Search found 132 matches

by Ou Bloues
Wed Dec 02, 2009 4:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Hilux Automatic
Replies: 8
Views: 1272

Re: New Hilux Automatic

I struggled a lot with this, coming from diesel manual to v6 Auto. I put it in the L option, but this alone don’t work if you have to crawl, and braking is making it worst, as the dam ABS kicks in and the car just keep on going, you cant stop. So the only why " until I get better advice" i...
by Ou Bloues
Mon Aug 17, 2009 10:51 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: 3.0 D-4d Auto vs Manual Fortuner
Replies: 35
Views: 6252

Re: 3.0 D-4d Auto vs Manual Fortuner

Yes, this was true for real Diesel Engines, with no Turbo's and injectors that could handle even clean water. Take the old 4.2 diesels in the Patrols and Landcruisers, those sings have done 1 mil plus and are still going. The new generation diesels is just to soon for SA, our diesel quality is not w...
by Ou Bloues
Sun Aug 16, 2009 8:25 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: 3.0 D-4d Auto vs Manual Fortuner
Replies: 35
Views: 6252

Re: 3.0 D-4d Auto vs Manual Fortuner

I was born with a lead right foot, and I get in town 6.25km/l, and open road 7-7.5 at 140 - 150. OK, this is without towing, then it goes down to 5, the worst I ever got. V6 4.L Auto you will drive forever, if you going to keep your diesel for long time, look at the running cost and the price of rep...
by Ou Bloues
Wed Aug 12, 2009 11:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Running BOards on 2009 Hilux
Replies: 3
Views: 888

Re: Running BOards on 2009 Hilux

http://www.zoopy.com/photo/1cxo/rhino-p ... rowse=2x9j

Gaan kyk hier, ek het Onca, maar met die step, werk baie goed vir die kinders, en kan die houe hanteer, baie duk en sterk
by Ou Bloues
Thu Jul 16, 2009 8:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Number Plates
Replies: 21
Views: 2737

Re: Number Plates

Wel, ek hoop dit sal sorg dat my plate bly waar hulle hoort, ek het weer albei verloor verlede naweek, dit begin nou bonus raak om die boetes te betaal as om dit te vervang
by Ou Bloues
Mon Jul 13, 2009 9:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Hilux
Replies: 11
Views: 1738

Re: New Hilux

PS. om 'n Navara se G@t te skop moet jy net oor die eerste speed bump ry, dan gaan lê hy op sy maag, en kan nieks met al sy krag doen behalwe dryfaste afdraai nie, nee wat, ek het myne verkoop en regte 4x4 aangeskaf. En ja, die super Charge hilux is ligter op brandstof, soos meeste motors met Turbos...
by Ou Bloues
Tue Jul 07, 2009 11:08 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rhino Park 5th July Come and play
Replies: 23
Views: 2956

Re: Rhino Park 5th July Come and play

Het julle nie fotos nie, sal myne teen donderdag op kry
by Ou Bloues
Fri Jul 03, 2009 6:59 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rhino Park 5th July Come and play
Replies: 23
Views: 2956

Re: Rhino Park 5th July Come and play

Manne Neels sê dit is ok as ons net 4 is, so ons is aan. Hy vra ons moet so 8h30 saar wees sondag oggend, dan kan ons so 9h00 ry, en gaan speel. Bring die vleisie vir na die tyd en die "Koel" drank. Indien iemand dalk saam met my wil ry so 7h50 uit Moreletta, bel my by Nul83446468Drie En e...
by Ou Bloues
Thu Jul 02, 2009 8:31 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Seat covers for 2009 Hilux Doublecab
Replies: 3
Views: 909

Re: Seat covers for 2009 Hilux Doublecab

The Takla is for ever clean, some people say teh swet on it,, buy I never had that problem. The others look good, but is hell to keep clean with small children that cant keep out of every mud hole they can find. The taka you just clean in 5 sec, while teh rest you have to wash
by Ou Bloues
Thu Jul 02, 2009 8:16 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rhino Park 5th July Come and play
Replies: 23
Views: 2956

