vat so vlakvark met my voorlaaier

Discuss your hobbies here. Please this is for hobbies and not your bad habits.
Post Reply
duppa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Thu Apr 23, 2009 4:20 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '96 hilux dbl cab
Real Name: Andre

vat so vlakvark met my voorlaaier

Post by duppa »

Ek het die eerste keer gaan skiet met my voorlaaier (amper 'n "sanna") . hel dit was lekker

Image
ImageImageImageImage
duppa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Thu Apr 23, 2009 4:20 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '96 hilux dbl cab
Real Name: Andre

Re: vat so vlakvark met my voorlaaier

Post by duppa »

nog 'n paar photies

Image

Image
Last edited by CasKru on Mon May 10, 2010 2:17 pm, edited 1 time in total.
Reason: Fix image tag
ImageImageImageImage
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: vat so vlakvark met my voorlaaier

Post by Engel »

hoe jaloers is ek nou :silent:
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
duppa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Thu Apr 23, 2009 4:20 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '96 hilux dbl cab
Real Name: Andre

Re: vat so vlakvark met my voorlaaier

Post by duppa »

ek sal vir jou bietjie salamie en cabanossi bring net om die jaloesie barometer te laat styg :D:
ImageImageImageImage
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: vat so vlakvark met my voorlaaier

Post by Traveler »

Baie goed gedoen Andre.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
warthog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 846
Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
Town: Barberton
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
Real Name: Hennie
Location: Barberton, Mpumalanga

Re: vat so vlakvark met my voorlaaier

Post by warthog »

NEEEEEEEEEE!!!!!!!!!!! Aaaaarrrgggghhhhh!!!!!!! Net nie dit ook nou nie... en dit nog bo-op die Griekse geld-krisis en Malema se moelikheid!!!!

Jy sal wragtag NOU kies om my oudste swaer se tweede vrou se pa se vorige vrou se middelste swaer se kleinneef se enigste aangetroude skoonsuster se niggie se man se broer te skiet!!!en dit nogal met 'n voorlaaier.

En dit 4 dae voor Saterdag se game teen die Stormers???
Hennie
ImageImage

Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly. Leave the rest to God.
Jos 24:15: "As for me and my house, we will serve the Lord"
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: vat so vlakvark met my voorlaaier

Post by wim »

Andre dis nou n mooi vark,lekker groot tande ook net jammer dat julle nie bietjie meer moeite gedoen het met die foto nie die vark is dit werd.
ImageImageImage
User avatar
Nitram
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 113
Joined: Thu Jun 11, 2009 5:38 pm
Town: Strubensvalley
Vehicle: 1998 Toyota Hilux 2.7 4X4 D/c 1997 TOYOTA LAND CRUISER 80 VX 4.2 TD
Real Name: Martin

Re: vat so vlakvark met my voorlaaier

Post by Nitram »

Hopelik maak hy n trofee van die vark,dan kan hy vir ons mooi pics neem.
duppa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Thu Apr 23, 2009 4:20 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '96 hilux dbl cab
Real Name: Andre

Re: vat so vlakvark met my voorlaaier

Post by duppa »

hey ouens ek het nie beplan om die ding te skiet toe neem my swaer sommer 'n foto met die sell.Van trofee maak sal daar niks kom nie die salami en cabanosie en boud is al amper klaar opgeeet
ImageImageImageImage
Post Reply

Return to “Hobbies”