Swaziland en Mosambiek

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Swaziland en Mosambiek

Post by Popmar »

Beoog om aan die einde van die maand na Mosambiek te gaan vir `n kuiertjie in die Maputo Elephant reserve.

Beplan om deur Swwaziland te ry maar nou blyk dit dat as gevolg van een of ander uitbreek van bek en klouseer so jaar of wat terug geen rou vleis in of deur Swaziland geneem mag word nie. :shock:

Het enigeen miskien die afgelope maand of twee die lande besoek en was daar enige probleme met die inneem van enige kossoorte?
User avatar
Ratel-06
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Sun Apr 11, 2010 1:36 pm
Town: Melkrivier - Limpopo
Vehicle: Toyota Hilux 4.0-V6 Auto 4x4, ONCA Bullbar - Towbar & Rocksliders, 2" OME Suspension, 2" Body Lift, 33"x12,5" Khumo MTR's
Real Name: Albert

Re: Swaziland en Mosambiek

Post by Ratel-06 »

Hi Martin,

Ek het in Januarie van Moz af Swaziland binne gegaan en aan Swazi kant het hulle my vleis konfiskeer...... ek weet nie wat die geval nou is nie, maar daar is n bord op by die grenspos wat se "Geen rou vleis" behalwe hoender - maar dis mos groente? :taunt:
ImageImage
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Swaziland en Mosambiek

Post by CasKru »

Martin... sover ek weet kan mens al vir die laaste 7 jaar nie vleis in Swazi in vat nie. Ons het van toe af by my oom-hulle daar gaan kuier (by wie ek die bakkie gekoop het) en mag nooit vleis saam gevat het nie
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Swaziland en Mosambiek

Post by OOOOMS »

Speel wegkruipertjie, wegkruipertjie.... :bye:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Swaziland en Mosambiek

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:Speel wegkruipertjie, wegkruipertjie.... :bye:
Wat natuurlik onwettig is :acute: :acute: :acute:
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Swaziland en Mosambiek

Post by OOOOMS »

CasKru wrote:
OOOOMS wrote:Speel wegkruipertjie, wegkruipertjie.... :bye:
Wat natuurlik onwettig is :acute: :acute: :acute:
Ek sien nie hulle punt in nie, as hulle 'foot&mouth' het hoekom nie ons vleis toelaat nie..... :roll:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Swaziland en Mosambiek

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:
CasKru wrote:
OOOOMS wrote:Speel wegkruipertjie, wegkruipertjie.... :bye:
Wat natuurlik onwettig is :acute: :acute: :acute:
Ek sien nie hulle punt in nie, as hulle 'foot&mouth' het hoekom nie ons vleis toelaat nie..... :roll:
Dit is maar soos hier by ons. As 'n sekere provinsie dit het, gaan geen vleis in of uit daai gebied nie.
To God be the glory
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Re: Swaziland en Mosambiek

Post by Popmar »

Dankie vir julle insette. :clap:

Aangesien daar blykbaar geen probleem is met die inneem na Mosambiek sal ons maar deur Kosibaai gaan. :lmao:

In elk geval meer avontuur want die pad van Kosibaai na Milibangala is baie meer opwindend as die pad deur Swaziland.
:yahoo:
Post Reply

Return to “Open Discussion”