klomp bangat webwheelers

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

klomp bangat webwheelers

Post by Engel »

........ons gaan julle stukkend ry! ..................dit was die laaste woorde. En nou harloop almal weg. waar is die wille ons ry alles deurmekaar toys? seker maar weg gepak.....uit die modder uit!! :lol:

hopelik sal daar nog n paar manne ons kom join, maar het vir kaspaas in sy kaskar gese hie gaan die manne wegharloop. Ek sou seker ook as ek weet n klomp landies, jeeps en n datsun gaan my stukkend ry! :lol: Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: klomp bangat webwheelers

Post by CasKru »

Engel wrote:........ons gaan julle stukkend ry! ..................dit was die laaste woorde. En nou harloop almal weg. waar is die wille ons ry alles deurmekaar toys? seker maar weg gepak.....uit die modder uit!! :lol:

hopelik sal daar nog n paar manne ons kom join, maar het vir kaspaas in sy kaskar gese hie gaan die manne wegharloop. Ek sou seker ook as ek weet n klomp landies, jeeps en n datsun gaan my stukkend ry! :lol: Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry!
Smaak my ons sal die obastacle elkeen 2 keer moet ry want die manne is bang. Ek sal maar vir my'n sonbril opsit dan lyk dit soos iemand anders wat bestuur :twisted: :twisted:
To God be the glory
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Engel »

vat ook elke keer n blikkie mud spray saam en n emmer om te was! een vuilkar en die tweede keer n skoon kaskar! :lol:
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: klomp bangat webwheelers

Post by CasKru »

Engel wrote:vat ook elke keer n blikkie mud spray saam en n emmer om te was! een vuilkar en die tweede keer n skoon kaskar! :lol:
Daai kan werk... dan maak ons sommer gou gou al die plekke vol.

Dit gaan lekker wees manne... bring daai fighting machines van julle.
To God be the glory
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Engel »

CasKru wrote:
Engel wrote:. bring daai fighting machines van julle.
hahaha, spoeg ek my koffie oor my keyboard uit!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Pype »

Engel wrote:Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry!
:lol: :lol: :lol: :lol: Ishe ja ja Herman waar was jy Saterdag :roll: :roll: :roll:

Tweedens wou jy nie he ek moes ry nie :!: Nou dat daar te min manne is kan ek ry Ek is nie second hand nie :x

Derdens will ek ry nie speel nie as 'n standard ding daar kan ry mors jy my tyd.

Ek sal by die kerk kermus gaan tou trek en geblindoek rond loop dan kry die kerk ook hulle geltjie.

As jy nou ophou praat en na 'n regte event toe kom bring jou geweer die Datsun en ek bring myne dan ry ons praat help niks kom wys.

Geniet die dag muskien kom kyk ek as ek klaar met al my draai kry.

Sterkte an die Hilux mane :thumbup:
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Engel »

Pype wrote:
Engel wrote:Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry!
:lol: :lol: :lol: :lol: Ishe ja ja Herman waar was jy Saterdag :roll: :roll: :roll: Training, het jou gese

Tweedens wou jy nie he ek moes ry nie :!: Nou dat daar te min manne is kan ek ry Ek is nie second hand nie :xnooit dit gese nie!

Derdens will ek ry nie speel nie as 'n standard ding daar kan ry mors jy my tyd. jy moet n toyota modify om erens te kom!

Ek sal by die kerk kermus gaan tou trek en geblindoek rond loop dan kry die kerk ook hulle geltjie. jy moet jou 10de n 20ste maak

As jy nou ophou praat en na 'n regte event toe kom bring jou geweer die Datsun en ek bring myne dan ry ons praat help niks kom wys. my datsun is standaard en ry kaap toe. joune moet jy sleep, dubbelmoffieknoppies ens ens
Geniet die dag muskien kom kyk ek as ek klaar met al my draai kry. maak so

Sterkte an die Hilux mane :thumbup:
hulle het dit nodig
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 603
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Re: klomp bangat webwheelers

Post by SKRIK NIKS »

ons is gatvol om datsuns en landrovers te recover :lol:
as ons ry dan ry ons hard,nie met blind doeke nie!! :twisted:
sorry manne :thumbup:
ImageImageImage
SKRIK NIKS
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Pype »

Training, het jou gese En laas jaar :? :thumbup:

nooit dit gese nie! Ja ja :roll:

jy moet n toyota modify om erens te kom! :lol: :lol: Dutsun cup ek sal nie veel meer se nie.

my datsun is standaard en ry kaap toe. joune moet jy sleep, dubbelmoffieknoppies ens ensDit hoekom jou Datsun sukkel en jy nooit regte events by woon nie. My Toyota kan ook Kaap toe ry ek sleep hom omdat my ander een al my kamp goed op het. Ek is goed maar twee bakkie die sell tyd ry nog nie so goed nie

maak so Sal probeer 8 )

hulle het dit nodig Dis jou opienie :thumbup:

Ek is verby standaard ry been there done that got the T-shirt :thumbup: :wink:
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Engel »

SKRIK NIKS wrote:ons is gatvol om datsuns en landrovers te recover :lol:
as ons ry dan ry ons hard,nie met blind doeke nie!! :twisted:
sorry manne :thumbup:
kom wys ons :lol: jy skrik landies en datsuns!!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Traveler »

Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Engel »

Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
so kom jy dan? :shock:
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Pype »

Engel wrote:
Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
so kom jy dan? :shock:
:lol: :lol: Heinrich gaan bullie daai Dasbin :thumbup:
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Engel »

hys bang...ek weet sommer :angel:
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: klomp bangat webwheelers

Post by CasKru »

