Search found 863 matches

by Dowe Koos
Mon Oct 20, 2014 4:26 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe
Replies: 10
Views: 2175

Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Na baie navrae en ondersoeke het ek besluit om vir twee aande in die park oor te slaap. Eerste aand is op De Hoop en tweede aand op Richtersberg. Die volgende vraag is nou, hoe is die pad tussen die twee kampe langs die Oranje rivier. Volgens twee kaarte wat ek het, is dit ernstige 4x4 roete. Weeree...
by Dowe Koos
Sun Oct 19, 2014 10:28 pm
Forum: Meet the People
Topic: New to the forum.
Replies: 19
Views: 2866

Re: New to the forum.

Welcome home
by Dowe Koos
Thu Oct 16, 2014 6:18 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 7094

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

Dankie vir jou inligting, Val
Is reeds besig om ekstra spaarwiel te kry, moontlik verniet.
by Dowe Koos
Thu Oct 16, 2014 3:09 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 7094

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

Dis nou defnitief - allen of nie, warm of nie.
Ek is besig om my voorrade en toerusting bymekaar te maak.
Sal verslag gee as ek terugkom.
by Dowe Koos
Wed Oct 15, 2014 9:22 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Temeratuur in Desember by Richtersveld NP
Replies: 5
Views: 1510

Re: Temeratuur in Desember by Richtersveld NP

Dankie Chris, Thys en Roger
Ja ek het Andre se "report" gelees.
Bly om te hoor dit word nog warmer in Februarie.
by Dowe Koos
Wed Oct 15, 2014 4:32 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Temeratuur in Desember by Richtersveld NP
Replies: 5
Views: 1510

Re: Temeratuur in Desember by Richtersveld NP

Jammer vir die spelling, moet wees TEMPERATUUR
by Dowe Koos
Wed Oct 15, 2014 4:28 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Temeratuur in Desember by Richtersveld NP
Replies: 5
Views: 1510

Temeratuur in Desember by Richtersveld NP

Dankie aan almal wat my sover verwelkom het en ook goeie inligting en raad gegee het. Ek is nou op die punt waar ek die park gaan aandurf van Sendelingdrif na De Hoop en daar oornag en dan die volgende dag uit by Helskloof Hek. Roete wat ek wil ry is van Pretoria na Springbok na Vioolsdrif oor Helsk...
by Dowe Koos
Tue Oct 14, 2014 5:59 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Speelplek?
Replies: 9
Views: 1250

Re: Speelplek?

Ha Ha Chrisf
by Dowe Koos
Tue Oct 14, 2014 5:38 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Road To Hell 11-10-2014
Replies: 14
Views: 3144

Re: Road To Hell 11-10-2014

Dankie Andre vir jou "post".
As dit hoe "Road to Hell" lyk, dan is Helskloof maar baie mak
by Dowe Koos
Mon Oct 13, 2014 7:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Speelplek?
Replies: 9
Views: 1250

Re: Speelplek?

Die een by Mahem is al seker so 5 jaar plus toe. Hulle het 'n diep sloot reg rondom die plek gegrawe.
Vir 'n vinnige toetsry is Groenkloof nie te sleg nie behalwe twee roete wat jy kan omry.
by Dowe Koos
Sun Oct 12, 2014 5:06 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 7094

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

Dankie Christo en Enrico vir julle inligting. Ek beplan al klaar vir volgende jaar die Junie / Julie skool vakansie (ek is 'n onderwyser) om die boonste deel van Richtersveld langs die Oranjerivier aan te durf. Hopelik kan ek mense kry wat belangstel waar ons dan regtig 4x4 gaan ry. Christo, ek sien...
by Dowe Koos
Sat Oct 11, 2014 10:25 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 7094

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

Vreeslik dankie Froll. Waardeer jou moeite. Plan is om die oggend van die 15de Des vroeg weg te wees van Springbok sodat ek voor donker by eksteenfontein kan wees. As ek jou email adres kan kry kan ek in die week voor ek ry jou kontak en plan maak om jou te ontmoet. Het nou meer moed om daardie roet...
by Dowe Koos
Sat Oct 11, 2014 6:51 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 7094

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

Baie groot dankie cprinsloo vir hiedie raad en kaart. Ek was maar onseker of Sonja wat nie regtig ervaring in 4x4 ry en dat ons net een voertuig het of ons hierdie tog moet aanpak. Maar met jou inligting voel ek nou goed. Die een wat jy sê wat erg is, is dit in Namibie of is dit aan ons kat langs di...
by Dowe Koos
Sat Oct 11, 2014 3:43 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 7094

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

Is Team Offroad in die forum of is dit 'n besigheid. Dankie
by Dowe Koos
Sat Oct 11, 2014 3:41 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 7094

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

Geen probleem.
Klink goed en wat van Helkloof Pas.
by Dowe Koos
Sat Oct 11, 2014 3:30 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 7094

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

Ek is nog nuut in die forum. Wie is Thys de Jager
by Dowe Koos
Sat Oct 11, 2014 2:23 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 7094

Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

Hallo aan almal. Ry al 30 jaar 4x4. Eerste bakkie was Toyota Hilux 2l 4x4, het hom vir 19 jaar gehad. Was met hom in Suid Wes, Botswana, deel van Zimbabwe, Mosamiek en hele paar by Sodwana, Kosibaai en ander paar onbekende roetes. Tweede bakkie is nou Toyota 2.7i 4x4, het hom nou amper 5 jaar. Het n...

Go to advanced search