Page 1 of 1

Toyota se moses

Posted: Fri Nov 20, 2009 12:52 pm
by Engel
ek het so nuwe paadjie by dewildt uitgele en sommer n paar ekstra walle gestoot. Die ou speelgat het ek ook interessant gemaak. Ek wil julle klomp net waarsku om weg te bly na die naweek se reen want ek weet julle gaan dit nie maak nie.
Koop n patrol of so iets as julle daar wil gaan ry. :shock:

vriendelike Datsun Groete
Herman

Re: Toyota se moses

Posted: Fri Nov 20, 2009 1:01 pm
by chopper
Grapjas! :lol:

Re: Toyota se moses

Posted: Fri Nov 20, 2009 1:03 pm
by Pype
Engel wrote:want ek weet julle gaan dit nie maak nie.
Koop n patrol of so iets as julle daar wil gaan ry. :shock:

vriendelike Datsun Groete
Herman
Bring daai Dusbin dat Claas hom maniere kan leer :twisted: :twisted: :twisted:

Vriendlike Toyota Groete
Andrè :twisted: :wink:

Re: Toyota se moses

Posted: Fri Nov 20, 2009 10:33 pm
by wacky
:lol: :lol:

Re: Toyota se moses

Posted: Sat Nov 21, 2009 6:48 am
by DOELLOOS
Maar dit klink mos nou soos 'n CHALLENGE...

Re: Toyota se moses

Posted: Sat Nov 21, 2009 7:45 am
by Engel
nee ewald jy verstaan nie. I challenge kan jy doen, Die kannie gedoen word nie!

Re: Toyota se moses

Posted: Sat Nov 21, 2009 12:08 pm
by hentey
Die laaste wat ek vasgesit het was hoeka in n Patrol............my broer se Patrol.Hy het hom net daarna verkoop. :think: :think: :think:

Re: Toyota se moses

Posted: Sat Nov 21, 2009 12:25 pm
by DOELLOOS
Ek wil nie met woorde baklei nie...

Re: Toyota se moses

Posted: Sat Nov 21, 2009 8:00 pm
by Engel
ek ook nie

Re: Toyota se moses

Posted: Sat Nov 21, 2009 8:11 pm
by legend35
Herman,gaan jy saam bass lake toe.

Re: Toyota se moses

Posted: Sun Nov 22, 2009 6:41 am
by chopper
Julle gaan 'n stampede Bass Lake toe veroorsaak!

Re: Toyota se moses

Posted: Sun Nov 22, 2009 6:43 am
by chopper
Is dit nou wat jy sou noem 'n MOC - the "Mother of all Challenges"?

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 6:25 am
by CasKru
Julle moet sien watse mods moes Engeltjie aan daai wa van hom maak net om by die Toyotas te bly.... (So Engel... hoe gaan dit met daai clutch?) :twisted:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 7:23 am
by Pype
Engel wrote:nee ewald jy verstaan nie. I challenge kan jy doen, Die kannie gedoen word nie!
Herman as jy nou weer daai challenge gaan ry laat my weet ek sal like om vir ou Claas so 'n challenge te gee :thumbup: :thumbup:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 8:08 am
by JohanM
CasKru wrote:Julle moet sien watse mods moes Engeltjie aan daai wa van hom maak net om by die Toyotas te bly.... (So Engel... hoe gaan dit met daai clutch?) :twisted:
Nee aikona Cassie.......Vertel maar wat hy gedoen het, jy weet ons sal nooit die hele prentjie by Herman hoor nie...... :twisted: :twisted:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 8:33 am
by Engel
nee suster julle verstaan nie. Anner tyres en ome suspensie.

Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.

Eks bevrees andre daai wa sal ok kan nie saam die datsun ry nie. punt.

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 8:41 am
by CasKru
Engel wrote:nee suster julle verstaan nie. Anner tyres en ome suspensie.

Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.

Eks bevrees andre daai wa sal ok kan nie saam die datsun ry nie. punt.
blah blah blah fish paste!

Wat van die extended shackles voor en agter?
Wat het met jou eerste diff gebeur agter?
Is daai 'n limited slip diff wat jy nou agter in het?
So hoeveel been spasie het jy in daai massive kajuit van jou?
:twisted: :twisted: :twisted:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 9:05 am
by JohanM
CasKru wrote:
Engel wrote:nee suster julle verstaan nie. Anner tyres en ome suspensie.

Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.

