Swartlux might be up for sale
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Swartlux might be up for sale
Naand ouens,
Dit is met 'n swaar hart wat ek die post maak,My geliefde bakkie mag dalk op die mark wees..........maar daar is ook baie goeie nuus wat die bitter pil makliker maak om te sluk.
Ek is gister die goeie nuus meegedeel deur my vrou dat ons ons eerste pienkvoet verwag so die lux sal moet plek maak vir 'n gesins voertuig wat ook liigter op brandstof is.Ek commute daagliks 80km werk to en terug en die petrol maak mens dood en as daar eers 'n pienkvoet is moet mens maar spaar.
So ek is oop vir offers indien daar belangstelling is.
Specs is as volg: 2005 Double cab Hilux Legend 35 2.7i 4x4.
Dastek chip fitted 8 months ago
Monroe Gas shocks
New mags fitted 2 months ago.
Cd mp3 player with remote
Full house
Service history up to date. 214500km
Black in colour.
Idea selling price would be in the R150k Range
Honesty section: Don't want to sell but have no choice
Pic will be posted shortly

- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Swartlux might be up for sale
Pienk voete is nie so duur nie. Dit raak errs oor so 5 jaar n groot probleem met al die ander aktiwiteite. En as jy nou daardie bakkie verkoop hoe gaan jy saam met jou kind die 4x4 naweek by die skool bywoon?
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Swartlux might be up for sale
Maklik, hy leen sy pa s'n
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Swartlux might be up for sale
Sjoe, dis nie lekker nie, maar geluk met die pienkvoet... Ons het ook nog een oppad, en Feb, wanneer SWAMBO due is, is dit ook nog begin betaal vir die nuwe huis... Maar dink nie ek sal my bakkie verkoop nie, sal eerder my huis verkoop... :-o
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Swartlux might be up for sale
GELUK met die pienkvoet !!
kyk nou so na die ding - terwyl vroulief wiele moet hê, kan jy mos die platkar gebruik vir werk toe ry ... enige klein platkar sal doen ....
En dan kan pienkvoet mos nou mooi HOOG en VEILIG sit in daai Swartlux ! Jy kan dan mos nog naweke die Lux gaan afspoel in die naaste rivier loop ....

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Swartlux might be up for sale
Jis man... baie geluk. Ek sal sê om nou nie te vinnige besluite te neem nie. Die dinge het n manier om hulle self uit te sort. Maar as jy verkoop kan jy mos altyd n SFA met die change koop
Tapatalk - Galaxy S3
Tapatalk - Galaxy S3
To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Swartlux might be up for sale
Hi Brian geluk met die babe's wat oppad is,,verkooop
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Swartlux might be up for sale
Congrats on the little one,hope she/he is going to give you as much pleasure as the lux has given you.Sad to hear that the bakkie must go
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Swartlux might be up for sale
Geluk met die kleintjie
Net jammer daai BlouBul sticker halveer die waarde van die bakkie...
Net jammer daai BlouBul sticker halveer die waarde van die bakkie...
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Swartlux might be up for sale
Goeie plan, koop n SFA met die kleingeld, ja daai's n duur sport wat jy nou aangepak het.
Ek dink nie enige SA rugby-span, insluitend die bokke, se sticker sal op hierdie stadium n bakkie se prys positief beinfloed nie.
Ek dink nie enige SA rugby-span, insluitend die bokke, se sticker sal op hierdie stadium n bakkie se prys positief beinfloed nie.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- High Range 4WD
- Posts: 95
- Joined: Tue Dec 13, 2011 7:42 pm
- Town: LANGS DIE ORANJE RIVIER
- Vehicle: 1994 2.2 Hilux
- Real Name: Lehan
Re: Swartlux might be up for sale
Baie geluk met die Pienk voetjies!!! Eeerste ee of tweede? Ek het met daai selfde delema gesit en my vrou wou ook gehad het ek moet iets ligter op brandstof kry, toe koop ek vir haar n Ford Figo 1.4TDCI. Kry amper 20km/l. En ek hou my bakkie.
- MOFASA
- Monster Truck
- Posts: 3095
- Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
- Real Name: Johno
- Club VHF Licence: X119
- Location: Kempton Park
Re: Swartlux might be up for sale
Congrats on the little one... May it be a healthy little one from now on...
Keep the bakkie and sell the kid...
Just teasing....
But seriously KEEP SWARTLUX you will regret selling it and you will see you CAN afford to keep it for weekends if you can just organise a flatcar somehow DO IT before you make up your mind ttake the time to see what you can do to keep Swartlux.......
Again congrats on the little one we can see you going to be a proud DADDY....

Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Swartlux might be up for sale
Baie baie geluk met die goeie nuus.
Dis slegte nuus dat jy moontlik die bakkie moet verkoop. Is daar nie n manier wat jy dalk net n kleiner karretjie kan by koop nie en swartlux onder n seiltjie bere en net gebruik naweeke of so nie? Dis sad man. btw, dai blou bul sticker het die warde van daai trokkie op gestoot met minstens R50k

PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"

- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Swartlux might be up for sale
Baie geluk. Hulle is nie so duur nie, as jy nou al begin nappis etc koop het jy genpeg teen die tyd wat hy/sy daar is en het jy weer geld vir jou bakkie se Petrol. Dis soos op Universiteit wees, jy het nooit geld nie maar daar is altyd geld vir Party.LOL
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: Swartlux might be up for sale
Ek dink dis vroulief wat nie haar pil gesluk het nie!..........maar daar is ook baie goeie nuus wat die bitter pil makliker maak om te sluk.
Baie geluk met die pienkvoet!!!
Hoop regtig jy kan plan sien om nie daai mooi bakkie te verkoop nie.
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Swartlux might be up for sale
Brain,
Die seeninge van 'n kleinding gaan alles te bowe. Veels geluk.
Maar maak die somme : jy kan een van hierdie baie-lig-op-sous karretjies kry vir NO DEPOSIT only R 499 per month. Dit staan agterop die ding geskrywe, maar dit sou my nie pla nie . As jy en ma net twee keer 'n maand minder gaan uit-eet, kan jy die paaiement betaal. As pienkvoet kom is jou rondlopery en uit-eet in elk geval van die baan, dan spaar jy al die uit-eet geld.
Ek weet nie of die argument sal werk nie, ons probeer die bakkie spaar.

Word te vinnig oud en te stadig wys.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Swartlux might be up for sale
Congrats on the good news!
Sometime a man's gotta do... what the wife tells him too...
Just remember once it's sold... it's sold... in 2 years time you'll really want a bakkie again and you going to battle to find something as nice as Swartlux!
Sometime a man's gotta do... what the wife tells him too...
Just remember once it's sold... it's sold... in 2 years time you'll really want a bakkie again and you going to battle to find something as nice as Swartlux!
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Swartlux might be up for sale
Dankie ouens,Ja dit is vir my 'n groot eer om te weet ek word pappa!Sien al klaar uit gan die 5de November vir eerste scan is super excited!!!
Op die stadium is die verkoop nog net n opsie om te oorweeg en nog nie final die besluit geneem nie ek sal hom eerder wil hou maar sal met tyd sien wat gebeur en hoe dinge uitwerk dalk word dit nog die pienkvoet se speelding ook!
En as dinge uitdraai dat ek moet verkop sal ek maar my pa wat nou oupa word sin leen so dit gan nou oupa Rooilux wees!
By the way daai bloubul sticker verhoor daai bakkie se waarde maar die een bo hom verhoog dit nog meer!