Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Braam151
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Mon May 02, 2011 4:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Braam

Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Braam151 »

Good day. I would like to know if you guys think that I will benefit if I install a Uni chip on to my bakkie? Will it improve my fuel consumption?? What can I do to improve my fuel consumption?
Thanks
Braam
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by OOOOMS »

Hi Braam, firstly welcome :thumbup:
Braam151
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Mon May 02, 2011 4:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Braam

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Braam151 »

Thank you appriciate the welcome. What do you think about a uni chip?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by OOOOMS »

Braam151 wrote:Thank you appriciate the welcome. What do you think about a uni chip?
:lol: :lol: :lol:

It works, but regarding the consumption...... :roll: the more horses you have the more feed you need to supply!
Braam151
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Mon May 02, 2011 4:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Braam

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Braam151 »

My fuel consumption is around 7, but some of my friends are claiming around 8, 9 km per liter. No matter how nice I drive I still get no better than 7. All our friends have the automatic.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by OOOOMS »

What's you km's on the vehicle?

When last did you change air-filter and fuel filter?
Braam151
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Mon May 02, 2011 4:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Braam

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Braam151 »

My bakkie was for its 130 000km service last week, where filters and oil was changed.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by OOOOMS »

Braam151 wrote:My bakkie was for its 130 000km service last week, where filters and oil was changed.
No idea, best is to do it yourself then you know :thumbup:

Sorry for all the questions but you did not supply a lot of info in your introduction....

What tyres are you running on?
Do you have a canopy?
Roof Rack?
Intergrated Bumper and so on...!
GPS or Speedo reading?
Braam151
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Mon May 02, 2011 4:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Braam

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Braam151 »

I have a normal canopy, I dont think it will make a really big difference?
Bf Goodridge tyres, 31X10.5, 15 inch rims, futher the bakkie is standard.
I want to install a snorkel, rock gliders, and then maybe the uni chip.
DO you think when you are driving with cruise control on, you will get better fuel consumption?
Thanks
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Fred79 »

Hi Braam Welkom

Jy gaan meer as net Uni Chip nodig het as jy 'n V6 4x4 wil lig maak op brand stof.

Ek het Uni Chip laat insit vir dieselfde rede "om brandstof te bespaar" no change on that!!! Moet se hy trek baie lekker en die chip maak 'n verskil as jy groter bande ens begin opsit. Jy voel die verskil as jy berg passe begin aanpak

Ek ry baie met die cruise control en ek dink dit sal 'n verskil maak as jy 'n lekker stil lang pad ry, hier by ons is daar teveel voertuie op die pad en jy moet kort-kort briek trap.
Braam151
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Mon May 02, 2011 4:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Braam

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Braam151 »

Hi Fred, dankie man.

Ek kyk ok na die stage 1, dit is dan die chip, free flow, branch, performance filter, en hulle haal die katilisator uit, dit blykbaar maak n verskil?
Ek is maar bang vir die goed, ek hoor maar van alles, maar ken nie rerig iemand wat dit op het nie. Ek het op my vorige hilux, 2.7 i 4x4 2000 model, die stage 1 op gehad, en dit het my met krag en brandstof baie gehelp, maar ek weet nie hoe dit op die nuwe hilux bakkies sal werk nie. ?
Klong se Pa
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 132
Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
Real Name: Gideon

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Klong se Pa »

Braam, daai 9km/l op 'n V6 klink vir my soos 'n Rooikappie-storie, tensy die ou nooit vinniger as 90km/h en 2000rpm doen nie. :acute: Ek het ook pelle gehad wat altyd so brek, maar as ons saam gery het, was daar altyd storietjies as dit kom by volmaak. :wink2: 7 klink vir my heel ok, ek sal daarmee kan saamleef op 'n V6. :)

Se jou wat, soek vir jou 'n D-4D, dan kan ek jou 4liter oorneem, hoe's daai..... :twisted:
Braam151
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Mon May 02, 2011 4:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Braam