Re: Rhino Park 5th July Come and play

Directions to Rhino Park FROM PRETORIA: Drive on the N4 freeway direction Witbank. Take the Rayton, Cullinan, Bapsfontein off-ramp at the top of the Donkerhoek mountain. Drive through the tollgate. After the tollgate(+- 150m) turn right onto the R515 towards Bapsfontein. Drive on for approx. 4km. Tu...
by Ou Bloues
Thu Jul 02, 2009 7:20 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rhino Park 5th July Come and play
Replies: 23
Views: 2956

Re: Rhino Park 5th July Come and play

Johan, ek sal met Neels gesels. maar as ons nie 5 is nie, sal ons moet kanseleer of betaal vir die 5de persoon, ek sal gou more deur die dag finaal maak, ek kry ook nie GPS kordinate nie, maar sal later vanaand die pad verwysings plaas.
by Ou Bloues
Wed Jul 01, 2009 12:33 am
Forum: Gauteng
Topic: Rhino Park 5th July Come and play
Replies: 23
Views: 2956

Re: Rhino Park 5th July Come and play

Jaco, dit is so 30km uit op die N4 na Rayton/ Witbank se kant toe, baie maklik om te kry, maar ons kan sommer saam ry vanaf die N4/Hansstrydom kruissing.
by Ou Bloues
Sun Jun 28, 2009 8:00 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rhino Park 5th July Come and play
Replies: 23
Views: 2956

Re: Rhino Park 5th July Come and play

1. Aldo
2. Johan
3. Paul
4. ?
5.?
by Ou Bloues
Sun Jun 28, 2009 9:04 am
Forum: Gauteng
Topic: Rhino Park 5th July Come and play
Replies: 23
Views: 2956

Re: Rhino Park 5th July Come and play

Guys, is everybody on Holiday ???

We need 5 to book the venue, lekker Braai area and place to play for children after we have done our recoveries
by Ou Bloues
Fri Jun 26, 2009 7:10 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rhino Park 5th July Come and play
Replies: 23
Views: 2956

Re: Rhino Park 5th July Come and play

Riaan, so lank ons net 5 kat kry wat verseker kan gaan, kan ander bykom, ons moet net nie meer as 15 probeer wees nie.
by Ou Bloues
Fri Jun 26, 2009 5:38 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rhino Park 5th July Come and play
Replies: 23
Views: 2956

Rhino Park 5th July Come and play

We need to confirm by Monday, and should be 5 4x4 min. This is the closes that city boy's will get to sand, and the higest pole crossing I have done. Hier kan ons lekker speel manne, en daai wat die snorkils wil toets kan selfs dit kom doen. Koste R 120 vir nie McCarthy lede, en R 60 vir lede. As jy...
by Ou Bloues
Mon Jun 08, 2009 7:34 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Pride 07 June at 10h00
Replies: 5
Views: 1157

Re: Hennops Pride 07 June at 10h00

Ons het gaan speel, nie foto's neem nie. :lol: " Kammera vergeet" Ek hou van die baan omdat dit baie meer tegnies is as Hennops baan langsaan, maar moet sê, dit is nie vir die beginner nie. 'n Prado wou nie eers dat ons hom help om deur van die opsticals te gaan nie, hy het eerder omgedraa...
by Ou Bloues
Sun Jun 07, 2009 12:29 am
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Pride 07 June at 10h00
Replies: 5
Views: 1157

Hennops Pride 07 June at 10h00

Vir die wat lus is, ons gan bietjie Hennops Pride toe later vanoggend.

Dit is die een langs die gewone Hennops roete, maw die eerst eeen as jy van JHB se kant af kom. As jy wil kom maar is nie seker nie, bel gerus 083DRIE44646AGT3
by Ou Bloues
Sun Jun 07, 2009 12:12 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 19228

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Jammer, maar ek sal ook tans moet ontrek. My seun het Hokkie en Rygby span gehaal vir die naweek" wie speel nou op lang naweek", en moes ek besluit maak omdat ons nog nie finale reeling het nie." Ons het die een vir te laat gelos" Geniet dit as julle nog gaan, anders moet ons dal...
by Ou Bloues
Fri Jun 05, 2009 7:27 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 19228

