Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Jagerbom
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
- Real Name: Hansen
- Location: Lichtenburg
Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Goeie dag mede Hilux eienaars aka tweede beste 4x4 wat gebou is want die beste moet nog gebou word.
Okey op daai punt wie sal my kan help op n paar vraagies asb.
Ek gaan oor die baie biae lang naweek bietjie Gordan's baai toe en wil graag bietjie in die Duine gaan speel
en het gelees van die Atlantis wat nogal n baie lekker speel plek uitmaak.Het so bietjie gaan rondsoek en het
op n paar gps punte en waar jy kan die permit kry afgekom.
Wie gaan in daai tyd dalk in die omgewing wees om my tou wys temaak van die plek en weet een van jul
of daar lekker dinge gereel is oor daai tydperk in die omgewing?
Dankie vir jul hulp en hou die grease kant onder soos ek altyd se.

Last edited by Jagerbom on Wed Mar 16, 2011 4:10 pm, edited 1 time in total.
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Hansen, wat is die datum van daai laaang naweek ?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Tertius daai laaaaang laaaaang naweek strek van 22/04/2011 tot 02/05/2011 as ek dit reg het... Ongelukkig gaan ons bietjie Richterveld toe daardie tyd anders sou ek jou enige tyd bietjie gaan touwys maak het in die sand Hansen.. Maar hier is sekerlik 'n paar ander manne wat jou net so lekker kan wys hoe die dinge daar werk... Moet net nie vir Niel vra om jou na die Horseshoe toe te vat nie, want hy verdwaal altyd.. :shifty: :shifty:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Jagerbom
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
- Real Name: Hansen
- Location: Lichtenburg
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Hehe ja ek sal dan eers die manne deur n keuring stelsel moet vat oor n paar koues
Ja die laaaang laaaaang naweek is die 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeeer weees.
Ja die laaaang laaaaang naweek is die 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeeer weees.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
en HOOPELIK sit ek dan in NAMIBIE !! :)
maar hier is BAIE manne wat daai tyd in atlantis sal gaan speel.
maar hier is BAIE manne wat daai tyd in atlantis sal gaan speel.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
and hopefully I'll be relaxing in the Cederberg...
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Middag Hanson
Ek het nou jou post gelees.Ek bly in G.bay en ons gaan gereeld Atlantis toe.
Indien jy wil kan jy saam met ons gaan ,dit sal nou maar net oor naweek moet wees.Atlantis is regtig lekker plek vir dag trip.By gese dit kan ook *a* dag word as jy nie die plek ken nie.So probeer maar saam iemand gaan wat al paar keer daar was.
Jy kan my mail stuur adp@webmail.co.za !!

- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
I will be in Gordons Bay during that period on holiday and would love to join you guys. Let me know.....
- Jagerbom
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
- Real Name: Hansen
- Location: Lichtenburg
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Dankie vir die uitnodeging klink my dit gaan n hel lekker trip dan wees met al die hilux'se bietjie die ander voertui maatskapye wys toyotas kan en mag ook duine ry lol. Mag mens n vleisie of so braai daar of n lekker brunch? n Man kan honger raak met so n gespelery die dag deur.
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Ons kan sommer 'n vleisie in die duine braai
- Jagerbom
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
- Real Name: Hansen
- Location: Lichtenburg
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Woohoo dit klink mos vir my goed-daai 4.0L van jou speel seker hel lekker in die duine en dan is dit nog Auto ook.tersmit wrote:Ons kan sommer 'n vleisie in die duine braai
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Dit doen ja, ek kan nie wag om nou weer te gaan nie
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Ek dink jy kan die opskrif van die pos verander na Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeeer weees.Jagerbom wrote:Hehe ja ek sal dan eers die manne deur n keuring stelsel moet vat oor n paar koues
Ja die laaaang laaaaang naweek is die 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeeer weees.
Ek sal graag by jul wil aansluit as als reg uitwerk. Wil hoeka daai beachbuggy ook duine toe vat.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Ek's ook van Gordonsbaai en ook daai tyd op verlof.
So kom ons kyk waar ek my bevind, miskien join ek julle of dalk gaan ek ook Cederberge toe.......sal maar check.
Aangesien Mr B Cederberge toe gaan moet ek dalk eerder daar wegbly. :problem: :problem:
So kom ons kyk waar ek my bevind, miskien join ek julle of dalk gaan ek ook Cederberge toe.......sal maar check.
Aangesien Mr B Cederberge toe gaan moet ek dalk eerder daar wegbly. :problem: :problem:
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
As dit so aan gaan , kan ons net dalk weer n rek. dag hou!!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
As julle iets beplan vir 28 April, dan is ek terug van die naweek en dan sal die ander ook seker al terug wees.....
Sal graag wil saam speel. Of julle kan dalk meer as een dag reel.
Sal graag wil saam speel. Of julle kan dalk meer as een dag reel.
- Jagerbom
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
- Real Name: Hansen
- Location: Lichtenburg
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Met al die hilux'se ry ons daai duine plat.....
- JacoJB
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Tue Sep 14, 2010 3:13 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: 2011 Fortuner D4D 4x4 out
- Real Name: Jaco
- Location: Melkbosstrand
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Ek is van 28/4 tot 2/5 in Melkbosstrand sal dan sekerlik duine toe gaan laat weet as jy weet wanneer jy wil gaan dan gaan ek saam.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Ok... lets see where the date gets pegged... if I'm in the area... die engelman sal daar wees...
.
.
.
.
.
.
and Tiaan can go to the Cederberg in peace! Think the Cederberg is big enough for both of us... you can call me when you get stuck... 0824YRECOVERY...
.
.
.
.
.
.
and Tiaan can go to the Cederberg in peace! Think the Cederberg is big enough for both of us... you can call me when you get stuck... 0824YRECOVERY...
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Who is brave enough to peg a date?
Monday 25/04 ?????????????
Monday 25/04 ?????????????
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Iemand lus om nou maandag te gaan ?
- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Klink soos 'n plan vir maandag.
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Sal ek vir ons permitte gaan optel >?
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Klink soos n plan Tertuis..... Ek sal seker die voorige Vrydag daar opdaag.tersmit wrote:Sal ek vir ons permitte gaan optel >?
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Kwaai, nader aan die tyd sal ek die name kry, en dan sal ek vir ons permitte optel
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Dalk is ek teen daai tyd weer terug op die vaste land, dan join ek julle!
Ek sal die post dophou en laat weet as ek n permit nodig het.
Ek sal die post dophou en laat weet as ek n permit nodig het.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Die sand was gister poeiersag.... en baie wit.. en WARM.... die slipfaces was vrek steil, en die sand het gebrul, maar dit was lekker....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Ou Whitey vandag by Half Moon
Was Groot pret gewees !!
Was Groot pret gewees !!
- JacoJB
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Tue Sep 14, 2010 3:13 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: 2011 Fortuner D4D 4x4 out
- Real Name: Jaco
- Location: Melkbosstrand
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Tretius
Stuur asb van gister se foto's vir my.
Byvoorbaat dankie
Jaco
Stuur asb van gister se foto's vir my.
Byvoorbaat dankie
Jaco
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Hey looks good! Hope my 2.5 D4D is going to have enough steam to pull up there!?
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Ek's daai tyd daar naby......by Posberg Natuurreservaat (Langebaan).AM Racing wrote:Who is brave enough to peg a date?
Monday 25/04 ?????????????
So ek en 'n paar tjommies sal julle graag kom join.
Bevestig asb nou net die datum ouens!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
More, more almal was weg op trip vir paar dae (weskus) :yahoo: . Daar is u paar van ons wat gaan die maandag. As die datum verander het sal julle asb vir my laat weet. EK sal graag wil sien hoe daai swart v8 maak by Atlantis.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Ek ken self nie die duine nie. Was nog net daar met die Rekord Dag en eenkeer daarna.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
As dit nog a plan is moet ons vooruit betaal. Net om seker temaak dat die wat se hulle gaan daar wees sal daar wees. Kan ons net meskien n afsny tyd kry vir daai permits. Ek gaan beslis daar die 25 daar wees. So laat weet my net wat die koste is en wie ek moet betaal.....tersmit wrote:Sal ek vir ons permitte gaan optel >?
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Okay....ek wil reel dat een van my mede verkoopsmanne met die company Amarok ook kom join. Ek't hom Two Oceans toe gevat ...en nou het die gogga gebyt!!
Wie sal almal daar kan wees op die 25ste???
En wie ken die duine, want ek verdwaal baie maklik!!
Wie sal almal daar kan wees op die 25ste???
En wie ken die duine, want ek verdwaal baie maklik!!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Ek ken nie die duine nie. Was net 1 keer daar.
So ver is daar 'n 80% kaans dat ek ook daar sal wees.
So ver is daar 'n 80% kaans dat ek ook daar sal wees.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Kan ons 'n lysie maak?
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco
Tersmit
Piesang
Jagerbom
Andre du Preez
AM Racing
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco
Tersmit
Piesang
Jagerbom
Andre du Preez
AM Racing
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Hey Tiaan ek ken die duine ok is net, ons gaan altyd agter in. Maar, ja ons kan gaan. Oor die permit julle het n reg plan se maar net vir wie ons die geld moet gee. Ek gaan nogal more Atlantis toe!! Nou te laat om te reel.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Hopelik sal Tertius vir ons gaan permitte kry
Jy's lucky om innie middel van die week te kan gaan speel. :evil:
Jy's lucky om innie middel van die week te kan gaan speel. :evil:
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Ek wens maar gaan vir werk.Wou nie se nie maar ek werk vir Isuzu gaan gou n bakkie aflewer by een van my kliente.
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
swartvark wrote:Kan ons 'n lysie maak?
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco
Tersmit
Piesang
Jagerbom
Andre du Preez
AM Racing
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
This is looking better all the time :evil:HennieJ2 wrote:swartvark wrote:Kan ons 'n lysie maak?
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco
Tersmit
Piesang
Jagerbom
Andre du Preez
AM Racing
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
HennieJ2 wrote:swartvark wrote:Kan ons 'n lysie maak?
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Tersmit??
Piesang??
Jagerbom??
Andre du Preez??
AM Racing??
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
Ek gaan daardie dag van Langebaan af deur om 'n paar tjommies by die duine te ontmoet, so laat weet maar vir wie ek moet uitkyk.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Wie gaan nog almal saam en waar kry ons G.bay manne mekaar.Tiaan wou net hoor of jy al tyd gekry het om die foto`s op te laai. Wel ek is reg vir die 25ste het gister my hilux n stel mt/tyres 30" op gesit te mooi. MY ou hilux het darm net te ..... gelyk.
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
I'm still keen, but would need someone to get the permit.
Andre, ek sal van Stellenbosch af ry. Ons kan op pad erens ontmoet, as jy wil.
Andre, ek sal van Stellenbosch af ry. Ons kan op pad erens ontmoet, as jy wil.
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Andre du preez wrote:Wie gaan nog almal saam en waar kry ons G.bay manne mekaar.Tiaan wou net hoor of jy al tyd gekry het om die foto`s op te laai. Wel ek is reg vir die 25ste het gister my hilux n stel mt/tyres 30" op gesit te mooi. MY ou hilux het darm net te ..... gelyk.
Maybe we meet at the Spur on the beach front in the parking lot early morning. 7.30ish. Departing at 8? AM that is :wink2:
Anybody
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Dit is reg so met my. En ons kan die ander vriende in stellenbosch kry my een vriend ben die sani man ry van stellenbosch af saam. klink reg. Net een vraag hoekom moet n mens die permit uit neem.
- Jagerbom
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
- Real Name: Hansen
- Location: Lichtenburg
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Hel manne dit gaan pret wees en sommer om die draai. Jy kan uitkyk vir n wit hilux wat altyd vol modder is weet nie hoe ek dit reg kry nie die paaie van ons in die noord wes werk net nooit lekker saam nie. Dit gaan regtig baie pret wees om jul saam tekan ontmoet en n vleisie op die kole tekan gooi. Hoe moet ons maak met die permitte en die betaling daarvan?swartvark wrote:HennieJ2 wrote:swartvark wrote:Kan ons 'n lysie maak?
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Tersmit??
Piesang??
Jagerbom??
Andre du Preez??
AM Racing??
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
Ek gaan daardie dag van Langebaan af deur om 'n paar tjommies by die duine te ontmoet, so laat weet maar vir wie ek moet uitkyk.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
SO ons kan dit so reel. Ek sal 7:30 oorkant Spur by parking wees. Hansen, Dylan ek wag vir julle daar. En dan Royco jy kan net ook kant die nuwe Toyota vir ons wag een van my vriende (ben) gaan ook daar vir my wag. Ek weet waar om in te gaan by Atlantis, so dan is ons gereel.
Bring maar eet goed ens. hulle hou net nie van oop vuur daar nie so gas sal werk vir worsie (Hotdog).As dit reg is met almal ?
