3Y turbo engine
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Tue Oct 27, 2009 8:31 pm
- Town: Kathu
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 D/C SFA - 2013 Mitsubishi Triton 2.5 4x2 D/C
- Real Name: William
- Location: Northern Cape
3Y turbo engine
Ek het afgekom op n' 3Y engine met n' turbo conversion op wat glo deur toyota gedoen is. Ek soek meer inligting rondom die conversion en wil weet of ek dit net so op my 4Y engine kan oorbou?
The man who smile when things go wrong thought of someone to blame it on!
- Sifu-Lux
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 636
- Joined: Tue Sep 11, 2007 9:46 pm
- Town: Mount Vernon Illinois
- Vehicle: GMC Sierra SLT Z71 (Used to drive a '91 SFA Hilux YN67R 4x4 ,Full OME, ARB lockers front and rear, Ford 3L V6, 35mm axle move, 33" General Grabber X3's and dual transfer cases....... Keep her safe Mud Dog!
- Real Name: Andrew
Re: 3Y turbo engine
This is a pic of one that was done by Alpine Developments in the 80's for the 3Y
No other info though.
No other info though.
Sifu-Lux....I will miss you
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Tue Oct 27, 2009 8:31 pm
- Town: Kathu
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 D/C SFA - 2013 Mitsubishi Triton 2.5 4x2 D/C
- Real Name: William
- Location: Northern Cape
Re: 3Y turbo engine
Dankie Andrew,dit help al baie.Ek sal bietjie ingaan op dit.
The man who smile when things go wrong thought of someone to blame it on!
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 3Y turbo engine
Die conversion sal net so pas.
Dis nie n Toyota conversion nie, maar jy kon n nuwe bakkie bestel met n "Alpine turbo" conversion.
Hulle bestaan nog, maar het nie meer parte soos exhaust manifolds(wat gereeld kraak) beskikbaar nie.
Die turbo conversion gee tot 120 KW afhangende van hoe jy hom opset, maar die brandstofverbruik was sy grootste probleem, 3 tot 5 km/l, gewwonlik nader aan 3.

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Tue Oct 27, 2009 8:31 pm
- Town: Kathu
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 D/C SFA - 2013 Mitsubishi Triton 2.5 4x2 D/C
- Real Name: William
- Location: Northern Cape
Re: 3Y turbo engine
Was dit die brandstof verbruik in die 4x4 bakkie gewees?Ek wil n lae ratio diff 4.2 : 1 of so in my bakkie wat 4x2 is sit , sal dit die brandstof verbruik verbeter of nie? Ek dink die bakkie het nou n 5.2 : 1 in.
The man who smile when things go wrong thought of someone to blame it on!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: 3Y turbo engine
Wikkels
Die ouens is seker al gatvol vir my en my 2JZ GE maar ek sê jou jy kan nie verkeerd gaan nie. My broer het nou nog so conversion met n L6 gedoen op n 4x2 vir hom self en dit is n puik werksbakkie en die ding is so sterk soos n bees. Ek my boet en sy pal het in ons 4x4's sulke engine's en kan glad nie kla nie. Hy het ook vir n paar ander manne sulke conversions gedoen en hulle is net so happy.
Hy het net nie meer so baie tyd vir dit nie agv werksverpligtinge.
Jy kan vir Engel hier op die forum vra wat dink hy van die conversion met die L6 engine, en hy is nie eers n Toyota fan nie. Daar is altyd baie polletiek oor watter engine en management system. Ons het nou al baie gespeel met turbo motors, petrol en diesel maar as ek kan kies bly ek by n N/A engine. Wat wil jy doen met die bakkie is die groot vraag. Volgens my is n turbo motor n pyn in die gat as jy hulle nie ken nie en jy kan enige ou wat met motor speel vra dit kos baie geld en frustrasie om hulle te leer ken.
Die 2JZ GE motor is n Lexus GS 300 3.0L inline 6, hulle het hulle self al oor en oor bewys en ons het al die pynne klaar uitgesort. Die groot ding van conversions is dat dit geld kos want soos die D in TRD staan vir development beteken dit skoolgeld vir ons gewone ouens, maar ons het dit ook al betaal. Die 2JZ GE motor is bullet proof en vrek sterk, as jy nie n 4x4 gearbox gebruik nie sal jy skrik as jy die performance voel en die brandstof verbruik is ook nie te dronk nie, tussen 8 en 10 km/l maar dit hang af wie die bakkie map en van hoe swaar jou voet is.
Hier is n foto toe hy nog besig was met hom, hoop nie hy gee om dat ek die foto pos nie, hy mag nie wees nie dit is sy verjaardag vandag..

- Attachments
-
- 2JZ GE Wit Hilux.jpg (33.61 KiB) Viewed 3230 times
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: 3Y turbo engine
Jong dit is maar aan die duur kant, ek so ± R75K in gesit. En ek voel dit was die moeite werd gewees
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 3Y turbo engine
n 4.11 diff sal goed werk, of selfs n 3.77 nog beter, dan sal jy seker so 7km/l kry as jy mooi ry.
2jz, "horses for courses", om daai tipe geld op n bakkie wat nog nie 40k werd is nie maak nie altyd sin nie.
Ons het al n crank nodig gehad vir n 2jz, dis onbetaalbaar duur by toyota en as jy hom self invoer is daar weer ander risikos en tyd betrokke.
2jz, "horses for courses", om daai tipe geld op n bakkie wat nog nie 40k werd is nie maak nie altyd sin nie.
Ons het al n crank nodig gehad vir n 2jz, dis onbetaalbaar duur by toyota en as jy hom self invoer is daar weer ander risikos en tyd betrokke.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: 3Y turbo engine
Verstaan nie lekker wat jy wil sê nie Allan, veral nie die deel van nog nie 40K werd nie, wil jy nie verduidelik nie :wth:Hoppy wrote:2jz, "horses for courses", om daai tipe geld op n bakkie wat nog nie 40k werd is nie maak nie altyd sin nie.
Last edited by Spartan on Tue Nov 03, 2009 11:29 am, edited 1 time in total.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 3Y turbo engine
Die huidige markwaarde van n 2wd hilux wat 27 jaar oud is, is minder as R 40 000.00
Dit maak nie altyd sin om R70 000.00 op so n voertuig te spandeer nie, want soos jy weet stoot n conversion nie noodwendig die markwaarde op nie, jy doen dit vir jou eie plesier.
Die Y Turbo roete gaan hom nog nie R15000.00 kos nie en dit sal ook baie plesier verskaf.

Last edited by Hoppy on Tue Nov 03, 2009 11:34 am, edited 1 time in total.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 3Y turbo engine
Ek kan self ook nie praat nie, my '88 hilux het al sy sewende conversion in, het al seker R300 000 00 op hom in 7 jaar gespandeer en ek dink ek het genoeg plesier uit hom gehaal al sal ek nooit eers n kwart van daai geld terugkry nie.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Re: 3Y turbo engine
Goeie en geldige argumente - amper soos die geld wat ons somtyds op ons wederhelftes spandeer en dan ........ (nee, veiliger om dit daar te los!)
Dit sal lekker wees om algemene advies/riglyne vir blougatte (newbies) soos ek beskikbaar te maak itv "must haves, should haves and nice to haves" alhoewel elke man se behoeftes en voorkeure verskil; so ook ons begrotings
Wat is bv nodig om 'n standaard SFA se funksionaliteit te verbeter sonder om eenvoud en betroubaarheid in te boet - electronic ignition, EFI, wat nog? Wat van die onderstel?
Dit sal lekker wees om algemene advies/riglyne vir blougatte (newbies) soos ek beskikbaar te maak itv "must haves, should haves and nice to haves" alhoewel elke man se behoeftes en voorkeure verskil; so ook ons begrotings
Wat is bv nodig om 'n standaard SFA se funksionaliteit te verbeter sonder om eenvoud en betroubaarheid in te boet - electronic ignition, EFI, wat nog? Wat van die onderstel?
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: 3Y turbo engine
Daar is niks fout met n stock SFA nie dit is net ons gatte wat juk
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: 3Y turbo engine
Baie maklik...
must haves
Hilux (van enige beskrywing solank dit 4x4 is)
Common Sense
should haves
Recovery Equipment
Drinkwater
Brandstof
Kidneybelt (SFA drivers)
nice to haves
Al die res van die goetertjies, ploetertjies en katoetertjies.......
Voeg maar by daai lysie as jy wil...

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: 3Y turbo engine
In Ian's(Bees) case a 4x2 with rear diffloc will do!Kaspaas wrote:Baie maklik...
must haves
Hilux (van enige beskrywing solank dit 4x4 is) ...
mr b
Re: 3Y turbo engine
Thys,
Dankie - dis eenvoudig en goed genoeg gestel om my mond 'n tyd lank toe te hou!
Dankie - dis eenvoudig en goed genoeg gestel om my mond 'n tyd lank toe te hou!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: 3Y turbo engine
Wat jy wel voor moet uitkyk is n Engel fridge freezer vir so R2K sodat jy altyd iets kouds het om te drink, vra vir rustyrod hy sal jou sê
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: 3Y turbo engine
Dit was die 1ste prioriteit - gebruik 'n tyd lank reeds 'n "well-worn" Minus40 wat sy kant gebring het in veral "hot & high" toestande agter op 'n Cruiser P/U in Moz en verlede week 'n mooi D/K Luna by 'n Forum-lid van KZN oorgeneem. Klaar getoets en ywerig om die pad (en Moz) aan te vat daarmee!