek na 'n nuwe starter en battery lopie nog steeds nie die engine kon start nie.
Oplossing, sny die draad af so 40mm van die ignition, bedraad oor met 6mm draad tot by die starter. Min weet van die en spandeer baie op nuwe starters en batterye, ek was ook so gevang totdat ek na 'n nuwe starter en battery lopie nog steeds nie die engine kon start nie.
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Ek is baie bly jy het dit nou op gebring want ek het so drie weke terug die starter weer uitgahaal en alles na gegaan en toe ek hom terug gesit het wil wil wil hy start partykeer doen hy en partykeer nie. Ek het die naweek somer nuwe earth engine toe gavat na ek nie blok skoon gevuil het en die lug en die rooi draad wat starter toe gaan nagegaan en lug skoon gemaak. Nuwe batery terminals en ou laste afgesny en weer nuwes oop gemaak.4x4megaworldpta wrote:Volg die dik draad van die starter na die ignition switch op die bestuur kolom. As ek reg onthou is sit 'n swart/wit draad. Nou wat gebeur as die die oud is of al baie gelas/ingelas is bou die draad hoe weerstand op. Die gevolg is die starter werk so nou en dan en dan dink mens om starters te vervang.
Oplossing, sny die draad af so 40mm van die ignition, bedraad oor met 6mm draad tot by die starter. Min weet van die en spandeer baie op nuwe starters en batterye, ek was ook so gevang totdat ek na 'n nuwe starter en battery lopie nog steeds nie die engine kon start nie.
Ek sal beslus die draad moet volg van die ignition af want die een op my starter is so dun swart draadjie. Is ek reg as ek verstaan dis die (triger) draad wat jy van praat?
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Dis juis daai een. Dis beslis die swart/wit draad wat opdruk op die starter. Ek het sommer die dik rooi draad van die battery na die starter ook vervang na die tyd.
Maar dit was beslis die dunner een van die ignition.
Maar dit was beslis die dunner een van die ignition.
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Dankie vir die tip Louis ek gaan beslus hom fix alles is nog oop so dis nie n te groot job nie. Dik rooi een het ek ook klaar gefix
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Terwyl ek en Derik so besig was toe besluit ons maar om die fenders af tehaal en te sien watse roes wag daar vir my. Veral na daai post van Mr B. Tot my verbasing was ek heel veras
- Attachments
-
- IMG_2014081943692.jpg (68.87 KiB) Viewed 3859 times
-
- IMG_2014081933446.jpg (51.81 KiB) Viewed 3859 times
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Geen roes net so vyf drade wat besig was om deur te skuur en een wat so te se af was
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Goeie werk met die .22 doppie! Ek het ñ ou kragprop se brass bietjie afgewerk en op die stompie gesoldeer. Kyk na die heaterboks se evaporator (radiatortjie) terwyl hy nou so mooi uit is, hulle begin lek.
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 938
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
The rust is usually not visible from the outside, you have to strip the dash out totally and then check the underside of that channel, look behind the insulation (I took the opportunity to remove it totally and replaced it with waterproof foam that won't trap water).
Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Dankie jaco ek gaan beslus alles mooi nagaan as ek dit skoon maak. Al wat vir my snaaks is die twee pype wat deur die firewall kom van die heater valve af. Het een of ander tyd so warm geword dat dit in die rubber en felt mat teen die fire wall in gesmelt het. Kan dit normaal wees?dd6 wrote:Goeie werk met die .22 doppie! Ek het ñ ou kragprop se brass bietjie afgewerk en op die stompie gesoldeer. Kyk na die heaterboks se evaporator (radiatortjie) terwyl hy nou so mooi uit is, hulle begin lek.
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Hi nic. I must say I am very lucky regarding rust on my lux. I took everything out and found no rust.niclemaitre wrote:The rust is usually not visible from the outside, you have to strip the dash out totally and then check the underside of that channel, look behind the insulation (I took the opportunity to remove it totally and replaced it with waterproof foam that won't trap water).
I am very intrested in the waterproof foam. Did you replace everyting against the firewall? Will it do the same work as the felt under the plastic carpets because want to replace my original ones and then use the waterproof foam there. Where did you buy it from?
- Attachments
-
- IMG_2014082056662.jpg (44.46 KiB) Viewed 3825 times
-
- IMG_2014082042436.jpg (56.43 KiB) Viewed 3825 times
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Die groot skoon maak het begin. Ek het die fenders dashboard al die ducting ens somer met die presure cleaner gewas. Nou nog net al die drade uitsort. Het die waterproof foam (waterproof carpet underlay) by n mat plek opgespoor. So die plan is nou om die felt teen die firewall met dit te vervang en dan kom die aan mekaar sit.
- Attachments
-
- IMG_2014081934824.jpg (87.9 KiB) Viewed 3793 times
-
- IMG_2014081923528.jpg (67.95 KiB) Viewed 3793 times
-
- IMG_2014081912175.jpg (59.61 KiB) Viewed 3793 times
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 938
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
You're lucky on the rust front! You might want to preventatively make the drainage holes bigger.
I got the 6mm SPX foam from http://www.sondor.co.za, cost R90 for 2mx1m. You need about 3 sheets and the cab is about 1.5m wide.
To get the foam fitted is a bit of a bugger, I started from the left handside and worked across fitting and fiddling as I went. Remember that the firewall is higher in the middle than on the sides. I used a 10mm punch to make holes that I linked with scissors for the larger gaps.
If you do decide to get rid of the old carpet, make a template from it first! I had thrown mine away weeks before I got the new flooring and I regretted it.
I got the 6mm SPX foam from http://www.sondor.co.za, cost R90 for 2mx1m. You need about 3 sheets and the cab is about 1.5m wide.
To get the foam fitted is a bit of a bugger, I started from the left handside and worked across fitting and fiddling as I went. Remember that the firewall is higher in the middle than on the sides. I used a 10mm punch to make holes that I linked with scissors for the larger gaps.
If you do decide to get rid of the old carpet, make a template from it first! I had thrown mine away weeks before I got the new flooring and I regretted it.
Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Thanx for the website where you got the foam from. Lucky for me I kept my old carpets so that I can use them as templates. The plan is to use the current firewall blanket as template and my old carpets. Then I am ppanning on using 1mm ruber incertion ontop of the foam. Replicating the old grey plastic. Think that it might work. I will post pics as I get thereniclemaitre wrote:You're lucky on the rust front! You might want to preventatively make the drainage holes bigger.
I got the 6mm SPX foam from http://www.sondor.co.za, cost R90 for 2mx1m. You need about 3 sheets and the cab is about 1.5m wide.
To get the foam fitted is a bit of a bugger, I started from the left handside and worked across fitting and fiddling as I went. Remember that the firewall is higher in the middle than on the sides. I used a 10mm punch to make holes that I linked with scissors for the larger gaps.
If you do decide to get rid of the old carpet, make a template from it first! I had thrown mine away weeks before I got the new flooring and I regretted it.
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 938
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
I used this stuff to make new flooring. 3mm thick on the "coins". I got it from http://www.proautorubber.co.za
Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Do you have a photo of your end product? did you strugle to mold it in all the corners next to the sides and next to the tunnel between the seats and in the area at the back and around the gearlevers etc.
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 938
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
I should have taken some before I put the seats back, now that they're back in, it's difficult to get decent pictures. So I have some poor pictures but you really can't see what's going on.
Basically to answer your question it worked very well in my opinion, it's not quite flush with the transmission tunnel all the way along but it's not a problem/unsightly. It will also settle after some use. It wasn't difficult to put in. The seats were the hardest part, getting all the holes to line up was tricky, it would have been easier if I'd used a 20-25mm punch for the rubber if not the foam.
Basically to answer your question it worked very well in my opinion, it's not quite flush with the transmission tunnel all the way along but it's not a problem/unsightly. It will also settle after some use. It wasn't difficult to put in. The seats were the hardest part, getting all the holes to line up was tricky, it would have been easier if I'd used a 20-25mm punch for the rubber if not the foam.
Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Daai heater pype wat die goed so gesmelt het klink definitief nie normaal nie. Het ñ enjin nie oorverhit in daai bakkie nie?
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Thanx for the response Nic. I will try to remember and take pictures when I do the carpets and put them on for people to see
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing
Ek het so bietjie tyd op my hande gehaad en het besluit om die lux se bumper en gril af te haal en om te begin verf. So nou kan ek begin aan mekaar sit.
- Attachments
-
- IMG_2014082359390.jpg (67.72 KiB) Viewed 3285 times
-
- IMG_2014082319814.jpg (64.84 KiB) Viewed 3285 times
-
- IMG_2014082329206.jpg (67.13 KiB) Viewed 3285 times
-
- IMG_201408233727.jpg (63.48 KiB) Viewed 3285 times
-
- IMG_2014082352111.jpg (59.17 KiB) Viewed 3285 times
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: SFA instandhouding en probleem oplosing (advise please)
Goeie more aan almal
Ek het net n vragie. Die emision control box in die pasesier kick plate. Beheer dit die rev counter?
Daar is vyf drade:
Bruin draad earth
Groen/wit draad split in twee links en regs
Groen/swart draad gaan link
Swart/geel draad gaan na carb fuel solenoid
Swart draad kom van die pulse van cluster af
Geen van my groen drade is opgekopel nie en my carb se choke kry krag van die ignition af. Ek het van n post gelees op die forum van iemand wat die box gewire kon kry en het n verbetering in brandstof verbruik gekry. Maar hy het toe nooit gese wat hy gedoen het nie.

- IMG_2014082310557.jpg
- (60.16 KiB) Downloaded 74 times