Jagpryse 2013
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Jagpryse 2013
Net ter inligting vie die wat sou belang stel.
- Attachments
-
- 2013 JAG - PRYSLYSREëLS @ORS Nel3.pdf
- (148.82 KiB) Downloaded 252 times
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Jagpryse 2013
Het Jy al daar gejag?
Die meeste reels wat ek NOG gesien het.
Eerste keer wat ek sien jy moet die gids uurliks betaal EN nog 'n fooitjie na die tyd...
Maar, anders lyk dit nie te erg nie.
Dankie
Die meeste reels wat ek NOG gesien het.
Eerste keer wat ek sien jy moet die gids uurliks betaal EN nog 'n fooitjie na die tyd...
Maar, anders lyk dit nie te erg nie.
Dankie
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Jagpryse 2013
Die ou het omtrent reels. Klink na 'n Hitler tipe ou. Duur is nie die regte woord nie. R1800 vir 'n steenbok, ek kan in NAM 'n paar springbokke skiet vir daai geld.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Jagpryse 2013
Hier bo in Limpopo word Steenbok gesien as kroon wild, daarom seker die hoë prys. Ek jag gereeld daar (laas week) en die reëls is maar net vir die ouens wat die veld en natuur wil of kan respekteer nie. Jy jag as jy jag en geniet later by die huis/kamp 'n sappie (nes enige 4x4 drive). Wel ek hoef nie die man te verdedig oor sy reels nie, soos ek gesê het, net ter inligting.
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Jagpryse 2013
n hand vol sogenoemde jagters het dit moeliker gemaak vir ander wat magtigheid voor oe kan hou
ek was al op n jag waar die drank in a aprte vortuig aangery is.
die nawwek se "jag" was ook maar net n moerse gesuipery , ook die beskanding van die boer se plaas
goeie mors van tyd gewees
ek was al op n jag waar die drank in a aprte vortuig aangery is.
die nawwek se "jag" was ook maar net n moerse gesuipery , ook die beskanding van die boer se plaas
goeie mors van tyd gewees
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Jagpryse 2013
Ek stem saam Rian, daar moet reels wees. Die ou het net baie. Het jy darem 'n mooi bok of bokke kon skiet?Rianc wrote:Hier bo in Limpopo word Steenbok gesien as kroon wild, daarom seker die hoë prys. Ek jag gereeld daar (laas week) en die reëls is maar net vir die ouens wat die veld en natuur wil of kan respekteer nie. Jy jag as jy jag en geniet later by die huis/kamp 'n sappie (nes enige 4x4 drive). Wel ek hoef nie die man te verdedig oor sy reels nie, soos ek gesê het, net ter inligting.
Drank moet heeltemal verban word saam met jag. Kuier na die tyd as dit dan nou moet.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Jagpryse 2013
Ek het drie mooi rooibokke gekry, die veld is hierdie jaar baie mooi na die vloede van Januarie. R1800 in totaal. Dis hoekom 'n ou nie steenbokkies skiet nie. Dis baie maklik om by die reels te hou, soos ek gesê, as jy 'n jagter is sal jy nie probleme met die reels hê nie, maar as jy wil gaan suip omdat mammie nie saam is nie gaan jy probleme kry. Sover gaan ek die eerste week in Junie terug om my koedoe te gaan optel, wag eers vir die rooibok biltong om bietjie droer te word.
Happy hunting!
Happy hunting!
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Jagpryse 2013
Lekker man, geniet daai droe vleisies. Ek self gaan hier na Veldrif se kant toe, op teen die Weskus, by 'n vriend van my jag.Rianc wrote:Ek het drie mooi rooibokke gekry, die veld is hierdie jaar baie mooi na die vloede van Januarie. R1800 in totaal. Dis hoekom 'n ou nie steenbokkies skiet nie. Dis baie maklik om by die reels te hou, soos ek gesê, as jy 'n jagter is sal jy nie probleme met die reels hê nie, maar as jy wil gaan suip omdat mammie nie saam is nie gaan jy probleme kry. Sover gaan ek die eerste week in Junie terug om my koedoe te gaan optel, wag eers vir die rooibok biltong om bietjie droer te word.
Happy hunting!
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees