Hilux Diefstal ?
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Mon Aug 20, 2012 6:53 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 3d4d Landcruiser 4.2
- Real Name: Deon
Hilux Diefstal ?
Ek hoor nou as die skelms n Hilux wil steel vat hulle n stuk draad en short iets uit by die ligte of flikker lig,die alarm se drade loop blykbaar daar iewers,hoe waar is dit en wat kan gedoen word om dit te keer,want meeste van die keer kry ons nie eers n kans om die wetters te skiet nie,hul is baie goed opgelei,enige idee wat om te doen al het ek n tracker in steel wil hulle steel veral n Hilux.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hilux Diefstal ?
Hulle breek soos ek verstaan die regterkantste kant flikker liggie en short hom daar uit. Die blaas dan die fuse
To God be the glory
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Hilux Diefstal ?
Jy kan van die op sit om te probeer keer dat hul die flikkerlig uit haal.
http://www.outbackgroup.co.za/african-o ... vigo-2005/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.outbackgroup.co.za/african-o ... vigo-2005/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Attachments
-
- A-PK-HLX1-PIC1.jpg (21.85 KiB) Viewed 3254 times
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hilux Diefstal ?
Dink nou weer daai gaan nie werk nie. Hulle kan nogsteeds die glasie breek en met 'n skroewe draaier die punte uit short. As dit my wa was, het ek self die unit uit gehaal en die drade aan die binnekant geknip en inline fuses (baie lae rating) daar ook in gesit. Dan blaas hy eerder daai eerste fuse en die res van die stesel het dan nog krag. En as hy dink hy het hom uit geshort en die alarm gaan dan af, gaan hy sy gat afskrik (hopelik 'n hartaanval kry) en padvat
To God be the glory
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Hilux Diefstal ?
Won't it help to put a smaller rated fuse on those side indicators? Reason being that fuse should blow first before the other fuse does?
Also move the hooters from behind the radiator and mount them on the firewall.
PM me for another plan that really works (not sharing here cos it's public)
Also move the hooters from behind the radiator and mount them on the firewall.
PM me for another plan that really works (not sharing here cos it's public)
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Hilux Diefstal ?
Great idee. Dis vanmiddag ek en die drade. Enige iets wat kan help is die moeite werd om die trokkie te hou.CasKru wrote:Dink nou weer daai gaan nie werk nie. Hulle kan nogsteeds die glasie breek en met 'n skroewe draaier die punte uit short. As dit my wa was, het ek self die unit uit gehaal en die drade aan die binnekant geknip en inline fuses (baie lae rating) daar ook in gesit. Dan blaas hy eerder daai eerste fuse en die res van die stesel het dan nog krag. En as hy dink hy het hom uit geshort en die alarm gaan dan af, gaan hy sy gat afskrik (hopelik 'n hartaanval kry) en padvat
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Hilux Diefstal ?
Replied
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux Diefstal ?
Die flikkerlig se drade het niks met die alarm se afgaan te doen nie. Dit werk so. Wanneer die alarm afgaan gebeur 2 goed.. die alarm hooter begin bler en die hazards gaan aan... Sodat omstanders dadelik kan sien waar die bler vandaan kom...
Die ouens het slim geraak... Hulle short die flikkerligte uit, en knip die alarm hooter se drade (of trek dit uit of breek dit af). Dan breek hulle in die kar in. Die alarm gaan nog steeds af, maar sy bek is mos nou stilgemaak en niemand hoor nie. Die eerste keer dat die hazards aangaan fuse die flikkerligte, wat beteken die alarm is nog steeds ge-aktiveer maar niemand kan dit hoor nie, en die hazards flikker nog steeds maar niemand kan dit sien nie.
Met die dat al die "aandagtrekkers" stilgemaak is het hulle nou tyd om die ECU om te ruil en met hulle eie transponder sleutel die kar te start en weg te ry... En dit vat hulle nie meer as 3 minute nie.. Bliksems!!

Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Hilux Diefstal ?
In daardie geval is dit nie dan wys om die ecu te skuif weg van die standaard posisie en iets met die plug te doen dat hulle hom nie kan uitprop om hulle eie een in te prop nie
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Hilux Diefstal ?
Donkey's plan on PM will still work...pietpetoors wrote:In daardie geval is dit nie dan wys om die ecu te skuif weg van die standaard posisie en iets met die plug te doen dat hulle hom nie kan uitprop om hulle eie een in te prop nie
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux Diefstal ?
Ek het erens gelees van 'n ECU-cage wat jy rondom die bestaande ECU vasbout sodat hy nie verwyder kan word sonder redelik baie moeite nie... Kan nou nie onthou waar nie. Ek het daai navorsing gedoen verlede jaar voor ek die Brood bakkie gekoop het..
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Mylux
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 530
- Joined: Fri Jul 13, 2012 9:19 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: 4.0L V6 Vigo 4x4
- Real Name: Greg
- Club VHF Licence: HC249
Re: Hilux Diefstal ?
Hi Thumelo,
PM sent
Thanks
Greg
PM sent
Thanks
Greg
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Hilux Diefstal ?
Ek het hierdie cages by n vriend gesien met n fortuner. Jy kry dit by toyota self maar net vir die vigo (as ek reg is post 2005) hiluxes en fortuner en nie vir die pre 2005 modelle. Dit kos so R1200 om te installerr en kom met n sensor wat optel as die bonnet oopgemaak word. Dit sny dan die hele kar uit op een of ander manier. Het nou by toyota gestop en gehoor maar hul kan nie help op die legend 35 en vroeer niThysdJ wrote:Ek het erens gelees van 'n ECU-cage wat jy rondom die bestaande ECU vasbout sodat hy nie verwyder kan word sonder redelik baie moeite nie... Kan nou nie onthou waar nie. Ek het daai navorsing gedoen verlede jaar voor ek die Brood bakkie gekoop het..
- Mylux
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 530
- Joined: Fri Jul 13, 2012 9:19 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: 4.0L V6 Vigo 4x4
- Real Name: Greg
- Club VHF Licence: HC249
Re: Hilux Diefstal ?
Hi Thys,
This is what you must be refurring to, found on the Fortuner forum.
http://www.fortuner4x4fans.co.za/forum/ ... the-alarm/" onclick="window.open(this.href);return false;
Cheers
Greg
This is what you must be refurring to, found on the Fortuner forum.
http://www.fortuner4x4fans.co.za/forum/ ... the-alarm/" onclick="window.open(this.href);return false;
Cheers
Greg
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux Diefstal ?
Thats the one Greg!!
Die pre 2005 (IFS) legend 35 hiluxe word nie op dieselfde manier gesteel nie..
Die pre 2005 (IFS) legend 35 hiluxe word nie op dieselfde manier gesteel nie..
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hilux Diefstal ?
Nou wat baie lerer werk bo op daardie ECU box is so paar stukkies lemmetjies draad, hulle buig mos die bonnet oop en steek hul hand daar in. Dalk is jy gellukkig en kry die wetter aan die kar hang, en so kan jy hom vir 'n spin vat........
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Hilux Diefstal ?
Hi Tumelo
You have a PM
You have a PM
- Mylux
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 530
- Joined: Fri Jul 13, 2012 9:19 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: 4.0L V6 Vigo 4x4
- Real Name: Greg
- Club VHF Licence: HC249
Re: Hilux Diefstal ?
Ja Wayne, I suppose a Hilux with HIV infected blood all over the passenger well carpet is better than no Hilux
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Hilux Diefstal ?
Anders moet jul maar die 3.0 D4D verkoop en 'n 4.0 V6 koop.
Die engine pas nie in 'n taxi nie en die goed is so swaar op sous, niemand will dit steel of hê nie...
Die engine pas nie in 'n taxi nie en die goed is so swaar op sous, niemand will dit steel of hê nie...
