Welegelegen 6 April
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
here you go Kevin
http://www.youtube.com/results?search_q ... elegen+4x4" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/results?search_q ... elegen+4x4" onclick="window.open(this.href);return false;
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Awesome, dankie.
Nou kan ek sit en huiswerk doen en myself
regkry vir die uitdaging.
Ek het vandag vir 'n MRI scan gegaan en was nie eens
so op my nerves soos wat ek is vir die roete nie.
Nou kan ek sit en huiswerk doen en myself
regkry vir die uitdaging.
Ek het vandag vir 'n MRI scan gegaan en was nie eens
so op my nerves soos wat ek is vir die roete nie.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
en nuus?
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Ek het die 'n copy van die MRI scan gekry en dit gesien op my laptop.
Die Dr kom eers van vakansie af die 7de so dan sal ek hom eers kan sien
om te hoor wat aangaan.
Soos wat ek kan sien, lyk daar of daar 'n groot groeisel is wat in my rugmurg groei.
En ek kan die gat sien waar die koeel in en uit is.
Ek is nogal skrikkerig vir wat die Dr kan voorstel om te doen aan my.
Dis ook een van die reedes hoekom ek so uitsien na Sondag, wat die Dr nie van weet
nie, kan my nog nie keer nie.

- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Waar is Welgelegen nou weer
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Op Bottelary weg oppad na Stellenbosch, net verby Die Palms, soos ek verstaan.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
So 1 na 2 km af in die pad reg, daar is n kleinierige bortjie en paintbal bord as ek reg onthou
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Ek gaan dit moet skip.. sorry ouens...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Dis nou jammer om te hoor oom Thys.
Kyk maar na die volgende een
Kyk maar na die volgende een
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Jip volgende keer..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
smaak my daai Jeep raak nou n mall crawler
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Ja hy's bang..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Welegelegen 6 April
Ouens ek kuier saam met LandRover manne vannaand !
Mag ek een of twee van hulle uitnooi vir more se trippie ???
Mag ek een of twee van hulle uitnooi vir more se trippie ???
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Vir seker ja.
Ek kan nie insien hoekom nie
Ek kan nie insien hoekom nie
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Welegelegen 6 April
Kom ons kyk of hulle opdaag !!!
Sorry dat ek so laag gedaal het !
Sorry dat ek so laag gedaal het !
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Ons kyk maar wat gebeur
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Welegelegen 6 April
Sien uit na more. om nuwe mense te ontmoed.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Genissie
- Low Range 4WD
- Posts: 210
- Joined: Mon Oct 28, 2013 1:23 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: LC 80, 4500
- Real Name: Andries
- Club VHF Licence: X254
- Location: Hartenbos
Re: Welegelegen 6 April
ja hel dan kan ons darem iemand uitsleep....Warrior wrote:Ouens ek kuier saam met LandRover manne vannaand !
Mag ek een of twee van hulle uitnooi vir more se trippie ???
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Ek is so opgewonde soos 'n kind op Kersdag
Kan nie wag om almal te ontmoet vandag nie
Kan nie wag om almal te ontmoet vandag nie
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Baie dankie vir die lekker dag ouens
Ek is lekker moeg en uitgeput en *a* seer, maar was absoluut die moeite werd.
Ek is lekker moeg en uitgeput en *a* seer, maar was absoluut die moeite werd.
- Genissie
- Low Range 4WD
- Posts: 210
- Joined: Mon Oct 28, 2013 1:23 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: LC 80, 4500
- Real Name: Andries
- Club VHF Licence: X254
- Location: Hartenbos
Re: Welegelegen 6 April
tx vir n awesome oggend aan almal, was noggal pret gewees.
ek vermis ook n mudflap afgesien van die silencer......, harteer saak maak kom ons praat maar nou nie verder daaroor nie
EN NEE, EK GAAN NIE BEWYSE TER MIDDEL VAN KIEKIES OPSIT NIE....
ek vermis ook n mudflap afgesien van die silencer......, harteer saak maak kom ons praat maar nou nie verder daaroor nie
EN NEE, EK GAAN NIE BEWYSE TER MIDDEL VAN KIEKIES OPSIT NIE....
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Why not :roll:Genissie wrote:tx vir n awesome oggend aan almal, was noggal pret gewees.
ek vermis ook n mudflap afgesien van die silencer......, harteer saak maak kom ons praat maar nou nie verder daaroor nie
EN NEE, EK GAAN NIE BEWYSE TER MIDDEL VAN KIEKIES OPSIT NIE....
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Genissie
- Low Range 4WD
- Posts: 210
- Joined: Mon Oct 28, 2013 1:23 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: LC 80, 4500
- Real Name: Andries
- Club VHF Licence: X254
- Location: Hartenbos
Re: Welegelegen 6 April
dis radikale evidence wat teen my gehou gaan word....Thunder02 wrote:Why not :roll:Genissie wrote:tx vir n awesome oggend aan almal, was noggal pret gewees.
ek vermis ook n mudflap afgesien van die silencer......, harteer saak maak kom ons praat maar nou nie verder daaroor nie
EN NEE, EK GAAN NIE BEWYSE TER MIDDEL VAN KIEKIES OPSIT NIE....
