Re: First aid kit
Posted: Wed Dec 22, 2010 12:06 pm
so ook seker enigiemand in jou toer groep!!!!
Hilux 4x4 Enthusiast forum where we share our passion for Toyota Hilux vehicles
https://hilux4x4.co.za/views/
dankie george, ek wou nog altyd stoksiel alleen gaan vakansie hou het...george wrote:Maak sommer jou eie.'n Bokdrol gemeng met vet en pieppie smeer jou hele lyf vol en die insekte en mense bly ver weg van jou
Dis 'n plesier.As jy te besig is dan maak ek gou vir jou My blaas is lekker volThysdJ wrote:dankie george, ek wou nog altyd stoksiel alleen gaan vakansie hou het...george wrote:Maak sommer jou eie.'n Bokdrol gemeng met vet en pieppie smeer jou hele lyf vol en die insekte en mense bly ver weg van jou
Uhm if I have a night like that I normally cannot remember what I'm doing there in the 1st place!!! Although nothing like the smell of garlic and brandy to make your travel partners complain for hours at end!We just make a potjie on the first night that's overloaded with garlic ... garlic with our breakfast on the first morning and that's it ..... ticks and mossies stay away. (Does wonders for your breath as well!!