Ons beplan om gedurende die Junie/Julie 2012 vakansie vanaf Pafuri na Vilankulos te ry in Mozambique, en is op soek na meer inligting oor die roete.
- Wat is die beste roete, pad, sand pad, etc.
- Waar kan ons oornag op die roete
- Is daar brandstof op die roete.
Enige inligting omtrent die roete sal welkom wees
Groete
Gert
Pad, Pafuri na Vilankulos
- Gert Greeff
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Fri Sep 02, 2011 5:36 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: Toyota Hilux, 3L D4D, 4x4
- Real Name: Gert
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Pad, Pafuri na Vilankulos
Welkom Gert,
Ek het nog nie daai roete gery nie maar ek weet van n paar topics wat al gepost is oor daai roete. Die meeste ouens lees eers weer Maandag op die forum, so jy behoort Maandag n paar antwoorde te kry.
Ek het nog nie daai roete gery nie maar ek weet van n paar topics wat al gepost is oor daai roete. Die meeste ouens lees eers weer Maandag op die forum, so jy behoort Maandag n paar antwoorde te kry.
- Gert Greeff
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Fri Sep 02, 2011 5:36 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: Toyota Hilux, 3L D4D, 4x4
- Real Name: Gert
Re: Pad, Pafuri na Vilankulos
Dankie Jaques, sal maar sien wat die terugvoering sal wees. Ons is ses voertuie in die groep wat die roete wil aanpak.
Re: Pad, Pafuri na Vilankulos
Gert, van Pafuri tot by Vilanculos is presies 560km. Die nuwe reeling is dat jy ten minste twee nagte daar oornag. Daar is 'n post op die Forum daaroor.
Junie / Julie is die rivier laag so behoort nie 'n probleem te wees nie.
Daar is primatiewe kamp plekke indien julle wil oorslaap in Moz
Soos: Friendly Loca (overnight) S22 44.230 E32 03.463
Parks Board Rest Camp (abandoned 2007.01.02) S22 30.185 E32 37.292
Brandstof, maak vol voor die grens, dan is daar weer naby Vilankulos
Sien Mapsource file:

Gert, Andrevt hulle was Sep. 2011 daai kant toe gewees, hier is die link na sy post:
viewtopic.php?f=4&t=21144&hilit=moz" onclick="window.open(this.href);return false;
Hoop dit help :wink2:
viewtopic.php?f=4&t=21144&hilit=moz" onclick="window.open(this.href);return false;
Hoop dit help :wink2:
- JacoJB
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Tue Sep 14, 2010 3:13 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: 2011 Fortuner D4D 4x4 out
- Real Name: Jaco
- Location: Melkbosstrand
Re: Pad, Pafuri na Vilankulos
Welkom buurman.
Jy is nou op die regte plek om inligting te kry.
Jy is nou op die regte plek om inligting te kry.
- Gert Greeff
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Fri Sep 02, 2011 5:36 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: Toyota Hilux, 3L D4D, 4x4
- Real Name: Gert
Re: Pad, Pafuri na Vilankulos
Baie dankie vir die inligting Mark. Sal met Andre probeer kontak maak om meer besonderhede te bekom.
Groete
Gert
Groete
Gert