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Braam151 »

Hehe, nee kyk my v6 is swaar, maar lief het ek hom baie, veral met die krag en 4x4 vermoe, en natuurlik is die outomaties ok lekker.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by OOOOMS »

Braam151 wrote:Hehe, nee kyk my v6 is swaar, maar lief het ek hom baie, veral met die krag en 4x4 vermoe, en natuurlik is die outomaties ok lekker.
Net so ter loops 'n canopy agter op maak 'n groot verskil :wink2:
User avatar
Petou
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Fri Feb 25, 2011 7:52 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Fortuner 4.0 V6
Real Name: Petrus
Location: Wes Kaap

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Petou »

Braam

Ek ry die 4.0l Fortuner en het gedoen wat jy oorweeg om te doen.Die resultaat daarvan was dat die brandstofverbruik met een km per liter verbeter het onder oop pad omstandighede en teen nie meer as 120km per uur nie.Ek handhaaf dan so 7.3 km per liter.Neem egter in ag dat ek amper .8 km per liter verloor het toe ek na n groter profiel bande opgegradeer het.(265x75x16)Die beter brandstof verbruik is ook waarneembaar wanneer ek karavaan sleep.Die voertuig dra ook reeds ekstra gewig in die vorm van n Burnco voorbumper ,spaarwiel carrier,ordentlike rocksliders en n snorkel.7km of minder,dit bly n lekker voertuig.
Snorkel,chip,burnco front bumper
Braam151
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Mon May 02, 2011 4:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Braam

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Braam151 »

Dankie Petou, so jy sal die uni chip aanbeveel?? EK dink Dastek vra my R2400 vir die chip, so vir die geld is dit die moeite werd volgens jou?
User avatar
Petou
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Fri Feb 25, 2011 7:52 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Fortuner 4.0 V6
Real Name: Petrus
Location: Wes Kaap

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Petou »

Verseker ja.myne is gedoen deur Kosie Swanepoel hier in die Kaap.
Snorkel,chip,burnco front bumper
Braam151
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Mon May 02, 2011 4:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Braam

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Braam151 »

Dankie, ek was die naweek pilanesberd toe, waar ons ok baie wild ritte met die bakkie gedoen het, en my brandstof vir die lang pad en die naweek met die wild ritte was 7.3km op n liter. So met die uni chip, kan ek moontlik na 8 kyk ek hoop. Ek het 15s op 31X10.5 op my bande, BF Goodridge All terrain.
User avatar
Petou
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Fri Feb 25, 2011 7:52 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Fortuner 4.0 V6
Real Name: Petrus
Location: Wes Kaap

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Petou »

Is dit die verbruik volgens die aanboord rekenaar?Daar is n redelike verskil tussen die rekenaar en afstand gemeet met GPS gedeel deur liters.Myne is werklike km gedeel deur liters.
Snorkel,chip,burnco front bumper
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by tersmit »

Shoe ouens, 7km/l average, dit is baie goed. Ek het vanmiddag terug gekom van 'n week vakansie, Hartenbos --> Addo --> Hartenbos --> Huis toe
En ek het omtrent 6.3 ge average. Met die wild kyk het ek 5km/L gekry.
My verbruik was die beste oppad van die Kaap af Hartenbos toe, toe ek so 7Km/L gekry het, daarna het dit geval na so 6km/l. My spoed deurgans was ongeveer 115km/h. En dit is alles oop pad (behalwe in addo) Met die rev heeltyd by 2000rpm
Ek het 5mm suspension lift en 31x10.5x15" BF All Terrains op.
Ek oorweeg sterk om my Air Filter te vervang met 'n K&N Airfilter. Ek het gehoor dat dit ook 'n verskil kan maak.
Braam151
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Mon May 02, 2011 4:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Braam

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Braam151 »

