Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Post by CiviLux »

I am at my wits end on this one :dash: . Every time I have my Toyota KZTE 3.0 serviced my left hand rear brakes lock up. You can just imagine the smell from the burning brake pads, not to mention the fuel consumption goes through the roof. I have had the vehicle to brake specialists and even they scratch their heads on this one. Please help I have no idea what to do or where to go to get this problem fixed. :beg:
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Post by Rooikappie »

Ek het ook 'n probleem gehad, op my kz ,met agter remme toe ek nuwe skoene laat opsit het.
Ek laat dit reg stel, en nie lank daarna nie , dan sit die agter wiele weer vas.

Die oplossing was :::
Ek neem dit na Toyota en hulle sê " die rem skoene is verkeerdom opgesit" (linker skoene is regs en regter skoene is op die linker wiel.)

Hulle sit nuwe OEM skoene op EN die probleem is tot vandag toe OK.

Die skoene is blykbaar gemerk en pas net op die regte plek. Wanneer dit verkeerdom opgesit word , dan verstel die handrem elke keer as jy dit gebruik.MAW. die handrem stel op, en op totdat dit later "lock" en die wiel vas is.
Hoop dit help.

Lourens
^
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Post by CiviLux »

Dit maak sien Rooikappie. Ek het per ongeluk vergeet om te se dat daar ook n snaakse olie lek wat by dra by die brieke wat vas slaan. By voorige geleenthede het dit by die seels op die "side shafts" gelek en ons het die seels vervang elke keer. Nou lyk dit weer so. Ons vermoed dat die hand rem as ook die LPS valve dalk iets daarmee te doen het. Die rem drom op die regte kant is baie nat. Wat snaakse is is dat dit net op die een kant gebeur.

Maar ons dink die beste sal dalk wees soes jy gedoen het en die trokkie Toyota handelaar toe te vat en te hoor wat die probleem kan veroor saak. Die probleem het ons alklaar baie geld gekos en dit is nog nie opgelos nie. :fedup: So ons hoop en bid dat Toyota sal ons kan help met die kop krap probleem. :sos:
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
ROBERT
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 264
Joined: Fri Feb 20, 2009 9:46 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 D/C KZTE 4x4
Real Name: Robert

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Post by ROBERT »

KYk of die snaakse olie nie brake fluid is, dalk lek jou wheel cylinder. As jou wheel cylinder lek sien jy olierige merke op die dromme
Image
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Post by LouisZ »

Hoe is jou load valve sensor gestel? Is die bakkie onlangs 'n suspensie deur?
Cornell
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Fri Apr 15, 2011 8:26 am
Town: Fourways
Vehicle: KZTE
Real Name: Cornell

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Post by Cornell »

Ek het die selfde probleem gehaat .Vat jou bakkie TOYOTA toe en sit original skoene op, en as jy moet original dromme.
User avatar
Jxjdm
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
Real Name: Jake

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Post by Jxjdm »

As jy na die bygaande diagram kyk, sal jy sien dat die voorste en agterste skoene verskil ten opsigte van waar die lining op die skoen frame gemonteer is. Die agterste skoen (primere handbriek) se lining is "langer" of verder op, as die voorste een. As die twee skoene omgeruil is, sal die dromme vas byt .
Hilux brake shoes (Small).JPG
User avatar
swaziboy
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Thu Apr 05, 2012 2:32 pm
Town: Maun
Vehicle: 2002 Hilux 3.0 KZTE
Real Name: DWAYNE

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Post by swaziboy »

Apologies I if repat some stuff but my Afrikaans is not so lekker!!

I had the same issue with my 2002 KZTE, whenever driving slow (1st gear, driving out the drive way), especially round corners, I would hear the back left lock up... On wet tar it would lock up if I applied brakes when comming to stop..

My mechanics scratched their heads, thought the rear was pretty corroded from too much beach and changed wheel bearings and various bits and pieces of the rear brakes... the issue improved but did not go away... eventually took it to Toyota who did a diagnostics and AFTER ALL THAT... found that the RL SPEED SENSOR had a problem...

I was a tad upset as not being a mechanic, I am now not sure whether all the other stuff needed to be changed or not!!
User avatar
CiviLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
Real Name: Jacques Le Roux
Contact:

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Post by CiviLux »

Thank you for all the posts.

Just an update.

Na drie jaar se gespook en spartel het ons dalk die probleem opgespoor. Die "side shafts" beide kante het gebuig. Dont ask how :roll:

Na amper 'n maand en 'n half wat sy by die "gearbox and diff" spesialiste gestaan het is dit vervang en nou amper 'n maand lyk dit asof die probleem uitgesorteer is.

Ja die suspensie is vervang met Camil suspensie, so dankie vir daai raad. Ek sal nou daarna ook laat kyk. Die sensor en ook die ander sesor ook :celebrate:
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.

http://www.bemotivatedtoday.com/1514
User avatar
frik
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 248
Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
Town: Boksburg
Vehicle: KZTE 3.0 4x4
Real Name: Frik van Dyk

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Post by frik »

Jxjdm wrote:As jy na die bygaande diagram kyk, sal jy sien dat die voorste en agterste skoene verskil ten opsigte van waar die lining op die skoen frame gemonteer is. Die agterste skoen (primere handbriek) se lining is "langer" of verder op, as die voorste een. As die twee skoene omgeruil is, sal die dromme vas byt .
Hilux brake shoes (Small).JPG
Dankie vir die informative information .
Everything keeps going right Toyota
Post Reply

Return to “The Workshop”