Eks bevrees andre daai wa sal ok kan nie saam die datsun ry nie. punt.
blah blah blah fish paste!

Wat van die extended shackles voor en agter?
Wat het met jou eerste diff gebeur agter?
Is daai 'n limited slip diff wat jy nou agter in het?
So hoeveel been spasie het jy in daai massive kajuit van jou?
:twisted: :twisted: :twisted:
Wat van al daai gewig agterop die Safari se gat?
Wat is alles agter in daai Safari weg gesteek?? Spare diff's??
Ken jy iets soos power steering?
Wat van Aircon?
Wat van daai vere wat buig en die shackles wat gereeld invert??
Sit jy of Kniel jy in jou kajuit?
:twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 9:40 am
by Pype
Engel wrote:Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.
:lol: :lol: :lol: Laste Datsun cup wie het gewen wag wag vir dit 'n TOYOTA :P :twisted: :twisted:

Herman ek is eranstag se my as jy gaan ou Claas gaan mince meat van daai ou Datsuntjie maak :twisted: :twisted: Jy bring jou geweer en ek bring myne jy was gewaarskie :twisted: :twisted:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 11:31 am
by blom
:silent:
andre/ herrie
EK KOM SAAM

en voeter julle altwee op met 'n LANDROVER

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 11:39 am
by Mr_B
My PA is groter as jou PA...


En my MA is groter as jou MA!


:twisted:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 11:42 am
by Pype
blom wrote: :silent:
andre/ herrie
EK KOM SAAM

en voeter julle altwee op met 'n LANDROVER Body
Ek het vir jou reg gemaak :lol: :lol: :wink:
RustyRod wrote:My PA is groter as jou PA...


En my MA is groter as jou MA!


:twisted:
Se hulle moet minder eet en meer skuit :mrgreen: :wink:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 12:36 pm
by Mud Dog
Engel wrote:ek ook nie
Hene! Kyk hoe word daai Dusbin deur die 'Yota' die modder uit gestoot! :D:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 12:56 pm
by Joshua
Nou maar wat van 'n challenge, waar ons die manne van die muise kan skei ?
So iets sal goed ondersteun word, ons kan dit selfs 'n liefdadigheidsgeleentheid maak ?

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 1:04 pm
by OOOOMS
Die challenge is lyk my aan: Claas v Dustbin.

Engel se engele, is nou weg om die nissan te gaan recover.... :lol: :lol: :lol:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 1:22 pm
by Pype
:D :D :D

Nou kom ons reel dit :thumbup: :thumbup: Die verloorder moet 'n sticker op sy lorrie plak vir 'n jaar lank wat deur die wener gemaak word :twisted: :twisted:

Dusbin se sticker :think: :think: :think:

Idees welkom :idea: :idea:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 1:35 pm
by Mud Dog
Pype wrote::D :D :D

Nou kom ons reel dit :thumbup: :thumbup: Die verloorder moet 'n sticker op sy lorrie plak vir 'n jaar lank wat deur die wener gemaak word :twisted: :twisted:

Dusbin se sticker :think: :think: :think:

Idees welkom :idea: :idea:
"I got whipped by a Toyota" ..... or
"I'm unhappy driving a Nissan, would love a Toyota" ... or
"Toyota wannabe"

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 1:36 pm
by OOOOMS
I was eaten by a Toyota!!!

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 2:41 pm
by Hannes.S
.

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 2:57 pm
by Pype
:lol: :lol: :thumbup: Kom met daai idees daai Dusbin gaan mooi lyk met sy nuwe sticker :twisted:

Hier is my idee

What ever your Toyota can do my Dusbin can not do better !!!

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 3:03 pm
by CasKru
My dustbin is a better 4x4 than my Datsun

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 3:15 pm
by DOELLOOS
Uncle Engel, hoe wil jy die challenge doen? Oor die kwartmyl of 0 - 100kmh? Top spoed?

:twisted:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 3:32 pm
by chopper
Wil die Mitsubishi manne nie nou ook saamspeel nie?