Bring maar eet goed ens. hulle hou net nie van oop vuur daar nie so gas sal werk vir worsie (Hotdog).As dit reg is met almal ?
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
So who is bringing the gas? I'm bringing my new HD camera, sandboard and a friend mad enough to be towed behind a Hilux on it :evil: :evil: :evil: Think of it as wake boarding except on land :!: :!: :!:Andre du preez wrote:SO ons kan dit so reel. Ek sal 7:30 oorkant Spur by parking wees. Hansen, Dylan ek wag vir julle daar. En dan Royco jy kan net ook kant die nuwe Toyota vir ons wag een van my vriende (ben) gaan ook daar vir my wag. Ek weet waar om in te gaan by Atlantis, so dan is ons gereel.
Bring maar eet goed ens. hulle hou net nie van oop vuur daar nie so gas sal werk vir worsie (Hotdog).As dit reg is met almal ?
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
More more
Ek is bietjie agter met die Forum lees, ek sal seker teen so 12:00 vandag weet of ek hier gaan wess die naweek. as ek hier is, sal ek die permitte vir ons gaan optel
Ek is bietjie agter met die Forum lees, ek sal seker teen so 12:00 vandag weet of ek hier gaan wess die naweek. as ek hier is, sal ek die permitte vir ons gaan optel
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Hi manne, skies ek kom maar min deesdae op die forum. Het ons nou al iemand wat die permitte kan of gaan reel? Dalk twee vir my ek wil kyk of ek die beach buggy die week kan klaar kry sodat ek hom ook op die sand kan gaan toets.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Jagerbom
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
- Real Name: Hansen
- Location: Lichtenburg
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Andre 100% net een ding watter voorstad of buurt is die spur askies ek weet dit is n dom vraag sal jy my koordinate rofweg kan gee asb.Andre du preez wrote:SO ons kan dit so reel. Ek sal 7:30 oorkant Spur by parking wees. Hansen, Dylan ek wag vir julle daar. En dan Royco jy kan net ook kant die nuwe Toyota vir ons wag een van my vriende (ben) gaan ook daar vir my wag. Ek weet waar om in te gaan by Atlantis, so dan is ons gereel.
Bring maar eet goed ens. hulle hou net nie van oop vuur daar nie so gas sal werk vir worsie (Hotdog).As dit reg is met almal ?
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Gentlemen
For the permits, can we start to get a list going for the following: Forum name, Real name and Surnam, vehicle registration number
Tersmit - Tertius Smit - CY 146533
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Piesang??
Jagerbom??
Andre du Preez??
AM Racing??
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
For the permits, can we start to get a list going for the following: Forum name, Real name and Surnam, vehicle registration number
Tersmit - Tertius Smit - CY 146533
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Piesang??
Jagerbom??
Andre du Preez??
AM Racing??
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
tersmit wrote:Gentlemen
For the permits, can we start to get a list going for the following: Forum name, Real name and Surnam, vehicle registration number
Tersmit - Tertius Smit - CY 146533
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Piesang??
Jagerbom??
Andre du Preez??
AM Racing?? Dylan Durant DKX754EC
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Piesang: Pieter Pieterse:wit hiluc CEO......
Piesang se seun: Arno Pieterse: geel beach buggy CA......
het nie die registrasie nommers nou by my sal dit deur gee
Piesang se seun: Arno Pieterse: geel beach buggy CA......
het nie die registrasie nommers nou by my sal dit deur gee
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Jagerbom
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
- Real Name: Hansen
- Location: Lichtenburg
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
AM Racing wrote:tersmit wrote:Gentlemen
For the permits, can we start to get a list going for the following: Forum name, Real name and Surnam, vehicle registration number
Tersmit - Tertius Smit - CY 146533
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Piesang??
Jagerbom Hansen Prinsloo HFW 831 NW
Andre du Preez??
AM Racing?? Dylan Durant DKX754EC
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
So dit is reg, ek sal die permitte gaan optel
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Jagerbom wrote:AM Racing wrote:tersmit wrote:Gentlemen
For the permits, can we start to get a list going for the following: Forum name, Real name and Surnam, vehicle registration number
Tersmit - Tertius Smit - CY 146533
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco - Roy Coombe-Davis - CL 27756
Piesang??
Jagerbom Hansen Prinsloo HFW 831 NW
Andre du Preez??
AM Racing?? Dylan Durant DKX754EC
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Dankie Baie, Tertius.tersmit wrote:So dit is reg, ek sal die permitte gaan optel