Terios Extreme 4x4ing!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Terios Extreme 4x4ing!
Dagse manne ek dog ek deel met julle so bietjie fotos.
Die is my vrou se kar wat gerol het so 2 weke terug slegste is die kar is amper klaar betaal skuld minder as R10 000 op hom.
Ek moet sê vir 'n kar wat gerol het is die terios redelik veilig siende dat my vrou sonder enige beserings uit die kar gekom het rede hoekom kar gerol het is 'n gebarsde band.

- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Eks darm bly jou vrou het sonder beseering weg gekom. Die Terios het n 4 ster rating en is ook deur TOYOTA gemaak. Dis hartseer dat hy amper klaar betaal is!!!
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Marius, dankie tog niemand het seer gekry nie Dis nie lekker om sulke pics te sien nie....
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Ja nee dis hartseer was 'n lekker klein 4x4 gewees,wag net om te hoor of die versekering hom gan regmaak of afskryf skade is R87000 so ek glo dis afskryf sal maar wag om te hoor wat die assesor sê.
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Hoe het gebeur Marius? Dis bja sleg om sulke goed te sien maar dit lat mens bietjie veiliger voel as mens self so voertuig ry.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Band het gebars agter dit lyk of die kar toe vooroor geflip het meeste skade is voor op die neus en dak voor lyk ook of die body geknak het by die3 voordeure want hulle maak ook nie meer heeltemal oop nie en daar is 2 knakke voor onder die duere agter as is ook gebuig.Alien1147 wrote:Hoe het gebeur Marius? Dis bja sleg om sulke goed te sien maar dit lat mens bietjie veiliger voel as mens self so voertuig ry.
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Thank goodness no one was hurt.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Jammer om te hoor van julle skade sterkte
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Ek kyk seker deur my ooglede vas!!! Ek sien nou eers dat jy wel gese het n band het gebars.
Dit klink baie min om reg te maak as hy wel geknak het... As hule hom afskryf, sal jy weer kyk na so een??
Sterkte vir julle... Vriende van my sukkel nou al 3 weke net om uit tevind of hulle hul trokkie gan reg maak of afskryf nadat hulle hul Isuzu gerol het!!!
Dit klink baie min om reg te maak as hy wel geknak het... As hule hom afskryf, sal jy weer kyk na so een??
Sterkte vir julle... Vriende van my sukkel nou al 3 weke net om uit tevind of hulle hul trokkie gan reg maak of afskryf nadat hulle hul Isuzu gerol het!!!
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Sal enigetyd weer so een koop is 'n baie nice kar maar die nuwe Kia sportage is net so mooi net jammer oor die laang waglys op die kia's ons wag om te hoor wat die versekering sê so dis of weer 'n terios of die Kia sal maar nog sien.Alien1147 wrote:Ek kyk seker deur my ooglede vas!!! Ek sien nou eers dat jy wel gese het n band het gebars.
Dit klink baie min om reg te maak as hy wel geknak het... As hule hom afskryf, sal jy weer kyk na so een??
Sterkte vir julle... Vriende van my sukkel nou al 3 weke net om uit tevind of hulle hul trokkie gan reg maak of afskryf nadat hulle hul Isuzu gerol het!!!
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Terios Extreme 4x4ing!
jammer oor jou kar. BLY jou vrou is ok.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Terios Extreme 4x4ing!Replacement arrived friday afterno
Die ou ene
Die nuwe een
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Baie geluk!!!!
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Jis Marius... ek sien nou eers die post raak. Bly jou vrou het sonder beserings daar uit gekom.
Baie geluk met die nuwe kar. Hoop hy gee vir julle sorgvrye gebruik
My simpatie met die kar wat amper af betaal was se afskryf. 4 Feb die jaar is ons klaar betaalde kar af geskryf wat nog in prestine kondisie was en baie lae kilos... dink jy mens kan weer dieselfde kry tweede hands... aikona

To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Terios Extreme 4x4ing!
Ja nee glo my ek weet ons het net R6000 geskuld op die ou ene,En nou het ons 'n 4x2 en nie meer 'n 4x4 nie,nie dat dit eintlik pla nie het nooit regtig gan 4x4 met die terios nie is inelkgeval te duur om mee te gan bundu bash en te krap is maar die vrou se stads 4x4'tjie/pavement crawler.CasKru wrote:Jis Marius... ek sien nou eers die post raak. Bly jou vrou het sonder beserings daar uit gekom.
Baie geluk met die nuwe kar. Hoop hy gee vir julle sorgvrye gebruik
My simpatie met die kar wat amper af betaal was se afskryf. 4 Feb die jaar is ons klaar betaalde kar af geskryf wat nog in prestine kondisie was en baie lae kilos... dink jy mens kan weer dieselfde kry tweede hands... aikona
Gebruik maar die Hilux vir speel maar nou is ek speelding loos tot Louis klaar is met die efi dan speel ek weer lekker!