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Welegelegen 6 April
Na vandag is daar n paar Jocky's met briek-merke, bakkies met krap merke, n roete met hilux-club merke en ou rokers wat nie hulle sigarette kon brand bewe nie. Die weer het mooi saamgespeel en n lekker roete het le en wag. Die een Forkie het ons so n blaaskans gegee, maar verder was dit net lekker en n lekker klomp ouens wat foutloos gery het. Gelukkig was daar nie Jeeps saam nie, so ons het niks ge-recover of huistoe gesleep nie, ons kon die natuur-skoon bewonder en ek het weereens besef hoe gelukkig ons is om so mooi roete op ons agterdeur te he. Bees raak nou n boffin en Warrior staan ook nie terug nie, hulle was die enigste twee wat deur die moddergat is. Die Landcruiser het effens gewond daarvan afgekom, maar dit was nie sy skuld nie, sy baas het sy kort kierie verkeerd ge-roer. Dankie ouens, ons maak weer so.
Die evidence soos gevra;
Die evidence soos gevra;
Last edited by Hoppy on Sun Apr 06, 2014 9:30 pm, edited 2 times in total.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Welegelegen 6 April
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Welegelegen 6 April
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Welegelegen 6 April
PM vir Thys, hy laai dit op n site en dan copy hy net die link op die forum.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Dankie OOM hoppy!!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Welegelegen 6 April
Lekker uitsig van daar bo! Bly om te hoor dat julle 'n heerlike 'uitstappie' gehad het!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
Hier n paar van Kobus se pics.
- Attachments
-
- DSC_0145 (Custom).JPG
- (114.87 KiB) Downloaded 364 times
-
- DSC_0138 (Custom).JPG
- (143.08 KiB) Downloaded 364 times
-
- DSC_0133 (Custom).JPG
- (172.85 KiB) Downloaded 364 times
-
- DSC_0132 (Custom).JPG
- (186.71 KiB) Downloaded 364 times
-
- DSC_0126 (Custom).JPG
- (159.91 KiB) Downloaded 364 times
-
- DSC_0121 (Custom).JPG
- (165.95 KiB) Downloaded 364 times
-
- DSC_0120 (Custom).JPG
- (123.1 KiB) Downloaded 364 times
-
- DSC_0110 (Custom).JPG
- (136.51 KiB) Downloaded 364 times
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Jy plak daai videos op YouTube en post die link hier... dan sien almal dit..Genissie wrote:tx hoppy' ek moet nog uifigure hoe om die dashcam vid's op te sit
Smaak my julle het lekker gespeel... Sou graag daar wou gewees het maar dinge het nie so uitgedraai nie..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Toemaar oom Thys, daar sal weer sulke geleenthede wees.
Soos ek se, dit was baie lekker, maar ek kan vandag voel my rug is sat.
Maar bygese, elke oomblik werd
Soos ek se, dit was baie lekker, maar ek kan vandag voel my rug is sat.
Maar bygese, elke oomblik werd
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Welegelegen 6 April
Ja dankie almal dit was baie lekker - moet binnekort weer so maak.
Eks seker Genissie wil vinnig sy reputasie gaan herstel !! (en sy Cruiser se Zorst ! )
Ook n paar Ford manne opgedaag - lekker man !
Dankie aan Hoppy wat ons geguide het en vir die mooi pics !
Kevin baie geluk met jou eerste 4x4 trip en wel gedaan - jy en Bees het mekaar gevind !!!!

- image3.jpeg (164.79 KiB) Viewed 4119 times
-
- image4.jpeg (153.75 KiB) Viewed 4119 times
-
- image1.jpeg (124.47 KiB) Viewed 4119 times
-
- image.jpeg (170.88 KiB) Viewed 4119 times
-
- image2.jpeg (140.55 KiB) Viewed 4119 times
-
- 9.jpeg (59.02 KiB) Viewed 4119 times
-
- 8.jpeg (78.25 KiB) Viewed 4119 times
-
- 7.jpeg (86.1 KiB) Viewed 4119 times
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
nog
- Attachments
-
- DSC_0209 (Custom).JPG
- (170.87 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0205 (Custom).JPG
- (161.04 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0200 (Custom).JPG
- (176.66 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0188 (Custom).JPG
- (183.93 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0169 (Custom).JPG
- (175.03 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0162 (Custom).JPG
- (186.21 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0147 (Custom).JPG
- (135.77 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0145 (Custom).JPG
- (114.87 KiB) Downloaded 356 times
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
En nog
- Attachments
-
- DSC_0268 (Custom).JPG
- (180.25 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0249 (Custom).JPG
- (172.01 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0242 (Custom).JPG
- (165.8 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0240 (Custom).JPG
- (169.29 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0238 (Custom).JPG
- (153.73 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0234 (Custom).JPG
- (173.52 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0217 (Custom).JPG
- (186.17 KiB) Downloaded 356 times
-
- DSC_0210 (Custom).JPG
- (183.18 KiB) Downloaded 356 times
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
laaste paar
- Attachments
-
- DSC_0294 (Custom).JPG
- (141.21 KiB) Downloaded 355 times
-
- DSC_0285 (Custom).JPG
- (133.05 KiB) Downloaded 355 times
-
- DSC_0280 (Custom).JPG
- (142.93 KiB) Downloaded 355 times
-
- DSC_0278 (Custom).JPG
- (118.22 KiB) Downloaded 355 times
-
- DSC_0271 (Custom).JPG
- (176.74 KiB) Downloaded 355 times
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Welegelegen 6 April
Dankie Ters vir al daai mooi pic's !
