Ossewa Roete MP
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Ossewa Roete MP
Ons klub het die naweek die Ossewa roete gaan ry. Hier is so paar foties.
Dit maak deel uit van die ou transport roete vanaf Maputo na Baberton toe.
Roete is 'n gradering 4 en vet pret. :veryhappy:
Dit maak deel uit van die ou transport roete vanaf Maputo na Baberton toe.
Roete is 'n gradering 4 en vet pret. :veryhappy:
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Ossewa Roete MP
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Ossewa Roete MP
Ongelooflik waar die mense met ossewaens gery het en hulle is nie eers 4x1 nie. Dit lyk regtig baie nice en die fotos is nogal nice
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Ossewa Roete MP
Thanks man, dis ongelooflik, jy kan sien waar die ossewa se wiele sloote gesny het in die klip in. Hulle is hierop met 2ton se vrag en het 16km gedoen in 'n dag. Gin wonner die ou mense was so moerig nie. Ek sal ook gewees het.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Ossewa Roete MP
Jy se dis daar in Baberton se wereld Al wat my kinders ken is kameel spore in die sand.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Ossewa Roete MP
Ja naby Baberton en teen die swaziland grens. Baie mooi wereld.
Jis en die Lexus het mooi gemaak. 1500rpm's gestel en nie weer aan die petrol geraak nie. Hy klim net die heeltyd. Geen gespinnery of iets nie.
Jis en die Lexus het mooi gemaak. 1500rpm's gestel en nie weer aan die petrol geraak nie. Hy klim net die heeltyd. Geen gespinnery of iets nie.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Ossewa Roete MP
Sal verseker die kamera saamvat, is dit n eendag trip of kamp jy halfpad
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Ossewa Roete MP
Lyk baie mooi daar, wou nog altyd daai trail gaan ry
Re: Ossewa Roete MP
Klink soos 'n plan, Warthog Hennie bly mos in Babies, ek het al met hom daaroor geselsSpartan wrote:Dalk kan ons dit saam gaan ry
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Ossewa Roete MP
Hoe meer siele hoe beterOOOOMS wrote:Klink soos 'n plan, Warthog Hennie bly mos in Babies, ek het al met hom daaroor gesels
Last edited by Spartan on Mon Aug 02, 2010 8:04 pm, edited 1 time in total.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Ossewa Roete MP
Ek wil ook saam
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Ossewa Roete MP
Ek stem vir daai een
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Ossewa Roete MP
Stunning foto's
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

Nou toe Jaco, ons wag vir jou.....
Maar nie vir altyd nie
Maar nie vir altyd nie
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Ossewa Roete MP
Ook maar lekker taai vandat ons die baas se nuwe chom isOOOOMS wrote:Nou toe Jaco, ons wag vir jou.....
Maar nie vir altyd nie
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Ossewa Roete MP
Tik-tok...tik-tok...tik-tok...
Jaco jou datums, ons wag
Jaco jou datums, ons wag
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Ossewa Roete MP
Klink vir my soos 'n plan. Dis 'n dagtrip en dan gaan braai ons lekker langs 'n dam bo in die berge naby Swaziland. Die volgende dag kan ons dan daar naby die dam die volgende roete ry wat net so lekker rof is. Sal fotos kry vir julle.
Ons gaan juis die naweek 'n roete uitlê op 'n wildsplaas naby die N4 en Nelspruit.
Ons gaan juis die naweek 'n roete uitlê op 'n wildsplaas naby die N4 en Nelspruit.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Ossewa Roete MP
Daar is so baie wat ons nog nie gesien het in ons eie land nie en soos Thys se op sy trip report daar is baie om te sien.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sun Jun 10, 2018 6:36 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 1998 Ford Courier 2.5Td 4x4 s/cab
- Real Name: Michael
Re: Ossewa Roete MP
Hi Guys.
I am planning on doing the ossewa route in baberton.
We will be a few 4x4's.
What I would like to know, is it save to do one route and then on top of the mountain set up camp and then following day do the other route.
Now I checked on google maps I see the one main starting route, where is the second route I think it is carston that mentions it?
Love be this forum thanks guys.

Sorry its castos
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sun Jun 10, 2018 6:36 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 1998 Ford Courier 2.5Td 4x4 s/cab
- Real Name: Michael
Re: Ossewa Roete MP
Okay ek sien did Afrikaans. Dis wat castos reply het.....
"Klink vir my soos 'n plan. Dis 'n dagtrip en dan gaan braai ons lekker langs 'n dam bo in die berge naby Swaziland. Die volgende dag kan ons dan daar naby die dam die volgende roete ry wat net so lekker rof is. Sal fotos kry vir julle."
"Klink vir my soos 'n plan. Dis 'n dagtrip en dan gaan braai ons lekker langs 'n dam bo in die berge naby Swaziland. Die volgende dag kan ons dan daar naby die dam die volgende roete ry wat net so lekker rof is. Sal fotos kry vir julle."
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sun Jun 10, 2018 6:36 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 1998 Ford Courier 2.5Td 4x4 s/cab
- Real Name: Michael
Re: Ossewa Roete MP
Castos wrote: ↑Tue Aug 03, 2010 7:22 am Klink vir my soos 'n plan. Dis 'n dagtrip en dan gaan braai ons lekker langs 'n dam bo in die berge naby Swaziland. Die volgende dag kan ons dan daar naby die dam die volgende roete ry wat net so lekker rof is. Sal fotos kry vir julle.
Ons gaan juis die naweek 'n roete uitlê op 'n wildsplaas naby die N4 en Nelspruit.