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Hilux Diefstal ?
Ek wil so graag 'n hilux koop, maar sal kyk of die nuwe model dalk beter "affirmative repossessed" friendly is.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Hilux Diefstal ?
Ek stem saam toyoda
- WiJoSt
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
- Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
- Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
- Real Name: Wian
Re: Hilux Diefstal ?
Het die in 'n koerant berig gesien. Gedink moet dit hier deel.
Motordiefstal met VIN nommer besonderhede
Die motordief kyk deur u motor se voorruit en skryf die VIN nommer wat op die lisensieskyfie of die registrasieplaatjie wat in die motor vasgeheg is, neer. Die skurk gaan na die motorhandelaar en bestel ’n duplikaat sleutel wat beskikbaar is volgens die VIN nommer.
Die motorvervaardigers Chrysler Dodge, GM en Ford, het bevestig dat ’n duplikaat sleutel volgens die VIN nommer bekom kan word.
Die motorhandelaar se onderdele afdeling, kan dikwels ’n duplikaat sleutel op aanvraag voorsien indien die VIN beskikbaar is.
Die motordief hoef dus nie by ’n motor in te breek nie. Al wat hy/sy hoef te doen is om die motor oop te sluit, in te klim, aan te skakel en weg te ry.
’n Praktiese manier om bogenoemde te voorkom, is om ’n stukkie maskeerband, elektriese isolasieband of mediese band oor die VIN nommer te plak.
Volgens wet mag die VIN nommer nie verwyder word nie, maar die wet verhoed u nie om die nommer te bedek nie.
U word dringend vermaan om die inligting met familie en vriende te deel.

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Hilux Diefstal ?
so die doel is om "aandag te trek" wanneer die vullis krap aan ons Hilux ....ThysdJ wrote:Die flikkerlig se drade het niks met die alarm se afgaan te doen nie. Dit werk so. Wanneer die alarm afgaan gebeur 2 goed.. die alarm hooter begin bler en die hazards gaan aan... Sodat omstanders dadelik kan sien waar die bler vandaan kom...
Die ouens het slim geraak... Hulle short die flikkerligte uit, en knip die alarm hooter se drade (of trek dit uit of breek dit af). Dan breek hulle in die kar in. Die alarm gaan nog steeds af, maar sy bek is mos nou stilgemaak en niemand hoor nie. Die eerste keer dat die hazards aangaan fuse die flikkerligte, wat beteken die alarm is nog steeds ge-aktiveer maar niemand kan dit hoor nie, en die hazards flikker nog steeds maar niemand kan dit sien nie.
Met die dat al die "aandagtrekkers" stilgemaak is het hulle nou tyd om die ECU om te ruil en met hulle eie transponder sleutel die kar te start en weg te ry... En dit vat hulle nie meer as 3 minute nie.. b******s!!
Sit nou hierby dat die Hilux hooters het op TWEE plekke:
1) Een langs die brake booster - dis NIE die alarm nie !! Dis die buzzer vir deure sluit ens ...
2) Die standaard hooter voor by die radiator - DIT is die alarm ! Hulle kom die drade by deur die gril en STIL is jou wa ...
{ontkoppel die buzzer langs die brake booster, sit die alarm aan en maak die deur oop ... dan sien jy watter een is die alarm}
Moontlike oplossing -
Skuif die hooters weg van die radiator af, na n posisie waar die gemors dit nie kan bykom nie
vervang die sagte hooters met mini-air horns ... :) :) NOU trek jy aandag ....
Sal ook help om die hooter drade "weg te steek" so ver as moontlik ...
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Hilux Diefstal ?
NIE waar nie.WiJoSt wrote:Het die in 'n koerant berig gesien. Gedink moet dit hier deel.
Motordiefstal met VIN nommer besonderhede
Die motordief kyk deur u motor se voorruit en skryf die VIN nommer wat op die lisensieskyfie of die registrasieplaatjie wat in die motor vasgeheg is, neer. Die skurk gaan na die motorhandelaar en bestel ’n duplikaat sleutel wat beskikbaar is volgens die VIN nommer.
