Sani-Snow Quick visit
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Sani-Snow Quick visit
Ok hiers hy nou .Voorstelle vir vinnige 2dae trip Pype en Oooms?
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Sani-Snow Quick visit
Ry die 13de Saterdag ogend en kom 16de trug een dag se verlof nodag vir die 15de, die 16de is 'n fakansie dag. My voorstel nou julle sin.
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Sani-Snow Quick visit
fakansie Let op die Australiese spelling van die enigste Afrikaanse woord wat die Aussies ooit geleer het in die dae toe Hansie Cronje nog kaptein van die Protea krieket span was...Pype wrote:Ry die 13de Saterdag ogend en kom 16de trug een dag se verlof nodag vir die 15de, die 16de is 'n fakansie dag. My voorstel nou julle sin.
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Sani-Snow Quick visit
ok klink goed ,mar gaan eers vanaand met ma gesels ,sal dan more weet.
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Sani-Snow Quick visit
Reg so ek moet die selle doenDieBul wrote:ok klink goed ,mar gaan eers vanaand met ma gesels ,sal dan more weet.
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: Sani-Snow Quick visit
Ag NEEEEEEEEE Ek wil saam gaan
Ek gaan daai tyd Cape-Vidal toe
Wat van 8,9,10,en 11 Aug dan kan ek dit dalk ook maak en n Cruiser-vriend saam bring
Okkie
Ek gaan daai tyd Cape-Vidal toe
Wat van 8,9,10,en 11 Aug dan kan ek dit dalk ook maak en n Cruiser-vriend saam bring
Okkie
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- <ossewa>
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Fri May 01, 2009 2:40 pm
- Town: north coast
- Vehicle: '90 D/C Raider
- Real Name: Etienne
- Location: natal
Re: Sani-Snow Quick visit
ai dit klink lekker. hulle het gese dat die naweek waremer gaan wees oor die draadloos. voorspel dalk n baie nat en modderige pas as wel so is.
Gabrial safarie shocks, custom rocksliders and towbar, modified exhaust system..
Re: Sani-Snow Quick visit
Nee man, kan nie die naweek maak nie, my kinners skryf eksamen. Die naweek in Aug is ons in Pilansberg...
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Sani-Snow Quick visit
gee nog voorstelle ,enige naweek miskien dan net die vrydag af vat ,pype die naweek lyk ook nie goed vir my nie.wat se ma.
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Sani-Snow Quick visit
Ma is siek so ja die naweek is ook uit vir myDieBul wrote:gee nog voorstelle ,enige naweek miskien dan net die vrydag af vat ,pype die naweek lyk ook nie goed vir my nie.wat se ma.
Kom manne laat ons 'n nuwe datum kry
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Sani-Snow Quick visit
Aug is uit vir my.Audit mense is hier.
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Sani-Snow Quick visit
Sal dit kan maak om n vrydag vroeg te ry ,soos se 26ste slaap by Howic ,ry deur Sani op slaap bo in die berge ,ry Sondag terug .Kort maar iets
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Sani-Snow Quick visit
Reg met my wat se die ander mane
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Sani-Snow Quick visit
Daai naweek is my pa se 70ste (27/06), hy kom op van die Kaap...en het reelings gemaak
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Sani-Snow Quick visit
Hel, maar julle is vol verskonings {duck & run}
So nie omgee om julle manne te join nie. Sal uitkyk vir julle datum, en dan hopelik self nie te veel verskoning he nie
So nie omgee om julle manne te join nie. Sal uitkyk vir julle datum, en dan hopelik self nie te veel verskoning he nie
Re: Sani-Snow Quick visit
Sorry man!!! Family commitments and all... Dis die lekkerste on so iets op kort kennis te doen. Hou die weer berigte fyn dop en as dit reen innie Kaap en hulle voorspel koue, maak dan sommer gou 'n plan. Watch this space!!!