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 3:34 pm
by OOOOMS
:lol: :lol: :lol: lyk my hy is nog besig om te recover.... :lol: :lol: :lol:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 5:31 pm
by Joshua
OOOOMS wrote::lol: :lol: :lol: lyk my hy is nog besig om te recover.... :lol: :lol: :lol:
:eh: :eh: :eh: Nee, ek dink daar het weer 'n ding gebreek aan daai datsun.....iets soos 'n shaft, of 'n stuurwiel of iets..... :eh: :eh: :eh:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 6:09 pm
by OOOOMS
Nou weet ek hoekom Herman sy forum naam gekies het, hy het een nodig as hy met daai dusbin ry :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 6:11 pm
by Joshua
OOOOMS wrote:Nou weet ek hoekom Herman sy forum naam gekies het, hy het een nodig as hy met daai dusbin ry :thumbup: :thumbup: :thumbup:
:clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 7:11 pm
by JohanM
Joshua wrote:
OOOOMS wrote:Nou weet ek hoekom Herman sy forum naam gekies het, hy het een nodig as hy met daai dusbin ry :thumbup: :thumbup: :thumbup:
:clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:
Ja nee, jy het baie genade nodig om met daai ding te kan beweeg........ :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 7:18 pm
by OOOOMS
Einlik is dit nie 'n fair challenge nie, 'dis gald nie 'n challenge nie'! IT's a JOKE :lol:

:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 8:27 pm
by legend35
Ek dink n lekker challenge by Chloorkop kan werk. :thumbup:

Re: Toyota se moses

Posted: Mon Nov 23, 2009 11:55 pm
by Engel
dit lyk my nie julle manne leer nie. daai Datsun het al menigde toyotas, kroozers ens ens se gatte geskop. Hys nou nie jou speelmaat nie. Julle gaan tjankend huistoe hardloop dan moet julle mammies na julle gesanik luister. Ek word nie bang gepraat nie!! ek worrie ook nie entlik nie want julle ou girlie toyotas kan my ook nie bang ry nie!!

moenie nou computer courage kry en my uitdaag nie, want hie kom n ding!!.....maar solank creampies op julle boutjies smeer, want ek ken n pakslae as ek een sien!!

Re: Toyota se moses

Posted: Tue Nov 24, 2009 6:14 am
by DOELLOOS
Engel wrote:...maar solank creampies op julle boutjies smeer, want ek ken n pakslae as ek een sien!!
Praat seker uit BAIE ondervinding uit!!!! Hoeveel keer het jy al pakslae gekry Uncle Engel?

Re: Toyota se moses

Posted: Tue Nov 24, 2009 6:36 am
by CasKru
Engel wrote:dit lyk my nie julle manne leer nie. daai Datsun het al menigde toyotas, kroozers ens ens se gatte geskop. Hys nou nie jou speelmaat nie. Julle gaan tjankend huistoe hardloop dan moet julle mammies na julle gesanik luister. Ek word nie bang gepraat nie!! ek worrie ook nie entlik nie want julle ou girlie toyotas kan my ook nie bang ry nie!!

moenie nou computer courage kry en my uitdaag nie, want hie kom n ding!!.....maar solank creampies op julle boutjies smeer, want ek ken n pakslae as ek een sien!!
Blah blah blah fishpaste......

As my memory my nou nie in die steek laat nie ne.... Het ek jou al 2 keer recover en jy my 1 keer. 1 van die kere wat jy my gerecover het was toe ons mekaar gechallenge het om te kyk hoe diep ons in "Cassie se Gat" se modder kan inry (you remember?).

Die ander ding wat ek nou aan dink, hoeveel keer moes ons nou al bos repairs doen aan daai dustbin want dan het hier 'n extended shackle ge-invert etc etc.

Wat ek wel weet (behalwe dat Datsun crap is) is dat ou Engeltjie kan ry! Menigte manne sou daai Dustbin nie naby die plekke uit gekry het wat ou Engeltjie hom uit gekry het nie (maar dit is miskien ook omdat hy dit teen 80km/h doen) :twisted:

Re: Toyota se moses

Posted: Tue Nov 24, 2009 7:16 am
by Engel
the challenge is on. Windgatte. Gaan kyk die nuwe topic

Re: Toyota se moses

Posted: Tue Nov 24, 2009 7:18 am
by CasKru
Sien niks?!

Re: Toyota se moses

Posted: Tue Nov 24, 2009 7:49 am
by SKRIK NIKS
pype gaan wys net die man wat is toyota :lol:

Re: Toyota se moses

Posted: Tue Nov 24, 2009 8:07 pm
by Pype
Herman kom die 5de viewtopic.php?f=14&t=9110&hilit=Rebel ek ry met die D4D daai dag dan het jy myskien 'n kaans :twisted: :twisted: :twisted: