Page 1 of 4

Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Jul 29, 2009 8:26 am
by Castos
Hi almal

Okkie het my gekontak en laat weet dat julle manne weer besig is om 'n trip af hierna toe te reel. Ek is nou ongelukkig nie deel van die klib nie, so ek kan nie die post sien nie. Laat weet my wat julle planne is en hoeveel families af wil kom dan reel ek vir julle 'n lekker naweek.

Hier is die link nog na die vorige "pooging"

viewtopic.php?f=54&t=6098

Groete

Reynard

Re: Naweek 24-27Sept GTC

Posted: Wed Jul 29, 2009 12:25 pm
by Okkie Van Wyk
Okay kom ons kyk of ons dit die keer kan uitvoer.

1. Okkie & Celeste + 2 kids 14 en 9 . Kamp in tent

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Jul 29, 2009 5:35 pm
by OOOOMS
Mark / Danelle + 3 Kinders 4, 12, 15, kamp

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Jul 29, 2009 8:11 pm
by Okkie Van Wyk
Okay nou het ons al darm 2

1. Okkie & Celeste + 2 kids 14 en 9 Kamp in tent
2. Mark & Danelle + 3 Kinders 4, 12, 15, kamp

Waar is die res van julle ?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Jul 30, 2009 6:23 pm
by Okkie Van Wyk
Haloooooo
Waar is al die belangsteling dan nou heen :? :? :? :? :? :?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Jul 30, 2009 8:53 pm
by DionWheal
1. Okkie & Celeste + 2 kids 14 en 9 Kamp in tent
2. Mark & Danelle + 3 Kinders 4, 12, 15, kamp
3. Dion & Wiesa + 2 Groot Kinders 18,19, Kamp

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Jul 31, 2009 3:06 am
by ToyX4
Is daar baie dorings? :twisted: :twisted:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Jul 31, 2009 7:23 am
by DionWheal
Is daar baie dorings?

Nee,wat. 4x4 roete op plekke baie nou, maar geen skade nodig nie. Meestal stomp klippe en slootjies. Kampplek werklik uitstekend met lekker braai en kuier plek. Tans baie droog so redelik stof. sal n paar fotos post.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Jul 31, 2009 8:01 am
by DionWheal
Fotos by RiverWild so 3 weke gelede
DSC05349.jpg
DSC05286.JPG
DSC05282.JPG
DSC05276.JPG
DSC05275.JPG
DSC05267.JPG
DSC05258.JPG
DSC05241.JPG

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Jul 31, 2009 10:26 pm
by Okkie Van Wyk
Bennie het gese hulle is ook in
Hy was net lanklaas hier sal hom n pm stuur

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Jul 31, 2009 11:32 pm
by BenHur
1. Okkie & Celeste + 2 kids 14 en 9 Kamp in tent
2. Mark & Danelle + 3 Kinders 4, 12, 15, kamp
3. Dion & Wiesa + 2 Groot Kinders 18,19, Kamp
4. Bennie Charmaine 2 enkel byters (3 +5) Kamp

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Aug 03, 2009 8:14 am
by Castos
Ok ek was in die Letaba rivier, is nou terug en nou kan ons iets reel. Ek gaan dalk nie daar kan wees vir die naweek self nie, klink my, my vrou het ons iewers ingeboek by Hoedspruit. Maar dit sal nie 'n probleem wees nie. Die ergte ding wat kan gebeur op ons trips is jou verf wat so bietjie kan krap. :angel:

Ek gaan die naweek rivier toe om te kyk hoe dit daar lyk en sal dan terug voerig kan gee. Die foto's wat julle sien is presies hoe die kamp area lyk en ek kan julle belowe julle sal dit geniet.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Aug 03, 2009 6:05 pm
by legend35
1. Okkie & Celeste + 2 kids 14 en 9 Kamp in tent
2. Mark & Danelle + 3 Kinders 4, 12, 15, kamp
3. Dion & Wiesa + 2 Groot Kinders 18,19, Kamp
4. Bennie Charmaine 2 enkel byters (3 +5) Kamp
5. Johan en familie (voorlopig)

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Aug 03, 2009 6:09 pm
by Hoppy
What happend to the national GTG?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Aug 03, 2009 10:03 pm
by legend35
I think it is this one.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Aug 03, 2009 10:51 pm
by ToyX4
Nope, die nasionale GTG is lankal afgestel.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 04, 2009 8:00 am
by Okkie Van Wyk
:thumbup: Well I think this is open for all so if you want to join us and make this the national GTG I can see no reason why not :thumbup:

Just ad your name to the list and keep your eyes open on this post for detail from Castos :thumbup:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 04, 2009 11:14 am
by Castos
All right then, I've got a few cars to recover the Hilux for not maybe but when I get stuck in the river. :twisted: . I'm going to try and open the route up to the "Leopard rock" aka GROOTKLIP. I'm chatting with a few owners of routes in the area to see what we can organise. I've got a few questions.

1. What kind of routes are you looking for, familie fun, in between or exteme? Our club is more about in between say 3-4 ratings. We do have a few 5 ratings we drive.
2. How many days do you want to go out 2 or 3 days?
3. Is everybody going to camp in camp area, or are there some who are going to us the tented camp.

Seems my wife didn.t make a booking for us that weekend, so it seems I'll be there.

ADAM - jy is meer as welkom as jy ons wil join sondag.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 04, 2009 11:53 am
by OOOOMS
For me:
1) Family fun to in between
2) 1 day(Sat) and maybe half day Sun
3) I prefer camping off-road trailer and 1 tent

Mark

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 04, 2009 12:58 pm
by Okkie Van Wyk
For me:
1) More family fun but in between is ok
2) 1 day(Sat) and maybe Sun day
3) I prefer camping Roof top tent and or Tent

Okkie

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 04, 2009 3:17 pm
by Castos
I'm just waiting for conformation for 10 camp sites and on fixing the price. Just to confirm, this is from thursday(24) to sunday(27).

Personally, if you want to do 2 routes, it will be better to look at our route near Riverwild and then do Riverwild the sunday. The river is about 60 to 80km away from riverwild and I think it will be to far as a halfday thing. Our route is also about a fullday trip. Riverwild is a very scenic and then you guys are still close to your camp to packup.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 04, 2009 3:42 pm
by DionWheal
For me:
1) The more routes we do the better
2) If we are going to RiverWild I prefer their tents.
3) Big braai in evenings

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Aug 05, 2009 8:57 pm
by BenHur
Yes not to extreme please my pajero is getting worse for wear now. We also camp with offroad trailer and RTT and kids in ground tent

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Aug 05, 2009 9:07 pm
by Castos
BenHur wrote:Yes not to extreme please my pajero is getting worse for wear now. We also camp with offroad trailer and RTT and kids in ground tent
Bennie moet nie worry nie. Riverild is baie mild, sal niks seer maak nie.Makoya is daar bailout routes. Plus ons dit geen druk op enige persoon om iets te doen nie. As j nie gemaklik voel nie, dan los jy hom.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Aug 05, 2009 10:37 pm
by BenHur
Castos wrote:
BenHur wrote:Yes not to extreme please my pajero is getting worse for wear now. We also camp with offroad trailer and RTT and kids in ground tent
Bennie moet nie worry nie. Riverild is baie mild, sal niks seer maak nie.Makoya is daar bailout routes. Plus ons dit geen druk op enige persoon om iets te doen nie. As j nie gemaklik voel nie, dan los jy hom.

Mmm dis hoekom hy al so paar karakter merke ophet dis daai geen druk :twisted: :twisted: Nee moenie worry nie hy is al tweekeer deur Rust de Winder en Moegatle so ek dink nie ek sal veel ander goete skrik nie

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 06, 2009 8:44 am
by Pietman
Nee dis reg soos Castos sê. Ons rivier roete is n' hele dag se trip en baie werk en vassit plus dis n' hele paar km teer soentoe.

Makoya is n' baie lekker roete. Daar is bietjie van alles. Bos, klip en baie modder aan die einde plus ons het n' time trail in die dam :twisted: .

Riverwild is n' uitstekende kamp bestemming plus die roete is gemaklik met so paar tegniese punte maar niks om jou voertuig of jouself bang te maak nie.

Julle sal die Laeveld geniet! :thumbup: :thumbup:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 06, 2009 8:48 am
by Pietman
Hey Dion
If you want to stay in there tents, just take some precautions against "grot siekte"! :lol: Cause those tents of there's looks like cave dwellings... :eh:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 06, 2009 10:09 am
by Okkie Van Wyk
Okay so wie se naam is nog nie op die lys nie? Pietman gaan jy saam ons kamp ?

1. Okkie & Celeste + 2 kids 14 en 9 Kamp in tent
2. Mark & Danelle + 3 Kinders 4, 12, 15, kamp
3. Dion & Wiesa + 2 Groot Kinders 18,19, Kamp
4. Bennie Charmaine 2 enkel byters (3 +5) Kamp
5. Johan en familie (voorlopig)

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 06, 2009 3:22 pm
by Pietman
As julle met die locals wil meng sal Ek saam kom kamp... :lol:

Dis net Ek en my twee seuns 10 en 8

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 06, 2009 7:17 pm
by legend35
1. Okkie & Celeste + 2 kids 14 en 9 Kamp in tent
2. Mark & Danelle + 3 Kinders 4, 12, 15, kamp
3. Dion & Wiesa + 2 Groot Kinders 18,19, Kamp
4. Bennie Charmaine 2 enkel byters (3 +5) Kamp
5. Johan,Deirdre en Chante kamp in tent.
6. Pietman ennie Laaities

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 06, 2009 8:55 pm
by OOOOMS
Mooi man die lys groei!!!

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 06, 2009 9:28 pm
by Pietman
Dis goed so, hoe meer siele hoe meer vreugde...

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 06, 2009 11:05 pm
by Okkie Van Wyk
Ja ek hoop dat almal dit sal kan maak en dat ons lekker weer sal he
soos julle se hoe meer siele hoe meer pret ne

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 07, 2009 10:24 am
by Castos
Reg hier is die pryse.

Boskamp - tente klaar opgesit is R335pp dit sluit in alles etes.
Kamp is R60pp.

Julle kan bookings doen by Helda 086 010 4069 of mail haar by bookings@mpumalangatourism.info Dis vir Riverwild 24-27Sept.

Ek dink dit sal makliker wees as almal self hulle bookings doen. Hier is hulle website ook http://www.mpumalangatourism.info/

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 07, 2009 10:31 am
by kukuza
Hi all,

Please can you tell me where the weekend is planned? Are you going to the last place "riverwild" or are you going to another destination.

Ah I just saw a new post........tks

Thanks
Patrick

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 07, 2009 10:38 am
by Okkie Van Wyk
Reynard Dankie vir die moeite
Ek sien jou naam is nog nie op die lys nie :eh:

Patrick
Yes the weekend is planed for the weekend 24 to 27 Sept 2009 At RiverWild and you are welcome to join us
put your name on the list and book your place with Helda 086 010 4069 or mail her at bookings@mpumalangatourism.info

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 07, 2009 12:10 pm
by Castos
Toemaar ek sal daar wees. Sal dalk nie oorbly nie, hang nog van vrou lief af, maar sal julle uitvat en lekker saam kuier. is nou besig om te kyk of ons nog so een of 2 hindernisse by makoya oop kan kry.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 07, 2009 1:08 pm
by kukuza
Hi guys,

Can you fit in one more vehicle + 2 adults. In our own tent

Thanks....

Re: Weekend 24-27Sept 2009 - GTG (Riverwild)
1. Okkie & Celeste + 2 kids 14 en 9 Kamp in tent
2. Mark & Danelle + 3 Kinders 4, 12, 15, kamp
3. Dion & Wiesa + 2 Groot Kinders 18,19, Kamp
4. Bennie Charmaine 2 enkel byters (3 +5) Kamp
5. Johan,Deirdre en Chante kamp in tent.
6. Pietman ennie Laaities
7. Patrick and Marie (in own tent) :thumbup:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 07, 2009 8:24 pm
by Vissie
Ek wil ook saam as ek welkom is Rynhard, my plan was om Gariep Dam toe te gaan vir die Nasional GTG van 4x4community maar dit is darm maar baie ver om te ry vir n naweek.
As dit reg is met julle ouns hier is my besonderhede
1x Hi-Lux
2x Volwasenes
3x kinders 10,10 en 5

Groete
Vissie

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 07, 2009 8:34 pm
by BenHur
So die lys is:

1. Okkie & Celeste + 2 kids 14 en 9 Kamp in tent
2. Mark & Danelle + 3 Kinders 4, 12, 15, kamp
3. Dion & Wiesa + 2 Groot Kinders 18,19, Kamp
4. Bennie Charmaine 2 enkel byters (3 +5) Kamp
5. Johan,Deirdre en Chante kamp in tent.
6. Pietman ennie Laaities
7. Patrick and Marie (in own tent) :thumbup:[/quote]
8. Vissie en vrou en 3x kinders 10,10 en 5

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sat Aug 08, 2009 12:30 pm
by Vissie
Nie by gelas nie....ons kamp.Ek sal RiverWild kontak vir bespreeking.Ek het al een aand daar spandeer en dit is die moeite werd hoor.Net my opinie oor as iemand belang stel om in die bestaande tente oor te bly.Dit is gerieflik maar al is baie basies hoor.Jy het 2 enkel beddens en klein bed kassie tussen die twee bedend.Jy het nie jou eie braai area nie en moet dus dan op seekere tye jou eetes gaan eet by die hoof lapa.Glo my die kos is baie goed maar ek sal aan beveel om jou tent eerder saam te vat en dan self versorgend te wees.

Die ablusie gertiewe is baie skoon en goed, nog donkie wat gestook word maar werk uitsteekend.Die kontant kroeg by die lapa se pryse is baie reedelik.Die staf is baie behulpsaam en bekwaam.Dit is onder my top 2 kamp plekke in die LaeVeld.
As iemand nog verdere inligting verlang is ek bly om te andwoord.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Aug 10, 2009 11:06 am
by legend35
Reynard,weet jy dalk wat die kostes is van die roetes.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 11, 2009 10:44 am
by Castos
Kostes ir die roetes kan ons op R200 per voertuig werk per dag.

Ek was toe sondag rivier toe en hoop my bakkie sal reg kan wees voor die GTG. Dis was nie mooi nie. 1 propshaft, exchaust, winch kabel, clutch en windscreen moertoe. :cry: Die rivier is baie lelik en sy het ons hard geslaan. Ons het maar 1.2km/h avg. Ek dink nie dit sal mooi wees om julle soontoe te vat nie. Vissie jy is altyd welkom.

As my clutch wel ok is, sal dit nie so duur uitwerk nie. Ek is net bang en het valves gebrand nie. Moes dinge die naweek doen wat ek nie gewoontlik doen nie. Dit het soos 'n oorlog veldslag gelyk. Bakkies het gesaai rond gele en die blerrie 110 Puma ry en recover almal. :oops:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 11, 2009 11:04 am
by Optimus Prime
Maak n nuwe post met pics .

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 11, 2009 11:58 am
by CasKru
Castos wrote:Kostes ir die roetes kan ons op R200 per voertuig werk per dag.

Ek was toe sondag rivier toe en hoop my bakkie sal reg kan wees voor die GTG. Dis was nie mooi nie. 1 propshaft, exchaust, winch kabel, clutch en windscreen "stikkent". :cry: Die rivier is baie lelik en sy het ons hard geslaan. Ons het maar 1.2km/h avg. Ek dink nie dit sal mooi wees om julle soontoe te vat nie. Vissie jy is altyd welkom.

As my clutch wel ok is, sal dit nie so duur uitwerk nie. Ek is net bang en het valves gebrand nie. Moes dinge die naweek doen wat ek nie gewoontlik doen nie. Dit het soos 'n oorlog veldslag gelyk. Bakkies het gesaai rond gele en die blerrie 110 Puma ry en recover almal. :oops:
Hoe het dit gebeur? Is die rivier droog of was daar obstacles onder die water vlak. Vertel ons bietjie meer as jy nie omgee nie dat ons kan leer

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 11, 2009 2:19 pm
by Castos
Man Cassie ons ry elke jaar die rivier maar hy was invloed die jaar.

Wat gebeur is, jy het die lekkerste los rivier sand met water wat so 10 na 15cm diep loop op die diepste, maar die pragtige revier sand is net 10cm of so diep dan verander dit in grys turf modder goed of die sand word soos "quicksand" Ek loop voor die bakkie dan loop ek boop die grond, 3 tree later dan staan ek jeup diepte in die rivier, 2 of 3 tree verder dan staan ek weer boop. So jy het net momentum nodig dan is alles reg, maar as jy die modder slaan is dit verby en die revier loop onder die oppervlak.

My clutch en winch kabel is van al die recoveries wat gedoen moes word. Isuzu het propshaft gedraai in modder en het toe net 4x2 in modder wat seker so 1m diep is. My 9000Lb Warn XD met snatch blok trek my dual battery stelsel en altenator dood as ek onder 4000rpm's loop. Exhaust af is agv geen ander keuse as om deur die gemors te ry om by die ouens te kom wat vas sit. Moet se ek was nog nooit so bly om 'n landy saam met my te he nie. 'n 110 Puma met traction control en 'n 12500lb Tmax mag maar ouens. Sonder Freddy het ons vandag nog daar gesit, daai ding ry enige plek saam met my en ons 2 het geoperate, 3.5Ton kom handig te pas as jy moet begin winch in modder. Ons het op die ou einde gesnatch saam met 2 winches om van die karre uit tekry. Was eintlik woes lekker, goeie pelle het groot pelle geword en ek dink ons klub het karakter gewys, niemand was kwaad of enige snaakse goed het uit gekom nie.

Ek sal nou nou so paar pics in sit onder reports.

