Hoppy wrote:Behalwe vir die "Porche" ligte, lyk hy baie dieselfde, die interior lyk baie beter!
Daai karre maak sin om te koop, hulle kan ten minste nie roes nie en daai shape sal altyd "Cool" bly.
Ek sien daar's nie meer n blom op die dash nie, seker is daar nou n "joint" in die asbak?
Hy's "n groot verbetering oppi vorige een..........iewers inni adv se VW......LESS FLOWER.........MORE POWER............en IT STOLE YOUR HART, NOW iT CAME BACK FOR YOUR BREATH.
So hulle fokus daarop om dit meer te bemark as 'n MANNETJIE kar en nie meer 'n WYFIE nie.