river trip 11 July 2014
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
river trip 11 July 2014
After 2 weeks back trip i decided to have a camp weekend the 11 July. details will follow. the river is nice and dry on top with a few waterholes and some underground water which makes it interesting.
- Attachments
-
- 20140615_104822.jpg
- (141.92 KiB) Downloaded 706 times
-
- 20140615_094420-1.jpg
- (179.53 KiB) Downloaded 706 times
-
- 20140615_105559.jpg
- (180.91 KiB) Downloaded 706 times
One life, one dream, one toyota
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: river trip 11 July 2014
Hi Nico
Ek dink ek gaan die een kan maak. Sal bevestig oor die naweek.
Ek dink ek gaan die een kan maak. Sal bevestig oor die naweek.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: river trip 11 July 2014
Net n update:
Vrydag sal die wat van ver af kom kamp by my in die agterplaas met die olifants rivier in die agtergrond. Saterdag oggend sal ons vroeg vertrek en stop by masorrini garage om voltemaak en die laaste goed by spar te koop. Daarna vertrek ons na die klein letaba rivier waar die pret sal begin. Ons sal by die brug ingaan waar on sal wes waards ry tot na middag, waar ons sal omdraai en dan terug beach toe ry waar ons sal kamp. Dit is reg langs die Kruger wildtuin so die kanse vir Wild is goed. dit is ook vol maan so sienbaarheid in die donker behoord goed te wees. Sondag oggend na n lekker brekkie sal ons terug ry huis se kant toe.
Die hele naweek is selfversorgend. Die wat vrydag aand oorslaap,is daar stort en toilet geriewe maar vir saterdag en sondag is daar niks.
Dit is lekker warm deur die dag en koel af in die nag. Die grade wissel tussen 10 en 15 grade in die aand.
Goed om saamtevat:
Eet en drink goed.
Herwinings gereedskap
Tent en slaapgoed
Water om te drink
N rooster vir braai
Sakkie hout of charcoal as hout nie beskikbaar is nie
Muskiet repellent
N goeie sin vir humor
Hoed en sonbrand room.
Die toegang is gratis.
dit sal die naaste wees wat jy sal kom aan n voetsprore trip met die omgewing en roete sonder om daar voor te betaal.

Nico
Net om te bevestig ons kom saam.
Net om te bevestig ons kom saam.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: river trip 11 July 2014
dit is goeie nuus. ons is nou al 6 voertuie wat gaan.Jaans wrote:Nico
Net om te bevestig ons kom saam.
One life, one dream, one toyota
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: river trip 11 July 2014
One life, one dream, one toyota
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: river trip 11 July 2014
Nico, hoekom bly julle so ver. Dis twee dae se ry van hieraf... en hier gaan niks aan nie.
HABOOB means "Dust Storm"
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: river trip 11 July 2014
Wat van n skaap op die spit ??
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: river trip 11 July 2014
ons is te min daar voor, maar gaan vrydag n lekker wilds potjie bou. my mond water al.Paul Grobler. wrote:Wat van n skaap op die spit ??
One life, one dream, one toyota
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: river trip 11 July 2014
Edge as jy donderdag ry is jy vrydag hier.Haboob wrote:Nico, hoekom bly julle so ver. Dis twee dae se ry van hieraf... en hier gaan niks aan nie.
ja ongelukkig bly ons ook aan die gat kant van die wêreld.
One life, one dream, one toyota
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: river trip 11 July 2014
Hi Nico
Baie dankie vir die reel van die trip, ons gesin het dit baie geniet. Vir die ander wat ook daar was dit was lekker om julle te leer ken. Hier is so n paar fotos van die naweek. Ons het so lekker gespeel en gekuier dat ons vergeet het om fotos te neem.
Baie dankie vir die reel van die trip, ons gesin het dit baie geniet. Vir die ander wat ook daar was dit was lekker om julle te leer ken. Hier is so n paar fotos van die naweek. Ons het so lekker gespeel en gekuier dat ons vergeet het om fotos te neem.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- dantjie
- Low Range 4WD
- Posts: 144
- Joined: Sat Aug 20, 2011 6:40 pm
- Town: kuilrivier
- Vehicle: HILUX SFA LTD 2.4 EFI
- Real Name: Danie
Re: river trip 11 July 2014
Jinne dit lyk nou flippen lekker daai, is sommer jaloers
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: river trip 11 July 2014
Thanx for sharing, even if it was a bit mingy for those of us that had to syay home...
HABOOB means "Dust Storm"
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: river trip 11 July 2014
dankie aan almal wat saam gekom het, veral Johannes wat van ver af kom om die naweek moontlik te ge maak het.
volgende keer moet daar n doelgerigte fotograaf saam gaan om alles af te neem. dit was lekkkerr.
volgende keer moet daar n doelgerigte fotograaf saam gaan om alles af te neem. dit was lekkkerr.
- Attachments
-
- DSCF2488.JPG
- (286.35 KiB) Downloaded 428 times
-
- DSCF2484.JPG
- (293.9 KiB) Downloaded 428 times
-
- DSCF2480.JPG
- (296.43 KiB) Downloaded 428 times
-
- DSCF2479.JPG
- (293.5 KiB) Downloaded 428 times
-
- DSCF2478.JPG
- (252.79 KiB) Downloaded 428 times
One life, one dream, one toyota
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: river trip 11 July 2014
Dit wil my voorkom dat julle dit baie geniet het.
Dis hoekom daar so min foto's is
Die paar foto's wat daar wel daar is lyk awesome
Dis hoekom daar so min foto's is
Die paar foto's wat daar wel daar is lyk awesome
-
- Monster Truck
- Posts: 5281
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: river trip 11 July 2014
Wat ek net nie kan verstaan nie, hoekom is daar nooit ordentlike kennis van die trips nie? Of moet dit super eksklusief gehou word?:'(
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: river trip 11 July 2014
Thabo volgende keer sal ek jou persoonlik n pm stuur.Thabogrobler wrote:Wat ek net nie kan verstaan nie, hoekom is daar nooit ordentlike kennis van die trips nie? Of moet dit super eksklusief gehou word?:'(
One life, one dream, one toyota