My ride is a 1999 Hilux 3000D and I have trouble with my gearbox overheating. I had the bakkie to a mechanic, but he could not find anything wrong, and the gearbox is still getting very hot. I would like to take the bakkie to a mechanic that specializes in Hiluxes in Cape Town.
Can ANYONE help me with some info???
I am not often on the forum, but almost everyday on email:
christiaankirsten@gmail.com
Thank you!!
Good Reliable HILUX Mechanic needed - Cpt
-
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Fri Jul 31, 2009 6:39 pm
- Town: Worcester
- Vehicle: '98 Hilux 4x4
- Real Name: Christiaan
- Club VHF Licence: LOFTUS
- Shimano
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 286
- Joined: Fri Jun 13, 2008 12:31 pm
- Town: Strand Cape Town
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4
- Real Name: Wynand
- Club VHF Licence: HC125
Re: Good Reliable HILUX Mechanic needed - Cpt
There is only one guy in Cape Town.
Allen Venter - AEW Auto, he is also on this forum known as "Hoppy"
Allen Venter - AEW Auto, he is also on this forum known as "Hoppy"
Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
Re: Good Reliable HILUX Mechanic needed - Cpt
Welkom, ek het vir jou Allan se Nommer ge-email
Vertel ons sommer meer van jou probleem en jou van
Vertel ons sommer meer van jou probleem en jou van
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Good Reliable HILUX Mechanic needed - Cpt
Ooooooms... Christiaan's surname is Kirsten... hence his username 'ChristiaanKirsten'....OOOOMS wrote:Welkom, ek het vir jou Allan se Nommer ge-email
Vertel ons sommer meer van jou probleem en jou van
or did u mean... 'van jou'???
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Good Reliable HILUX Mechanic needed - Cpt
Must definitely be something in the Cape water supply... ;)
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Fri Jul 31, 2009 6:39 pm
- Town: Worcester
- Vehicle: '98 Hilux 4x4
- Real Name: Christiaan
- Club VHF Licence: LOFTUS
Re: Good Reliable HILUX Mechanic needed - Cpt
Dankie ooooms vir daai nommer, sal hom definitief probeer. Het die ou dier onlangs gekoop....ex-"overland company" bakkie vir 70 000. Bargain toe gewees, maar het al hele klompie op hom spandeer(vorige eienaars het die arme ding goed deurgetrek!!!)...en dis nie op "cosmetics" gewees nie! Volgende is dit die gearbox, en dan die air-con pomp...kort nuwe seel.
Die gearbox raak erg warm enige iets verder as 50km...gearbox self, en ook die gear lever(sou goed werk in die winter,want dis soos n blerrie heater in die cab)Ek hardloop gearbox op een graad dikker olie as spec.(het al 270 000km's op die klok),maar verder niks aan gearbox gedoen nie.Het al gedink ek het dalk perongeluk die ding in "4L" gehad,met die hubs in "free", maar was darm nie die geval gewees nie...sal dat Alan sy magic uitoefen!!
Verder beoog ek om n Deser-stormer Bull-bar optesit,dalk n roofrack, en dalk alu. canopy.....afhangende hoe sterk die rand is as ek terug is in beskawing-op die oomlik offshore in angola(moet darm ook nou en dan so n bietjie werk)Verder is hy maar stock-standard behalwe vir OME's en Bridgestone deuller AT's. Verder is ek BAIE gelukkig met hom....n regte esel-sterk en ALTYD gewillig!!!!