Somme lus om weer te gaan - moet net eers al die krappe gaan laat uitpollish - donnerse waterkar in die pad het my skade gemaak !!!!
O ja, Hoppy ; jy toe darem daai groot dors geles ???
Somme lus om weer te gaan - moet net eers al die krappe gaan laat uitpollish - donnerse waterkar in die pad het my skade gemaak !!!!
O ja, Hoppy ; jy toe darem daai groot dors geles ???
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
Dit lyk alles regtig awesome. Dankie aan almal wat dit toe kon maak, jammer ek het julle gedrop. Nect time is ek beslis daar.
Hoe lyk dit begin ek sommer die volgende thread? maar dit sal sekerlik eers wees 10 of 17 Mei met al die vakansie dae.
die wat niks het om te doen vi Paasnaweek nie, spring in die pad en vind verblyf langs die Cederberge roete, dalk ry ons mekaar raak by n kamp plek of 2.

- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Welegelegen 6 April
Ja dankie ters vir die opsit van die pic,s .En aan almal wat daar was dit is altyd lekker om saam met julle te ry en kuier Oja hier is een van Omo ookWarrior wrote:Dankie Ters vir al daai mooi pic's !
Somme lus om weer te gaan - moet net eers al die krappe gaan laat uitpollish - vervlakste waterkar in die pad het my skade gemaak !!!!
O ja, Hoppy ; jy toe darem daai groot dors geles ???
- Attachments
-
- DSC_0126.JPG
- (197.88 KiB) Downloaded 345 times
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Welegelegen 6 April
ThysdJ wrote:Jy plak daai videos op YouTube en post die link hier... dan sien almal dit..Genissie wrote:tx hoppy' ek moet nog uifigure hoe om die dashcam vid's op te sit
Smaak my julle het lekker gespeel... Sou graag daar wou gewees het maar dinge het nie so uitgedraai nie..
Sooooo?????? waar en waneeeeer is die volgende dag ????
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Ek sien al klaar weer uit na so 'n dag.X-Dors wrote:ThysdJ wrote:Jy plak daai videos op YouTube en post die link hier... dan sien almal dit..Genissie wrote:tx hoppy' ek moet nog uifigure hoe om die dashcam vid's op te sit
Smaak my julle het lekker gespeel... Sou graag daar wou gewees het maar dinge het nie so uitgedraai nie..
Sooooo?????? waar en waneeeeer is die volgende dag ????
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Welegelegen 6 April
Die naweek van die 16e Mei doen ons "Advanced driver training" by Klein Tafelberg, die wat nie bang is nie kan by Thys bespreek.
Enige ander naweek is reg
Enige ander naweek is reg
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Jip, daai naweek gaan ons groot.... Ek hoor hier is van ons Transvaalse vriende wat ook wil kom kyk hoe dit nou eintlik gedoen word...Hoppy wrote:Die naweek van die 16e Mei doen ons "Advanced driver training" by Klein Tafelberg, die wat nie bang is nie kan by Thys bespreek.
Enige ander naweek is reg
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Welegelegen 6 April
Daai klink dalk nodig Thys !
Moet nog baie leer en veral oor die "recoveries"
Veral oor die geskikte "recovery" as ek 2am by die huis instrompel en mamma vir my aangluur !!
Moet nog baie leer en veral oor die "recoveries"
Veral oor die geskikte "recovery" as ek 2am by die huis instrompel en mamma vir my aangluur !!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Jy is op jou eie daar tjom...Warrior wrote:Daai klink dalk nodig Thys !
Moet nog baie leer en veral oor die "recoveries"
Veral oor die geskikte "recovery" as ek 2am by die huis instrompel en mamma vir my aangluur !!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Welegelegen 6 April
Baie dankie vir die dag. Het dit baie geniet en uit na die volgende een. Hou myok op hoogte van die laaste naweek in april.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk