R159950???

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

R159950???

Post by Willem01 »

Hoe lank gaan die stof onder die bakkie lê voor hy verkoop is,,Is dit iemand s'n op die forum?

http://www.autotrader.co.za/used-cars/t ... to-174-999" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: R159950???

Post by george »

Pretty impressive description
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: R159950???

Post by ChrisF »

all daai ekstras EN "original" in dieselfde advertensie .......
User avatar
ink
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 194
Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
Town: Middelburg MP
Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
Real Name: Jaques

Re: R159950???

Post by ink »

Geen motor wat by n handelaar staan sal maklik op retail wees nie, al die 2de hanse motor handelaars sit voertuie op die vloer vir hoer as boek waarde. Die rede hier voor is dat daar nie meer 2de hanse voertuie biskikbaar is vir die handelaars om uit te koop nie, dus as hulle voertuie aankoop koop hulle dit vir boek aan maar hulle moet ook oorleef en daarom staan die voertuie vir meer as boek op die vloer. En die mense koop dit want nie almal weet wat boek waarde op voertuie is nie en koop dan die voertuig. En die handelaars beskerm hul self vir comebacks want daars mense wat n used motor koop en verwag dat dit soos n nuwe een moet wees en vat dan die voertuig vir alerande gemors trug en die handelaar moet net reg maak. So as iemand n. 2000 model 2.7 vir R160k koop en hy is happy om die prys te betaal is dit cool. Die. Selfde geld vir privaat verkoop, jy sit jou prys wat jy bereid is om te aanvaar al is dit belaglik op en hoop maar iemand sal dit koop. Moet se as ek dir R160k gehad het sou ek daai 2.7 met n smile gekoop het, want vir my is hy baie mooi en dan koop ek hom by n handelaar en dus kan ek die handelaar druk om al die voutjies reg te maak want die consumer wet beskerm my. Ek ry n 1996 SFA met n lexus. Ombouing en vir my is hy. R140k werd al is boek R50k eks dalk ook mal en die stof sal ook seker onder hom toegaan voor hy verkoop, maar as mens nie dringend is om iets te verkoop nie hoekom nie so veel as moontlik te kry, en as jy geld nodig het maak hom goedkoop sodat die volgende eienaar kan score!!!!!!! Maar net my meening oor die hele prys saga.
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: R159950???

Post by Willem01 »

:thumbup: cool beans ek hoor wat jy sê,, :thumbup: :thumbup: ek was maar net n bietjie stomgeslaan om te sien wat se waarde daar aan voertuie geheg word, maar eks bly om te sien dat dit ook ongeveer n bedraggie is wat ek sal kry as jy hom bakkie mooi oppas of mooimaak...
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: R159950???

Post by pietpetoors »

Is a bit steep for a 2000 model.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: R159950???

Post by ROOFER »

pietpetoors wrote:Is a bit steep for a 2000 model.
I tend to agree with Pieter :think: :think:
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: R159950???

Post by TOYODA »

Jy betaal seker vir die renoster horing... en dan gee hul die Hilux verniet by... :lmao:
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: R159950???

Post by HennieO »

Nee wat daar is darem ook 'n limiet met hoe ver bo retail 'n handelaar kan gaan!

Tel elke liewe ekstra teen "nuwe" prys by en jy kom nog nie naby nie.......... :silent:
Image
optirite
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 720
Joined: Fri Feb 13, 2009 12:00 pm
Town: Hartbeespoort Dam
Vehicle: 1993 80 Series Land Cruiser (3UZ-VVTi)
Real Name: Mike
Club VHF Licence: J91
Location: Hartbeespoort Dam

Re: R159950???

Post by optirite »

pietpetoors wrote:Is a bit steep for a 2000 model.
+1000000000 Book on that waaayyyy less.
Image kiss kiss
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: R159950???

Post by GeorgeJvR »

As ek reg onhou het die eienaar R120 000.00 of R130 000 gesoek vir hom....

Wat ek wel kan sê is dat die mark nou baie still is en dat Jan Publiek nie die rande het om op "speelgoed" te spandeer nie
Hulle koop eerder iets wat hulle kan finansier.

My IFS is nou al van Feb of Maart af in die mark maar die ouens kla almal oor die rente vir persoonlike lenings. anders was hy al in Maart verkoop vir R130 000
Ek het nou al my prys gesak van R145 000 "toe ek nie regtig wou verkoop het nie tot nou R120 000.00....

Kruks van die saak is die ou wat koop moet kontant hê anders gaan dit moeilik wees.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
optirite
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 720
Joined: Fri Feb 13, 2009 12:00 pm
Town: Hartbeespoort Dam
Vehicle: 1993 80 Series Land Cruiser (3UZ-VVTi)
Real Name: Mike
Club VHF Licence: J91
Location: Hartbeespoort Dam

Re: R159950???

Post by optirite »

GeorgeJvR wrote:As ek reg onhou het die eienaar R120 000.00 of R130 000 gesoek vir hom....

Wat ek wel kan sê is dat die mark nou baie still is en dat Jan Publiek nie die rande het om op "speelgoed" te spandeer nie
Hulle koop eerder iets wat hulle kan finansier.

My IFS is nou al van Feb of Maart af in die mark maar die ouens kla almal oor die rente vir persoonlike lenings. anders was hy al in Maart verkoop vir R130 000
Ek het nou al my prys gesak van R145 000 "toe ek nie regtig wou verkoop het nie tot nou R120 000.00....

Kruks van die saak is die ou wat koop moet kontant hê anders gaan dit moeilik wees.
Jip, my bakkie se prys sit nou by R100 000. Dink ek gaan hom hou vir nou.
Image kiss kiss
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”