KLIP-KOPPIE-FEES 22-24 Mei 2009 (4X4 EN BASAAR)

Post Reply
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

KLIP-KOPPIE-FEES 22-24 Mei 2009 (4X4 EN BASAAR)

Post by Jaws »

Ek hoop nie moderators gee om as ek hierdie op die forum pos nie - (vee maar uit as dit nie reg is nie)

NG Kerk Alberton-Wes hou more 23 Mei 2009 `n 4x4 dag op oom Hans Meyer se plaas. Die Meyer plaas is in die hart van Johannesburg in die randtjies tussen Alberton en Glenvista langs die N12.

Die roete is uitgele deur FRANCOIS ROSSOUW van RSG en CRD het ook `n paar hindernisse gebou met n voorlaaier. CRD het ook gesorg vir `n speel gat in die plaas dam vir die wat bietjie modder op die bakkie wil he - altyd groot pret.

Die roete is geskik vir enige 4x4 met `n laestrek ratkas en die manne met nuwe bakkies kan verby die moeilike hindernisse ry.

Die koste beloop R250 per voertuig. Dit word in `n skatte jag formaat aangebied en is altyd pret vir die hele familie. Die eerste prys op die dag is `n stel nuwe bande.

Verkeie kunstenaars tree ook op deur die loop van die dag:

BASJAN
TERRA TERBLANCHE
CHRISTO EN KOBUS (DIE BROERS)

Die rugby word ook op `n groot skerm vertoon.

Kos en drank sal ook beskikbaar wees.

VIR MEER INLIGTING KONTAK:
DS WILLIE 082 550 9923
TIM JELLIMAN 078 362 70399
Attachments
Kaart.JPG
Picture1.jpg
Picture2.jpg
Picture2.jpg (18.44 KiB) Viewed 1325 times
Picture3.jpg
Picture3.jpg (8.87 KiB) Viewed 1323 times
Picture4.jpg
Picture4.jpg (6.75 KiB) Viewed 1323 times
Picture5.jpg
Picture7.jpg
Picture8.jpg
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Re: KLIP-KOPPIE-FEES 22-24 Mei 2009 (4X4 EN BASAAR)

Post by Jaws »

Almal in die Suide van Johannesburg moet regtig `n draai kom maak, bring die hele familie - dit is baie goed georganiseer en almal sal `n genot volle dag he. Die CRD ouens het baie moeite gedoen en Toyota het ook `n groot uitstalling.
:thumbup:
Post Reply

Return to “Gauteng”