Schamach and other trails around - Polokwane

Planning a trip or you need information about trails in your area.
Post Reply
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Schamach and other trails around - Polokwane

Post by ROOIWYN »

Hi Guys,
a bit of info needed :?: (and I typed this in Inglish so everybody could understand :crazy: )

1.) Does any one know if the Schamach Trail has re-opened and if so who can I contact for more info?
2.) Please give some details of trails experienced in the near surroundings of Polokwane, I would like to take my family of 4 on weekend break-aways?
3.) Lastly, is anybody available for some wheeling this coming weekend, Sat. / Sun. in the Polokwane area (hopefully I can get to know a few people and routes)

Any info, please?

Marius.
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Schamach and other trails around - Polokwane

Post by ToyX4 »

Askuus vir die off Topic, maar wat is polokwane se Boerenaam?
ImageImage
Image
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Re: Schamach and other trails around - Polokwane

Post by ROOIWYN »

Riaan,
dis Pietersburg en ek weet dis wat dit sou lees as ek in Afrikaans getik het! :lol: :lol:

Ek begin my maar jammer kry soos ek hoor en lees van al die manne wat so lekker gaan speel daar ver11 :(
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Schamach and other trails around - Polokwane

Post by ToyX4 »

Marius, dan is jy mos nie ver van Rust de Winter af nie.
Kyk hier - viewtopic.php?f=51&t=5460 - daar is nog n plekkie vir julle!
ImageImage
Image
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Re: Schamach and other trails around - Polokwane

Post by ROOIWYN »

Dankie,
ek het gesien en sou graag wou maar, SWAMBO doen mos die troufoto ding op Saterdae en dis hoeka een van die dae wat sy nog 'n man se stroptrek moet gaan vaslê!!!!

Ek gaan wel die naweek voor dit ook vir 'n troue Pta/Jhb toe, die troue is die Vrydag 20/03/2009 en dan kan ek dalk saam met 'n paar manne die Saterdag êrens gaan rondkruip?

Enige iemand lus vir 'n trail of iets op Saterdag 21/03/2009?

Laat weet maar!
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Schamach and other trails around - Polokwane

Post by JohanM »

ROOIWYN wrote:Dankie,
ek het gesien en sou graag wou maar, SWAMBO doen mos die troufoto ding op Saterdae en dis hoeka een van die dae wat sy nog 'n man se stroptrek moet gaan vaslê!!!!

Ek gaan wel die naweek voor dit ook vir 'n troue Pta/Jhb toe, die troue is die Vrydag 20/03/2009 en dan kan ek dalk saam met 'n paar manne die Saterdag êrens gaan rondkruip?

Enige iemand lus vir 'n trail of iets op Saterdag 21/03/2009?

Laat weet maar!
Marius, ek is seker dat van die manne hierso graag sal wil gaan speel so op 'n saterdag. Dalk moet jy solank 'n post begin vir daai naweek. Ek sal saam gaan as ek hierso is, dan kan ons mahem toe gaan, of miskien vir Cassie ompraat vir Chloorkop, omdat ek nie die plek ken nie.
Johan Marais
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Schamach and other trails around - Polokwane

Post by ToyX4 »

Marius, daai naweek gaan ek ook dalk in gangsters paradise wees. Herinner ons net weer, dan kan ons dalk Chloorkop aanvat.
Ek wil my bakkie op so ken-mekaar sessie vat nadat Bennie klaar is, laat ek net voel hoe voel hy nou.
ImageImage
Image
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Re: Schamach and other trails around - Polokwane

Post by ROOIWYN »

Riaan,
Ek het 'n aparte thread vir daai naweek begin, ek dink jou en Johan se idee van Chloorkop klink goed, het al baie daarvan gehoor! Wil graag daai EFi op jou trok wil sien en so ook Bennie se handewerk van nader aanskou!
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
Post Reply

Return to “Places to go”