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Bennie, kon jy toe vir Reynard kry, ek het geen terugvoer gekry op PM, en as ons so ver ry, moet ons 2 roetes doen
by Ou Bloues
Thu Jun 04, 2009 8:10 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 19228

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Paul kan dit nie meer maak nie, so ons is weer net 5, waar is al die manne wat gesê het hulle kom saam
by Ou Bloues
Mon Jun 01, 2009 10:41 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 19228

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Ek het vir Reynard gevra hy moet net verblyf en roete vasmaak en bevestig

Ons is tans dan

1. Reynard
2. Bennie
3. Paul Harris
4. Louis
5. Aldo
6. Adam

Kom manne, as ons weer so 10 kan wees sal dit nice wees. Jaco, Deon, Johann kom maak nou vas manne, julle Luxes was lank genoeg skoon
by Ou Bloues
Sun May 31, 2009 7:52 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 19228

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

OK, hier het nou vir 31 dae te vinnig niks gebeur nie. Bennie is tans die enigste wat wel gaan. Ek gaan nie die 15de afkry nie, so sal net Saterdag en Sondag kan ry, maar sal daar wees die eerste 2 trips. Jaco, julle moet kom, dit lyk baie moeir as die Kaap hier, jy sal nooit weer die kaap wil sien ...
by Ou Bloues
Sun May 31, 2009 7:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: It's a boy! Geluk Cassie!
Replies: 62
Views: 4313

Re: It's a boy! Geluk Cassie!

Gelik Cassie, maar waar is die foto's, of is daar nie nou tyd vir gesels nie ??, Plaas hulle maar so teen 2 uur die oggend. :clap: :clap: :silent:
by Ou Bloues
Sun May 31, 2009 8:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 4.0l V6 Hilux. Any thoughts on this?
Replies: 11
Views: 1934

Re: 4.0l V6 Hilux. Any thoughts on this?

Bennie, ek sal dit moontlik vandag maak na De Wildt, dan kan jy self besluit. Ek het die auto box, en kru so 6.7-7.4 km/l, maar as ek haastig is, sak dit so na 5.5-6 km/l, dit hang alles af van hoe jy ry, en O ja, ek kry 6.7-7.4 op sasol en Total, op BB kry ek so 6.2 km/l, so dit hang seker af wat j...
by Ou Bloues
Sat May 23, 2009 10:36 pm
Forum: Gauteng
Topic: Mahem 23 May 2009 - Lets go & play
Replies: 17
Views: 2297

Re: Mahem 23 May 2009 - Lets go & play

OK, ek het iewers di ereelings gemis, is dit nou sondag" More'. Imdien so, hoe laat waar. Jaco"suidwes" as dit Sondag is, kan jy mey bel, dan kry ek jou iewers en ry saam daarheen, teensy jou GPS jou nie laat verdwaal nie." nul8344ses468drie
by Ou Bloues
Fri May 22, 2009 11:18 pm
Forum: Gauteng
Topic: Mahem 23 May 2009 - Lets go & play
Replies: 17
Views: 2297

Re: Mahem 23 May 2009 - Lets go & play

wat van Sondag, dan kan meer manne dit dalk maak, Julle kyk seker nie rugby as julle die trip wil doen nie, of is die VROEG. Wel daar is steeds rugby. Geniet dit, sal wel Somdag kan maak
by Ou Bloues
Thu May 21, 2009 8:24 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Max Lift on 2005 " New" Hilux
Replies: 33
Views: 7485

Re: Max Lift on 2005 " New" Hilux

Voor op 15" rim is die hooget van die onderkant van die ri, tot by die modder skerm 775mm. My bakkie was la by Toyota, en daar is niks wat raak nie, mar hulle het gesê dit is maks, en dat my outer seal bearings net so 50 000km sal hou, en ie nie 200 000km nie, dit kos net so R 1300 om te vevran...
by Ou Bloues
Sun May 17, 2009 2:06 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: looking for a Body Lift Kit for 2005 hilux 3.0D4D S/C
Replies: 1
Views: 581

Re: looking for a Body Lift Kit for 2005 hilux 3.0D4D S/C

try Mikem, they have the bilstein shock which lift your current coil wirh 50 mm, so you dont have to get new coils, and you get great shocks
by Ou Bloues
Thu May 14, 2009 8:56 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2005 Hilux D4D 4x4 lift project
Replies: 30
Views: 14640