Hoekom smaak dit my Herman praat julle bang?! :wth: :wth:
To God be the glory
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: klomp bangat webwheelers

Post by JohanM »

Engel wrote:my datsun is standaard en ry kaap toe.
Herman as jy met daai ding in die kaap aan kom sal jy 'n Chiropracter nodig he om jou weer reguit te kry!!! :twisted: :twisted:

As daai Datsuns so goed was, hoekom is daar omtrent glad nie meer een oor wat byna vrot geroes is of se enjin kapoet is nie??? :shh: Laat mens wonder, :wth: :wth: ek meen daai dustbun kan nie eers die Panelbeater uit idle soos Cassie se Hilux nie??? :twisted: :twisted:

Ek wonder net of daai Datsun dit wel sal oorleef in die Skedelkus en Kaokoveld??? Seker nie, hy sal oproes voor hy daar kom!!! :twisted: :twisted:

Ek dink net dat so challenge is goed en grand, maar as die natuur jou lewe moeilik maak in natuurlike bergagtige terrein, sal die werklike legende homself weereens bewys as die voertuig van Keuse.

"n Toyota 4x4 omdat hy daar kan uit en weer in om die ander te gaan help.

Hoekom het Nissan nooit die Lesotho Hoogland skema gesponsor met voertuie nie? Was jy al in Lesotho?? Die nissan le op hope stukkend, maar die Toyota leef. Gaan kyk waar het hulle gery met SFA Hilux'e. Gaan try daai roetes met jou Datsun in standaard vorm soos wat die Hiluxe was. Jy sal nie eers van die pad af kan kom nie, en onthou die Sfa's het die Lockers gehad wat Toyota gesponsor het nie. Dit was in 1993 Wat hulle die Projek gesponser het.

Ek wil nie lelik wees nie, maar vergelyk appels met appels!!!! Land rovers en Datsuns moet nog hulle bewys in plekke soos Lesotho en ander ver afgelee gebiede. :silent:

As ek kon loop het ek met my SFA gekom, maar ek moet nou 6 weke in die bed le en herstel na so bietjie moeilikheid..... :wth:
Johan Marais
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: klomp bangat webwheelers

Post by CasKru »

JohanM wrote:As ek kon loop het ek met my SFA gekom, maar ek moet nou 6 weke in die bed le en herstel na so bietjie moeilikheid..... :wth:
Ek het jou gewaarsku maar nee... jy wou mos daai datsun met tou in die hand uit die modder probeer sleep. Pleks jy eerder jou bakkie gebruik het
To God be the glory
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Traveler »

Pype wrote:
Engel wrote:
Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
so kom jy dan? :shock:
:lol: :lol: Heinrich gaan bullie daai Dasbin :thumbup:
Pype, ek weet wanneer iemand uit my probeer geld maak..... :think: :think: Om my 'n bangat (verkeerd gespel) te noem gaan ook nie my beursie oopmaak nie. 8 )
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: klomp bangat webwheelers

Post by JohanM »

CasKru wrote:
JohanM wrote:As ek kon loop het ek met my SFA gekom, maar ek moet nou 6 weke in die bed le en herstel na so bietjie moeilikheid..... :wth:
Ek het jou gewaarsku maar nee... jy wou mos daai datsun met tou in die hand uit die modder probeer sleep. Pleks jy eerder jou bakkie gebruik het
Ek het nie gedink die Datsun sal vas sit nie, ek was dan met die Volvo deur die kleine water plas..... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: so toe dink ek maar ek ek sal gou hand bysit, maar daai ding was tot op sy aste......
Johan Marais
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: klomp bangat webwheelers

Post by CasKru »

Traveler wrote:
Pype wrote:
Engel wrote:
Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
so kom jy dan? :shock:
:lol: :lol: Heinrich gaan bullie daai Dasbin :thumbup:
Pype, ek weet wanneer iemand uit my probeer geld maak..... :think: :think: Om my 'n bangat (verkeerd gespel) te noem gaan ook nie my beursie oopmaak nie. 8 )
Toe nou nie :? :? Hierdie gaan nie oor geld maak nie. Herman kry nie 'n sent vir die werk en die reelings wat hy hier tref nie. Dit gaan om so bietjie gees onder die manne te skep en die ouens uit hulle kantoor stoele te kry en in hul 4x4 se driver seats.

Manne kom speel saam. Dit gaan oor die fun en oor niks anders nie. Is julle regtig so bang dat julle nie daai datsun wil aanvat nie?
To God be the glory
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Traveler »

As dit dan so is dat elke sent gaan vir toegangsgelde, dan vra ek om verskoning.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: klomp bangat webwheelers

Post by CasKru »

Traveler wrote:As dit dan so is dat elke sent gaan vir toegangsgelde, dan vra ek om verskoning.
Die toegangs gelde is basies die venue sin. Daai het niks met Herman uit te waai nie. Dit is 'n lekker venue met lekker braai geriewe etc waar die family kan kuier etc. Ek dink hy vra wel 'n paar rand (kan nou nie onthou hoeveel nie) om banner tape, droppers etc etc aan te skaf om die roete uit te merk. En sou daar dalk R10 oor bly is ek seker daarvan niemand sal omgee as hy vir homself 'n coke koop nie. :thumbup: :thumbup:
To God be the glory
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: klomp bangat webwheelers

Post by Jaco Versfeld »

Sou baie graag wou gaan, maar ek sou vir die ander span moes ry - my skills is glad nie goed genoeg vir kompetisie nie...

Ek sal maar nog bietjie op die Internet lees oor hoe om te ry :twisted:

Mufasa is in elk geval nog in die hospitaal. Ek sukkel om 'n side shaft in die hande te kry.
Post Reply

Return to “Open Discussion”