Farmjack @ Adendorff's
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Farmjack @ Adendorff's
I've stood with the cash in hand wanting to buy a Hi-Lift more than once. But my mind has been wandering for a long time towards the Farmjack at Addendorf's for R495-00.
It should be really worth the money? Cannot be that bad if they keep on selling them.
What does the Farmjack owners out there say??
It should be really worth the money? Cannot be that bad if they keep on selling them.
What does the Farmjack owners out there say??
Know what you don't know.
Re: Farmjack @ Adendorff's
Here is some info discussed, hope it helps:
viewtopic.php?f=35&t=10606&p=116671&hil ... CK#p116671
viewtopic.php?f=35&t=10606&p=116671&hil ... CK#p116671
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Farmjack @ Adendorff's
Thanks Oooms, het daai ene gelees maar nie regtig iets wys geword van voordele en nadele nie. Ek gooi eerder R450 in die rigting van ander accessories as om dit weg te gooi op Farmjack as die ding stupid is. Maar as hy die job kan doen dan spandeer ek die ander R450 wat die Hi-Lift bysit op die prys op die staal vir die rocksliders.
Know what you don't know.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Farmjack @ Adendorff's
This thread gave me everything that I needed to read: viewtopic.php?f=35&t=413
Dankie. Gaan my ene aanskaf.
Dankie. Gaan my ene aanskaf.
Know what you don't know.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: Farmjack @ Adendorff's
Kontak eers vir Cariboo en kry hulle pryse vir die regte high lift.
Ek vra myself altyd of R300 regtig so baie is as jy weet jy gaan 'n beter produk kry. Ek het nog nooit luck gehad met enige addendorf produk nie.
Uys
http://www.cariboodistributors.com/
Ek vra myself altyd of R300 regtig so baie is as jy weet jy gaan 'n beter produk kry. Ek het nog nooit luck gehad met enige addendorf produk nie.
Uys
http://www.cariboodistributors.com/
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Farmjack @ Adendorff's
Ek het ook n Farm Jack.........maar hy le in die garage, is te bang om hom te gebruik, het al gesien hoe iemand tande verloor het met die ding, dalk eendag as ek seker is van myself en weet hoe hy werk sal ek hom gebruik....
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Farmjack @ Adendorff's
Uys, ek hou van hoe jy dit stel, en dankie vir die link na Cariboo. Prys wat hulle gegee het is R701.10 vs. R495.00 by Adendorff vir die Farmjack. Dan is die keuse redelik/belaglik maklik. Ek betaal die R206.00 meer vir die regte Hi-Lift, en dit is R293.90 minder as wat ek sou betaal vir dieselfde item by 4x4 Megaworld en Outdoor Warehouse.
Interessant daar is prys verskil tussen die rooi Hi-Lift en die swart Hi-Lift. Soveel so dat ek eerder die goedkoper swart ene koop.
http://www.tooltime.co.za/ProductDetails.aspx?id=303
http://www.hi-lift.com/hi-lift-jacks/cast-steel.html
Cariboo het ook goeie pryse op Come Up Winches, of redelik goed dink ek. DV9000i vir R5928.00 vs. Adendorff se EWX12000 vir R4995.00, interessant die verkoopsman by Adendorff het aanbeveel om geensins die GEW of KEW te vat nie. Hy reken hulle is nie betroubaar nie. Dit beteken R1000 meer vir gemoedsrus.
Interessant daar is prys verskil tussen die rooi Hi-Lift en die swart Hi-Lift. Soveel so dat ek eerder die goedkoper swart ene koop.
http://www.tooltime.co.za/ProductDetails.aspx?id=303
http://www.hi-lift.com/hi-lift-jacks/cast-steel.html
Cariboo het ook goeie pryse op Come Up Winches, of redelik goed dink ek. DV9000i vir R5928.00 vs. Adendorff se EWX12000 vir R4995.00, interessant die verkoopsman by Adendorff het aanbeveel om geensins die GEW of KEW te vat nie. Hy reken hulle is nie betroubaar nie. Dit beteken R1000 meer vir gemoedsrus.
Know what you don't know.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: Farmjack @ Adendorff's
En verder is Cariboo se ontvangs dame shit hot!
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Farmjack @ Adendorff's
Ek sal dit in gedagte hou.Uys wrote:En verder is Cariboo se ontvangs dame doo-doo hot!
Know what you don't know.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: Farmjack @ Adendorff's
Ek het laas week 10 Brad Harrisons nodig gehad (BTW: R27 stuk by hulle) - ek het een op 'n slag gekoop!chopper wrote:Uys,
Hoeveel winches & jacks het jy toe gekoop?!
- the BuTch3R
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 792
- Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
- Real Name: Shaun
Re: Farmjack @ Adendorff's
enhi-hilux wrote:het al gesien hoe iemand tande verloor het met die ding....
Julle het nie dalk Peekshas nie ?Uys wrote:En verder is Cariboo se ontvangs dame doo-doo hot!
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Farmjack @ Adendorff's
hi daar, ek het n farm jack gehad, was ook n bargain koop by megaworld, die probleem was net om n baseplate te kry vir dit is amper onmoontlik, ek het toe n vriend gevra om vir my een te maak, die jack self het soos n bom gewerk vir die eerste twee keer, en die derde keer toe buig die shaft onder die gewig van my bakkie, megaworld het my toe n "@#@$#@ verskoning gegee van my bakkie moes ongelyk gestaan het of iets, :evil: elkgeval ek het nou n regte hi lift, en het noggie probleme gehad nie, spend the money and go with the proper tool
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
-
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: Farmjack @ Adendorff's
truckin wrote:hi daar, ek het n farm jack gehad, was ook n bargain koop by megaworld, die probleem was net om n baseplate te kry vir dit is amper onmoontlik, ek het toe n vriend gevra om vir my een te maak, die jack self het soos n bom gewerk vir die eerste twee keer, en die derde keer toe buig die shaft onder die gewig van my bakkie, megaworld het my toe n "@#@$#@ verskoning gegee van my bakkie moes ongelyk gestaan het of iets, :evil: elkgeval ek het nou n regte hi lift, en het noggie probleme gehad nie, spend the money and go with the proper tool