Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

Post by HennieO »

Ek het 1 van my ATR's verloor in die Sederberge, binne sig van die teerpad! :blackeye:

Nou sit ek met 3 Cooper ATR's 30x9.5x15 met 15000km op! NERENS in die Kaap kan jy meer ATR's koop nie!! :blackeye: :blackeye: :slap: :slap:

Iemand het nie dalk 2 wat rondle nie asb asb asb?? :beg:

Alternatief moet ek nou maar die keer BFG's opsit, waar kry ek die beste deal????
en hoop iemand wil die Coopertjies by my oorneem.........
:wave:
Image
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

Post by Stef »

Die Autowiel mense (dink hulle is nou Tyremart) is die nuwe invoerders.

Soos ek verstaan van die mense af hier hoort die eerste vooraad in Januarie te kom, weet nie of hulle joune se grootte gaan hê nie.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12702
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

Post by Family_Dog »

http://www.coopertyres.co.za/DealerLocator.aspx" onclick="window.open(this.href);return false;


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

Post by Piesang »

HennieO wrote:Ek het 1 van my ATR's verloor in die Sederberge, binne sig van die teerpad! :blackeye:

Nou sit ek met 3 Cooper ATR's 30x9.5x15 met 15000km op! NERENS in die Kaap kan jy meer ATR's koop nie!! :blackeye: :blackeye: :slap: :slap:

Iemand het nie dalk 2 wat rondle nie asb asb asb?? :beg:

Alternatief moet ek nou maar die keer BFG's opsit, waar kry ek die beste deal????
en hoop iemand wil die Coopertjies by my oorneem.........
:wave:
Ek wil nie lieg nie, maar ek dink amper hier by my is twee van hulle wat ek agter op my beach buggy wil sit. Ek sal more net seker maak of dit die selfde is as wat jy soek. Sal laat weet.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

Post by HennieO »

Stef wrote:Die Autowiel mense (dink hulle is nou Tyremart) is die nuwe invoerders.

Soos ek verstaan van die mense af hier hoort die eerste vooraad in Januarie te kom, weet nie of hulle joune se grootte gaan hê nie.
Dis reg Stefan, dis spesifiek die Milnerton Tyremart wat hulle nou gaan inbring. Hulle verwag 2 containers einde Januatie, maar volgens hulle is die kanse net effens meer as nul om ATR's te kry........hy verwag ST's en STT's.
Thanks Eric, I phoned almost all of them, unfortunately nothing!
Image
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

Post by HennieO »

Ek wil nie lieg nie, maar ek dink amper hier by my is twee van hulle wat ek agter op my beach buggy wil sit. Ek sal more net seker maak of dit die selfde is as wat jy soek. Sal laat weet.
Dankie Pieter dit sal great wees as ek hulle by jou kan oorneem!!

Jy kan my sms by 082 ses2drie 4trippel6, dan bel ek jou terug! :thumbup:
Image
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12702
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

Post by Family_Dog »

HennieO wrote:
Thanks Eric, I phoned almost all of them, unfortunately nothing!
I bought my Coopers from Champion in Stilfontein. Juan mentioned he is one of a group of dealers importing directly, although I did not see his details listed on the website.

Please give him a ring tomorrow - he is very willing and able - and there might be a chance he can do something for you.

Champion Stilfontein - Juan - 018-484-1719 / -6149


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

Post by Piesang »

:thumbdown: Hennie die wat ek het is S/T's en met 'n goeie kyk, dink ek nie hul loopvlak het nog veel lewe oor nie.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

Post by HennieO »

Piesang wrote::thumbdown: Hennie die wat ek het is S/T's en met 'n goeie kyk, dink ek nie hul loopvlak het nog veel lewe oor nie.
Dankie vir die moeite Pieter!
Family_Dog wrote:
HennieO wrote:
Thanks Eric, I phoned almost all of them, unfortunately nothing!
I bought my Coopers from Champion in Stilfontein. Juan mentioned he is one of a group of dealers importing directly, although I did not see his details listed on the website.

Please give him a ring tomorrow - he is very willing and able - and there might be a chance he can do something for you.

Champion Stilfontein - Juan - 018-484-1719 / -6149


-F_D
Thanks Eric will give him a call!
Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”