![Sick :sick:](./images/smilies/icon_sick.gif)
Volgende goed is Intercooler en chip.
Het ook gewonder of julle dalk weet of daar Fog-lights standaard by Toyota is vir die "covers" onder op die facelift bumper ? Anders sal ek maar kyk vir die nuwe rondte tipe en daar maak pas.
Gaan jy vir n kit of custom coolerFelix wrote:virgin materiaal, so al mod tot dusver is die standaard Driving lights wat ek weer opgesit het so lyk al klaar minder kaal. Nog geen aksie fotos nie .
Hi Hentey, jy is seker reg oor die skoonmaak, maar ek pla nie soveel oor die vuil word nie, my bakkies is meestal maar "two-tone" waarvan een modder ishentey wrote:Mooi kleur vir n dorpsbakkie Felix,maar jy gaan jou 0 af werk om haar skoon te hou.Ek sal nie ligte so laag opsit nie,dink bietjie.....hoe lyk hulle as jy annnerkant die modderbad uitkom.Lekker vol vuil modder water.Nee my pel...nie goeie idee nie.
Hi NielNiel wrote:Gaan jy vir n kit of custom coolerFelix wrote:virgin materiaal, so al mod tot dusver is die standaard Driving lights wat ek weer opgesit het so lyk al klaar minder kaal. Nog geen aksie fotos nie .![]()
Nice bakkie