Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post Reply
User avatar
Joshua
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 180
Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
Town: Brakpan
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
Real Name: Christo
Location: Brakpan
Contact:

Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by Joshua »

Enigiemand enige voorstelle vir Saterdag 18 Julie ?

Die SWAMBO's gaan trourokke aanpas en ek kan nie so geleentheid laat verbygaan nie. :angel:

Ek was nog nooit by Berakah nie en oorweeg dit vir Saterdagoggend.

Hoe lyk dit ? :?:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by ToyX4 »

Christo, ek gaan jou vanaand laat weet, dalk gaan ek saam Berakha toe.

Wie is nog in ouens. Eric?
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by CasKru »

Ek sou graag wou, maar ek moet eers bakkie fix :(

Ek gaan dalk sondag speel as die viscous coupling die fout op my bakkie is (want dan sal ek hom teen saterdag middag uit gesort te he)
To God be the glory
User avatar
Joshua
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 180
Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
Town: Brakpan
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
Real Name: Christo
Location: Brakpan
Contact:

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by Joshua »

Vir die manne wat al by Berakah was :

Hoe lank behoort die roete te neem ?
Kan ek newbies saamneem ?
Enigiets anders wat ek behoort te weet ? :?: :?:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by ToyX4 »

Berakah was my eerste trail, net so rukkie voor dit bietjie gespeel by Mahem. Jy kan newbies saamvat.

Die roete tyd kan ek nie onthou nie, dalk sal iemand netnou vir ons kom se. Ek sal graag net die WP blou kalfies wedstryd wil sien.

Het jy dalk al gebel en gehoor of dit reg is as ons gaan?

Ek is 80% in vir Saterdag :thumbup: Hang net af van die weer. Sommige tye is dit beter as die baas op die plaas is, al het hy nou n voorman.
ImageImage
Image
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by SuidWes »

As ek reg onthou was dit so 3 1/2 uur in totaal.... Ons het dit in twee dae gedoen omdat dit die Saterdag begin reen het.

Ek wil die naweek kamp - die winter hierbo het my nou lank genoeg uit die bos gehou, enige idees :?:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by ToyX4 »

:lol: :lol:
Jaco, ek dink jy kies nou DIE koudste naweek van die winter om te kamp :lol: :lol:
ImageImage
Image
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by SuidWes »

Wies Bang :twisted:

Mens kan mos maar so ietsie vat vir die koue en 'n lekker vuur maak :D :thumbup: :wink:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by JohanM »

Jaco, jy gaan swaarder op OBS wees as jou Hilux in lowrange op petrol........... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: Ek het vanoggend oppad Sasol toe n sagte -6 gelees teen 07h00 op die pad sonder dat die wind gewaai het.... :wth: :wth: Die Fortuner het selfs in die garage op vriespunt gewys toe ek die voertuig start. :crazy:

As ek jy is ry ek die roete en kuier lekker en dan laat middag sal ek maar tussen 4 mure inkruip vir die aand...........Hkm gaan kuier jy nie by Riaan op die plaas nie............ :D: :D: :twisted:
Johan Marais
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by SuidWes »

Nee dis reg, sal maar sien of ons braaf genoeg is.... Hoe is De Wildt se kamp :?: :twisted:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by JohanM »

Jaco die keer wat ek daar was het alles heel gaaf gelyk maar ek self het nie gekamp nie. Die roete self is lekker rustig en glad nie moeilik nie. Eerder n lekker speel plek.... :twisted: Dit mag dalk warmer wees daardie kant van die berg, so ek dink dit kan n goeie opsie wees. :think:
Johan Marais
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by SuidWes »

Dankie Johan :thumbup:

So jy dink ek kan die roete alleen aanpak :?:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by CasKru »

SuidWes wrote:Dankie Johan :thumbup:

So jy dink ek kan die roete alleen aanpak :?:
Maklik maklik. Die roete is meer vir die ouens met die Disco's, ML's en Avis Tazz's om hulle skills te hone. Daar is net een obstacle wat mens 'n obstacle kan noem en as ek reg onthou is die se naam "Gert se klip" daar by "Back of the moon".
To God be the glory
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by SuidWes »

Dankie Cassie, hoop jy kry jou wa die naweek reg :thumbup:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by CasKru »

SuidWes wrote:Dankie Cassie, hoop jy kry jou wa die naweek reg :thumbup:
Thanks man.... volgens al die simptome dink ek, ek is darem nou op die regte spoor. Maar net tyd sal leer :)

Geniet die kamp en dinge. Moenie vir die manne luister nie. Dit kan dalk so bietjie koud raak maar as mens nog nie kinders het om oor te worry nie dan kan mens in enige weer kamp want dan kan mens "mekaar" warm hou (ek praat nou daarvan as jy en jou vrou gaan kamp en nie jy en jou buddy gaan visvang ens nie :twisted: )

As ek voorverlede jaar die tyd in die Waterberge kon kamp met 'n dogtertjie toe nog net 6 maande oud, kan julle nou enige plek kamp. Geniet hom net vir my part ook samblief
To God be the glory
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Waar speel ons Saterdag 18 Julie ?

Post by SuidWes »

:lol: Thanks man, sal so maak :thumbup:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
Post Reply

Return to “Gauteng”