vervang vonkproppe hilux 4lv6

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
MaPaZa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Wed May 19, 2010 9:22 pm
Town: White River
Vehicle: Hilux Raider v6 4.0 ; SYNCRO 2l
Real Name: Jan

vervang vonkproppe hilux 4lv6

Post by MaPaZa »

Verskoon tog maar'n dom vraag - maar as daar nie dommes is nie, sal daar ook nie ander wees wat slimmer is nie, nie waar nie. Wat is die truuk om die linkerkanste (batterykant) se vonkproppe by te kom om te vervang - lyk daar moet 'n klomp ander pype en stutte eers verwyder word om daar uit te kom, of hoe? Wil darem paar rand spaar deur dit self te doen -
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: vervang vonkproppe hilux 4lv6

Post by Hi-Hilux »

Die land cruiser v6 het dieselfde masjien as ek reg is, en ja daar is nie 'n kort pad nie, ons strip ook maar om daar uit te kom. het nog nie die kortpad ondek nie......dalk weet iemand anders.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
MaPaZa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Wed May 19, 2010 9:22 pm
Town: White River
Vehicle: Hilux Raider v6 4.0 ; SYNCRO 2l
Real Name: Jan

Re: vervang vonkproppe hilux 4lv6

Post by MaPaZa »

Antwoord op my eie vraag: Ek het trots in my sak gesteek en na NTT Toyota in Witrivier gegaan vir advies. Sonder om my die pampoen te laat voel wat ek weet ek dikwels is, het hulle my gou gewys hoe en kortpaaie,(wat om alles in watter volgorde eers te verwyder en uit die pad te kry.) en sommer ook gou die vonkproppe aan daai moeilike kant vervang. Gratis en verniet. (Hulle weet ek gaan terugkom vir ander dienste. )
User avatar
hendrik.earle
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
Real Name: Hendrik
Location: Potchefstroom

Re: vervang vonkproppe hilux 4lv6

Post by hendrik.earle »

Ek het vir my n custom plugspanner gemaak wat omtrent 60cm lank is as ek nou vinnig moet skat. Hy gaan in en het genoeg spasie om te draai bo. Nie baie pypies en ding wat moet afgehaal word nie.
We never really grow up, we only learn how to act in public.
Post Reply

Return to “The Workshop”