Vir die wat 'n challange soek, kom af vir 'n naweek dat vat ons julle. :twisted:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 11, 2009 5:51 pm
by CasKru
Castos wrote:Man Cassie ons ry elke jaar die rivier maar hy was invloed die jaar.

Jy sal my nou nie glo nie maar dink klink eintlik nogal na erg pret :twisted:

Ek het so half gedink die side shaft was op jou bakkie. :oops: :oops: maar ek moes kon raai dat dit nooit kan gebeur het nie :twisted:

So receivery en snatching is nou maar eenmal nie regtig 'n voertuig se maatjie nie. Dit sit stremming op al die onderdele. Dit is ook nou maar so dat die ligter voertuig gewoonlik tweede daarvan afkom (sluitasie gewys)...

Kan nie wag om daai pics te sien nie :)

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Aug 12, 2009 7:30 am
by Castos
Cassie, ek is besig om die dag se dvd te maak en my gat jeuk al klaar om terug te gaan en verder te speel. Dit was groot pret en na 3 jaar se speel daar moes ons seker eendag 2de kom. :thumbup:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Aug 12, 2009 7:51 am
by CasKru
Castos wrote:Cassie, ek is besig om die dag se dvd te maak en my gat jeuk al klaar om terug te gaan en verder te speel. Dit was groot pret en na 3 jaar se speel daar moes ons seker eendag 2de kom. :thumbup:
Jy sien nê... jy het my nou so damn lus gemaak ek gaan soek sommer modder :twisted:

AS ek sulke foto'a sien dan verlang ek erg baie na die trips in Swazi. Al daai river crossings, in die rivier af jaag, in die rivier vas sit :twisted: Man, water my mond nou

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Aug 12, 2009 6:12 pm
by kukuza
Hi Reynard / Castos,

Please can you give me that post of your in Engels.....sorry guys (I can speak a bit - enought to get a beer a sakkie slap chips!!!

Thanks...just need to know the low down on what happened and all that stuff about quick sand etc.....tks

Is someone making all the bookings or are we doing individual bookings etc ???

tks
Patrick

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Aug 12, 2009 8:23 pm
by Castos
Hi Patrick, it works on that everyone does his own booking. Please check for the details in the post.

Basically the trip sunday was to see if we can take you guys out to the river. As you can see in the pic's its a no go. The problem this year is, after the rains we had the river was in flood and this caused the river's surface to change from a sand basis to something more in the line of quicksand and a porridge type of mud. This caused us to get stuck around every bend etc.

Guys I would like to inquire on how many of you have made bookings? Please post it here so we can check.

Regards

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 13, 2009 10:07 am
by kukuza
Hi there Reynard,

Thanks - appreciate the opinion about the river (dont want to spend the day doing recoveries - although good practise) so will gave that a skip.

I will make a booking for Marie and me today and post to the site.....

Thanks
P

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 13, 2009 2:47 pm
by Vissie
Ek het my plek bespreek met River Wild
Is beesig om met Herman [ Engel ] om saam te kom en dan training aan te bied.Sy training is van baie goeie gehalte en ek weet ek stel belang.Wie stel nog belang?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 13, 2009 3:24 pm
by kukuza
Hi all,

I have made out booking (1 x campsite for 2 pax) and Will make payment later today.

Tks
P

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 13, 2009 10:04 pm
by Castos
:thumbup:

Ja dis ook al hoe 'n Duistbin kan saam kom Vissie. Hy moet betaal en mooi speel.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 14, 2009 3:24 pm
by Okkie Van Wyk
Okay waar trek ons nou
Ek het my plek ook bespreek, wag net vir die E-pos om betaling te doen .

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 14, 2009 4:21 pm
by OOOOMS
Klaar bespreek.

Mark

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 14, 2009 8:15 pm
by Vissie
Ek het n klein probleempie met die GTG en wil hoor of iemand kan help.Ek gaan n Echo 4 trailer huur by Echo 4x4 vir daai naweek om hom uit te toets met die oog om een aan te skaf.Ek tel hom op Donderdag 24 Sept. en dan moet hy terug wees Maandag 28 Sept. Is daar dalk een van julle ouns wat bereid is om die waentjie vir my terug te sleep na die naeek? Dit sal my baie tyd bespaar en ek is bereid om te kompenseer vir die extra brandstof want ek bly in Nelspruit.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sat Aug 15, 2009 10:02 pm
by legend35
Sou graag wou help maar gaan self met n sleepwa.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sun Aug 16, 2009 6:46 am
by BenHur
ek ok