Die motorvervaardigers Chrysler Dodge, GM en Ford, het bevestig dat ’n duplikaat sleutel volgens die VIN nommer bekom kan word.
Die motorhandelaar se onderdele afdeling, kan dikwels ’n duplikaat sleutel op aanvraag voorsien indien die VIN beskikbaar is.
Die motordief hoef dus nie by ’n motor in te breek nie. Al wat hy/sy hoef te doen is om die motor oop te sluit, in te klim, aan te skakel en weg te ry.
’n Praktiese manier om bogenoemde te voorkom, is om ’n stukkie maskeerband, elektriese isolasieband of mediese band oor die VIN nommer te plak.
Volgens wet mag die VIN nommer nie verwyder word nie, maar die wet verhoed u nie om die nommer te bedek nie.
U word dringend vermaan om die inligting met familie en vriende te deel.
die nuwe sleutel EN die voertuig moet by die handelaar wees om te programeer.
PS - die stupid epos het sy oorsprong by "Gone in 60 seconds"
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Hilux Diefstal ?
Die Vigo was ook nie groot op die kriminele se lys nie tot die taxi's begin klaar raak en hulle enjins begin kort. Die nuwe een sal seker maar die selfde wees.Rebel 4x4 wrote:Ek wil so graag 'n hilux koop, maar sal kyk of die nuwe model dalk beter "affirmative repossessed" friendly is.
As Toyota net uit hulle foute wil leer sal dit help, die tyd toe die SFA modelle so erg gesteel was, was omdat die HI-ACE bussies op dieselfde onderstelle geloop het, nou loop die Quantum met dieselfde enjins as die Vigo in die 2,7 vvti en in n mindere mate die 2,5 d4d.
As Toyota net die Quantum en die Vigo maak dat hulle op geen manier ooreenstem nie sal dit ons help. Al wat ek weet is dat hoe ouer die Quantums raak en meer onderdele beign kort hoe meer gaan hulle ons bakkies steel, so die "crunch" time kom nog.
Dis nou al hoeveel jaar en daar is nog steeds HI-ACE taxi's in die platteland op die pad, daai goed kort spares.
Die 3,0 d4d's is weer op aanvraag in Mosambiek en Namibie, so daai is weer n ander rede vir die probleem.
- Kimifan
- High Range 2WD
- Posts: 26
- Joined: Wed Oct 03, 2012 3:48 pm
- Town: Vaalpark
- Vehicle: Hilux Legend 40 4x4 S/C
- Real Name: Lucian
Re: Hilux Diefstal ?
Dit is hoekom die nuwe hilux se flikkerligte in die spieeltjies sit. Toyota verkoop die hilux security kit vir R650 (sonder installation) wat basies net die staal boksie om die drade is sodat hulle dit nie kan knip nie plus die penetjie wat jou alarm laat afgan as die bonnet bietjie gelig word as hulle hom met n gwala sou wou oop maak aan die kant om by die drade te kom.
Legend 40 S/C 4x4, 40mm lift kit, KC hilites spots, Safari snorkel, BFG Mud terrains, Escape gear seat covers, Chip box
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Wed Jun 26, 2013 10:45 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Isak
Re: Hilux Diefstal ?
Eish!
-
- High Range 2WD
- Posts: 14
- Joined: Tue Nov 11, 2008 10:41 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux D/C, 3.0 D-4D, 4x4
- Real Name: Peet
Re: Hilux Diefstal ?
As jy 'n na-2005 model het is dit die beste om met jou handelaar te gesels. Daar was al verskeie promosies uit - hulle het in my 2008 model die ECU-cage gratis geïnstalleer. Op van die nuwer modelle het hulle ook onlangs die staalboksie met die alarmknop gratis geïnstalleer. Hulle kyk na jou VIN nr op die stelsel waarvoor jy kwalifiseer.