Re: 2005 Hilux D4D 4x4 lift project

Deon, ek sal die naweek vir jou meet watter lift ek gekry het, dit was 80 mm, maar die vere kon al ietwat gesak het voor ek dit gedoen het. Toyota het vir my gesê ek is op maks sonder dat enige veranderinge gedoen hoef te word to ek dit gediens het na die tyd.
by Ou Bloues
Wed May 13, 2009 10:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SHELL OR SASOL
Replies: 20
Views: 2549

Re: SHELL OR SASOL

Jaco, julle manne ken mos nie Sasol daar onder in die kaap nie, noudat jy hier in die beskawing bly moet jy kyk of dit nei beter kilos gee nie. As ek na die terugvoer kyk, lyk dit my op die nuwe motors maak dit verskil, maar nie op die ouer modelle nie. Stem gaa nie werk, kom ons kry so paat manne w...
by Ou Bloues
Mon May 11, 2009 9:26 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SHELL OR SASOL
Replies: 20
Views: 2549

Re: SHELL OR SASOL

I have found that on my Diesel and Petrol I get easy up to 10% and more km/L on Sasol then any other product, I plan my refills around Sasol garages in Guateng. The only other product that also gives me more is Total, Shell and BP gives me the worst km/L. And with V6 I need any 50km more I can get, ...
by Ou Bloues
Tue Apr 28, 2009 8:31 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2005 Hilux D4D 4x4 lift project
Replies: 30
Views: 14640

Re: 2005 Hilux D4D 4x4 lift project

I just have the V6 same model, How will you lower the Dif in front, on the V6 there is a solid part under neath, I cant lower it, or I must mis something. I did 85 mm in front, Max, and 70 mm at back, the bakkie is level at this stage. I did not need to change any pipes for this, aggain, I've may ha...
by Ou Bloues
Sun Apr 19, 2009 9:39 am
Forum: Meet the People
Topic: New to the site, Nuut op die site!!!
Replies: 34
Views: 3019

Re: New to the site, Nuut op die site!!!

Daai slagspreek kom so uit bie blou bul lied
by Ou Bloues
Thu Apr 16, 2009 12:04 am
Forum: The Workshop
Topic: Tyre problems with Cooper STT ?
Replies: 32
Views: 3577

Tyre problems with Cooper STT ?

I heard of 4 guys that had problems with their STT's. The tyre seems to become unstable and come of the 15"" rims. What I also picked up was that their speed was above 140 km/h, and the tyre rating is according to me only 140 max. So, does this sound like product defaults, or could it be c...
by Ou Bloues
Wed Apr 15, 2009 11:55 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: Hilux4X4 member stats
Replies: 10
Views: 1861

Re: Hilux4X4 member stats

This will be very nice, but we will have to have drop down boxes with the models, or we will have 100 of spellings for the same model. :clap:
by Ou Bloues
Fri Apr 10, 2009 7:13 am
Forum: The Workshop
Topic: Brake shoes for new shape hilux
Replies: 10
Views: 1473

Re: break shoes for new shape hilux

Because the Powerdisk and the Toy parts cost the same, I went and replace all with the powerdisk product. It could be that my previous set was very bad, but the power disk do have better braking distance and cleans better in 4x4 conditions, and the :claimed to last 30% longer with 30% better braking...
by Ou Bloues
Mon Apr 06, 2009 10:06 pm
Forum: Humor
Topic: Gatiep
Replies: 3
Views: 311

Re: Gatiep

:clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

Dit is nou regte Kaapse se grappie sonder voortande die, lekka
by Ou Bloues
Sun Apr 05, 2009 11:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Replace outside oil bearings on new shape lux front dif
Replies: 3
Views: 726

Re: Replace outside oil bearings on new shape lux front dif

Eric, dit is wat ek gehoop het ek sou hier kry, maar lyk my dit is baie skaars. Ek het die specs gekry op dit self te doen, maat moet sê, die R 600 begin na goeie opsie lyk, ek sal net vra dat ek bystaan en halfdag verlof insit.
by Ou Bloues
Sun Apr 05, 2009 12:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear Suspension
Replies: 10
Views: 1243

Re: Rear Suspension

Ek sal eers paspoort moet kry, en Tania hulle het Donderdag gehoor dat van die 12 mense by hulle moet 5 gaan, so alles is nou eers op Hold tot einde Mei om te sien of sy werk het.

