Saamry geleentheid...Gauteng - Kaapstad.

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Blackadder
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 306
Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
Real Name: Thinus
Club VHF Licence: X82
Location: Centurion

Saamry geleentheid...Gauteng - Kaapstad.

Post by Blackadder »

Ek is in die gelukkige posisie dat my werk my verplaas het Kaapstad toe. :thumbup: :thumbup:

Ek vertrek voorlopig Vrydag 15 Junie en sal seker oor slaap oppad soontoe. Mag dalk 'n dag vroeer of later wees. As daar daar iets of iemand is wat 'n geleentheid soek Kaap toe oor daardie tyd laat my gerus weet. Ek reis alleen. Vrou en kind gaan eers later.
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Saamry geleentheid...Gauteng - Kaapstad.

Post by OOOOMS »

Blackadder wrote:Ek is in die gelukkige posisie dat my werk my verplaas het Kaapstad toe. :thumbup: :thumbup:

Ek vertrek voorlopig Vrydag 15 Junie en sal seker oor slaap oppad soontoe. Mag dalk 'n dag vroeer of later wees. As daar daar iets of iemand is wat 'n geleentheid soek Kaap toe oor daardie tyd laat my gerus weet. Ek reis alleen. Vrou en kind gaan eers later.
Dankie vir die gawe aanbod Tinus :thumbup:

Geluk met jou nuwe werk, seker jy gaan net sulke goeie dien / pryse daar ook vir die manne in die ruit besigheid kan gee :wink2:

Wie gaan ons nou in Jhb / Pta kontak vir vensters?
Post Reply

Return to “Open Discussion”