Ja, dit is werklik kms met gps gemeet. Tersmit, ek het ok jou bande en 5mm suspension lift, en jam my petrol verbruik was 7.3km per liter teen 120 km per uur. EK gaan vir my die uni chip opsit, en miskien die filter ok.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by ThysdJ »

Wat is jou banddruk Tertius??
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Braam151
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Mon May 02, 2011 4:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Braam

2006 hilux 4.0 l v6 exhaust pipe

Post by Braam151 »

Goeie dag. EK weet nie of julle al opgelet het nie, maar die hiliux van 2005 af, die 4,0 l v6, se exhaust het n snaakse buig wat die uit laat pyp baie laag maak as dit by ground clearance kom. Dink julle ek kan die bakkie na n plek vat, wat die exhaust kan sny, en buig dat hy reguit loop, inplaas van die draai wat dit maak na die grond toe, wat die kans dat die pyp kan vang met 4x4, is baie goed.
User avatar
oxydog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Mon Jun 06, 2011 8:46 am
Town: Pretoria
Vehicle: '98 Hilux SFA 2.8D 4X4 D/C, '06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/C
Real Name: Jarus
Club VHF Licence: J67
Location: Die Ooste
Contact:

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by oxydog »

Ouens, ek kry selde meer as 6 km/l. 31" BFG AT's, fibreglass canopy en long range tank. Ek sal hierdie topic dophou om te sien wat die effek van die chip op jou trok is, Braam. Mag dit dalk oorweeg - ek is nie mal om te veel aan 'n ding te karring wat werk nie. Ek probeer nog vasstel wat die optimum RPM's is vir brandstofverbruik (maw wanneer om ratte te wissel).
Bees (Toy)
'98 Hilux 2.8D 4X4 D/Cab

• ARB Bullbar
• Safari Snorkel
• GearMax Rear Locker
• Dragon 29 MHz with 2.6m whip
• Front Runner bakkie slide
• 31" BFG KM2's

Hings (Everyday use and long distance travel)
'06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/Cab

• Level-it kit (Front)
• Custom integrated bullbar
• Custom replacement bumper
• Midas driving lights
• Front Runner bakkie slide
• National Luna 80l fridge/freezer
• National Luna Dual Battery System
• LA Sport 70l long range tank
• 2x40W Solar panels with PWM controller
• 31" BFG KM3's
User avatar
Ratel-06
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Sun Apr 11, 2010 1:36 pm
Town: Melkrivier - Limpopo
Vehicle: Toyota Hilux 4.0-V6 Auto 4x4, ONCA Bullbar - Towbar & Rocksliders, 2" OME Suspension, 2" Body Lift, 33"x12,5" Khumo MTR's
Real Name: Albert

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by Ratel-06 »

Hi Braam,

I've did the Uni Chip from Dastek to get a bit more KW after my V6's suspension lift. It did'nt really do the trick for me, so I've fitted a TNT Exhaust with branches (got rid of the Cat's).

The fuel consumption went up from 5km/l to 6km/l (taken into account I've got a 2" suspension lift plus 2" body lift, running 33"x12,5" wide Tekkies and ONCA bars on) overall consumption - Towing my boat included.

At a 130 000km's you can be almost sure the Cat's will be blocked, so if I'm you..... that will be my first move.... get rid of them........ I don't know if they will be able to re-map the standard Hilux mapping system after they remove the Cat's, so maybe it's best to do it with the Uni Chip so that they can remap it.

Hope this help.........

Regards
Albert
Attachments
Moz.JPG
ImageImage
User avatar
AM Racing
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1214
Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
Town: East London
Vehicle: Range Rover Classic V8
Real Name: Dylan
Location: East London

Re: Uni chip for a 2006 toyota hilux 4l v6 auto 4x4.

Post by AM Racing »

The unichip can be re-tuned at a later stage. So if funds are limited just do the chip for now but the best results are with a decat and freeflow exhaust. I'd be weary of fitting a K&N or other high flow air filter when using the vehicle in offroad conditions.
ImageImageImage
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”