Lekker beplan, die is 70% van die trip se werk
by Ou Bloues
Sun Apr 05, 2009 12:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: Replace outside oil bearings on new shape lux front dif
Replies: 3
Views: 726

Replace outside oil bearings on new shape lux front dif

Guys, the 2 bearings cost R 300 for 2, but if I see what has come out prior to replacing them, I will need some info or help. If someone know of somebody that do this replacements for not a arm and leg , please let me know, Toyota ask R 600 for work, 2 hours, maybe not to bad if I look at what has t...
by Ou Bloues
Sun Apr 05, 2009 10:02 am
Forum: The Workshop
Topic: Rear Suspension
Replies: 10
Views: 1243

Re: Rear Suspension

Jaco. jy is nabu Mhikem se mannein JHB, gaan sien hulle, kontak besonderhede is op die sire by die adverts ook. Hulle sal jou gou die regte advies kan gee. Waarheen gaan jy, terug Kaap toe vir vakansie :crazy: :lol:
by Ou Bloues
Thu Apr 02, 2009 9:15 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 19228

Re: Lowveld 4x4 weekend

Riverwild lê baie wyd, is daar nie nog 'n lang naweek na April wat ons dit kan aanpak nie, want as ek daai rigting ry is ek altyd verplig om by die monsters te stop en die grotte, so dit si klaar een dag weg
by Ou Bloues
Wed Apr 01, 2009 11:16 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Nuwe roete in die laeveld
Replies: 17
Views: 2794

Re: Nuwe roete in die laeveld

Ja einde Mei, hoe ver is dit tot daar


Ek dink dit sal die laaste oorslaap trip wees voor die winter, dan sal ons maar weer dag trips reel vir die winter.
by Ou Bloues
Wed Apr 01, 2009 10:59 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Replies: 55
Views: 5434

Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!

Wel nou het ek dit ook gekry, weet nie hoe het ek dit gemis nie. Dankie aan almal wat die trip wonderlik gemaak het, en vir al die foto's, ek sal Paul se fotos ook plaas, hy spog net met sy recovery fotos van die ford en die Toys deur die Hardbody, so ek het vir hom gesê hy mag nie weer sy kamera br...
by Ou Bloues
Wed Apr 01, 2009 7:51 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.
Replies: 44
Views: 3941

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Mis ek die blog oor die naweek, of het niemand niks te sê nie, waar is al die fotos
by Ou Bloues
Thu Mar 26, 2009 7:30 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.
Replies: 44
Views: 3941

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

As daar net een gids is stuur ons die ander manne sommer vooruit en help ons self deur alles, lekker uitdaging, as wat iemand wat ken vir jou alles sê
by Ou Bloues
Wed Mar 25, 2009 11:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.
Replies: 44
Views: 3941

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Wil jy nie sommer vra hoe laat draai ons sondag nie, wil weet of ek nog kos moet vat vir Sondag Middag ete ook
by Ou Bloues
Mon Mar 23, 2009 7:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: Barakah - 27 Feb 2009
Replies: 178
Views: 15911

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Baie nice, toe nie so erg soos jy gedink het nie, net daardie laaste paar sentimeter voor jy op die brug gaan wat aan jou vreet.
:clap: :clap: :clap:
by Ou Bloues
Fri Mar 20, 2009 10:20 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Rock Sliders
Replies: 17
Views: 1620

Re: Rock Sliders

Niel, onca se steps is baie nice, met dubbel pype en trapies, maar dit kos so R 4500. Ek kon by al die staal manne vir my enkel pyp van 4.5 mm pyp gemaak het vir tussen R 2800 tot R 3500, maar ke het gegaan vir die dubbel pyp en die ekstra R 1000 betaal. Ek si seker as jy die staal bedryf google in ...
by Ou Bloues
Fri Mar 20, 2009 9:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Rock Sliders
Replies: 17
Views: 1620

Re: Rock Sliders

Niel, Ja daardie op jou nisan is die standaard side steps wat nissan maar via Excalibar laat opsit het. Gaan kyk op die onca site as jy praat van rock sliders. Dit is gewoonlik 3-4.5 mm ronde staal pyp wat gebruik word, en nie die sagte side steps wat jy soek nie. Baie manne in die staal bedryf sal ...
by Ou Bloues
Thu Mar 19, 2009 8:34 pm
Forum: Gauteng
Topic: RHINO PARK 4x4 Fun Day
Replies: 0
Views: 537

RHINO PARK 4x4 Fun Day

Vir al die manne wat nog nie daar was nie en wil gaan. FINAL REMINDER!!!!!! - 4x4 FAMILY FUN DAY‏ From: Anthonie Coetzee (mc4x4@mcmotor.co.za) Hi All 4x4 Enthusiasts, Come and join in a family fun day at Rhino Park on Saturday 21 March 2009 hosted by McCarthy 4x4 Club. As in the past this day promis...
by Ou Bloues
Wed Mar 18, 2009 11:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Which Tyres to buy?
Replies: 36
Views: 4075

Re: Which Tyres to buy?

Jaco, het jy nou besluit wat jy gaan koop met al die terugvoering van die manne.
by Ou Bloues
Wed Mar 18, 2009 10:53 pm
Forum: Places to go
Topic: Moegatle 3 tot 5 April
Replies: 3
Views: 1155

Re: Moegatle 3 tot 5 April

Ons gaan net die naweek voor dit Rust de winter toe, as jy nie genoeg mense kry nie, kyk dalk net vir die naweek in die middel van die maand, dan kan ons dalk deurkom vir die dag, dit is naby genoeg.

Daar was paar manne wat die trip wil gaan doen
by Ou Bloues
Wed Mar 18, 2009 7:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Enige manne van Bloem of omgewing hier
Replies: 2
Views: 785

Re: Enige manne van Bloem of omgewing hier

Wel, daar waar jy is m is 4 van die land se beste roetes binne 150 km van jou af.

Daar is glo baie lekker roete in bloem self, maar gewoonlik vol, ek sal kyk of ek met die LA sport manne kan Praat en hoor wat doen hulle.
by Ou Bloues
Sun Mar 15, 2009 10:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Which Tyres to buy?
Replies: 36
Views: 4075

Re: Which Tyres to buy?

I saw the ne BF muds today, dont know if the grip better then the old ones, but hell , they look great on a 17" rim an dit was 33', just dont think you will get them up in africa on a long trip.
by Ou Bloues
Sun Mar 15, 2009 9:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Enige manne van Bloem of omgewing hier
Replies: 2
Views: 785

Enige manne van Bloem of omgewing hier

Ek is daar van 25ste April tot 2de Mei by skoon ouers, so wil graag trips saam met skoon pa doen om weg te kom van die base af, enige iets waarby ek kan inval.
by Ou Bloues
Sun Mar 15, 2009 9:47 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Bumper/Bullbar
Replies: 16
Views: 5497

Re: DIY Bumper/Bullbar

Ek het ook net gesien hoe maak Taxi se baas pad as ek met die bumper op hom afkom, veral as ek nog 2 penne in daardie recovery points sit. :crazy:

Baie nice :thumbup: :clap:
by Ou Bloues
Sun Mar 15, 2009 9:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: monster truck vs ordanary hilux
Replies: 23
Views: 2515

Re: monster truck vs ordanary hilux

Dit lyk na great obstical :thumbup: :clap:
by Ou Bloues
Sun Mar 15, 2009 9:03 am
Forum: Gauteng
Topic: Trail for end of April
Replies: 14
Views: 2149

Re: Trail for end of April

Johan, ek probeer al die hele week om met die memse kotak te maak, maar kry geen terugvoer nie, ek sien wel dat die plek baie naby Moolmanhoek is. Manne , ek is ongelukkig uit vanaf die 18 April tot 9 Mei, so ek sal nie gaan saamgaan op einde April trip nie." lekker met vakansie" :crazy: S...

Go to advanced search