Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Ag nee wat.... hak hom agter aan BlackJack en sleep hom so paar keer om die blok teen so 150km/h dan behoort hy wit warm te wees en reg om te start :)
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Afgespreek, dan sien ek jou 08h00 saterdag daar...........CasKru wrote:Ag nee wat.... hak hom agter aan BlackJack en sleep hom so paar keer om die blok teen so 150km/h dan behoort hy wit warm te wees en reg om te start :)
Johan Marais
-
- Low Range 4WD
- Posts: 201
- Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
- Real Name: Liaan
- Club VHF Licence: AC1
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
EK kan nie meer my lag hou nie sou opgewonde is ek!!
Soos 'n matriek laaitie in Teazers!
Riaan, is ek en jy die enigste Wes Transvaalpense wat gaan?
Oupa Eric??
Kom nou?

Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan
99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...
Gebore in die BLOU BUL hoofstad
99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...
Gebore in die BLOU BUL hoofstad
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Hey, julle sleep vir Oupa nerens rond nie! Ek het volle vertroue in Bennie dat hy hom sal regkry!
Liaan, ja, net ons 2 vaalpense. Die ander is almal uit Gangsters Paradise!
Liaan, ja, net ons 2 vaalpense. Die ander is almal uit Gangsters Paradise!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
So maak net seker julle bakkies backfire nie want ons mag dalk dink julle skiet op ons en terug skiet en is sit hom ook nog op AfrikaansToyX4 wrote:Hey, julle sleep vir Oupa nerens rond nie! Ek het volle vertroue in Bennie dat hy hom sal regkry!
Liaan, ja, net ons 2 vaalpense. Die ander is almal uit Gangsters Paradise!
To God be the glory
-
- Low Range 4WD
- Posts: 201
- Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
- Real Name: Liaan
- Club VHF Licence: AC1
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Lyk my Cassie is so opgewonde hy kan nie lekker tik nie!
SSTTAADDIIGG tik Casman!
O ja, en is dit nie Benoni , Brakpan en Orkney se bakkies wat backfire nie?
Nee wat Rian, dan moet ons hulle bietjie wys wat in ons steek!
SSTTAADDIIGG tik Casman!
O ja, en is dit nie Benoni , Brakpan en Orkney se bakkies wat backfire nie?
Nee wat Rian, dan moet ons hulle bietjie wys wat in ons steek!
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan
99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...
Gebore in die BLOU BUL hoofstad
99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...
Gebore in die BLOU BUL hoofstad
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Gelukkig bly ek in Springs,hy is nie regtig opie map nie,en jy het n paspoort nodig om in te kom.so hoor ek :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Jong ja die issue issie om oupa te start nie maar daar is nog 'n gogga innie system iewers wat ek nie in 'n hoek vasgekeer kry nie. EK het nou al 'n reverse mod gedoen en die timing heelmal geisolate vandie ECU en nog steeds is iets nie nice nie. Al wat ek nog nie getraai het nie was ;n ander coil. Sal maar more 'n gewone coil try ek het nog jou ou plug drade Cassie so ek kan die coil draad modify om op 'n coil met groter gat konneksie te werk
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Terug op topic:
Hier is die lys. As julle wil depositos betaal, pm my, anders sal ek na payday begin vra vir depositos.
1 - ToyX4 + 1
2 -
3 - Jaco & Natasha
4 - Liaan + 1,
5 - Ou Bloues,
6 - CasKru + 1, Baas het gese dis cool
7 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen.
8 - Scott West +1 maybe 2
9 - Louis en Familie
10 -Benhur
11 - Benhur se Skoonpa
12 -Scorpion + Familie
13- JohanM +1 of miskien alleen
14- Civilux + 1 (Suzie's )
15-

- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
CasKru wrote:en niemand gaan vas sit nie (behalwe miskien nou vir die isuz )
Hey suzie het nog net 2keer vasgesit en dit was nie haar skuld nie. Driver error(Beginner). Julle gaan nog julle woorde tel, so baie het al in die verlede. Never judge a book by it's cover!!!JohanM wrote:Riaan, die sleep is mos niks werk vir 'n Hilux nie........Ek wonder net as hy loop staan en breuk, dan sal ons hom dalk maar in stukke moet maak en op die Hilux'e laai...... :wth:ToyX4 wrote:Oops, ja. Hoe kan ek vergeet van daai Isuz.
As hy ons te veel recovery werk gee, maak ons maar die ou aan n Hilux vas en sleep hom maar die res van die roete
Vinnige poll:
Sien julle dalk Hiluxes wat "weapon recovery" of "humaniterial" werk doen?
Hoeveel boere gebruik Hi Lux's?
Hoekom so baie Hilux "convertions"?
It's hard to be humble :!:
- Attachments
-
- 15 2 09 Rhynopark5.jpg (30.57 KiB) Viewed 2420 times
Last edited by CiviLux on Mon Feb 23, 2009 9:30 pm, edited 1 time in total.
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Jacques die rede vir die conversions is om die beste 4x4 net te verbeter na elkeen se spesifieke behoeftes asook sommer omdat dit lekker is om met hulle te speel.CiviLux wrote: Hoekom so baie Hilux "convertions"?
Daar is sover ek weet nie so baie modifikasies wat jy kan tailor made vir 'n isuz nie.....Dus is die Isuz maar gewoonlik maar bietjie uitgesluit ( nie met opset nie :wth: ) van die modifikasies asook sekere onbegaan bare plekke......
Johan Marais
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Al wat ek kan se is wag en kyk waar ry ek met my "Suzie"
Moenie my verkeerd verstaan nie. In my garage staan my Lux wat besig is om gerestoreer te word. EK is 'n Hilux fanatic.
Moenie my verkeerd verstaan nie. In my garage staan my Lux wat besig is om gerestoreer te word. EK is 'n Hilux fanatic.
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Kan mens Superman uit sonder n locker?
Die 4x4community forum se manne was die naweek by RDW. Lyk my hulle het n fees gehad.

- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
ToyX4 wrote:Terug op topic:
Hier is die lys. As julle wil depositos betaal, pm my, anders sal ek na payday begin vra vir depositos.
1 - ToyX4 + 1
2 - Frik + 1 ( Ek sit my naam weer op tentative dit lyk of ek dit miskien kan maak maar is bereid om my plek op te gee)
3 - Jaco & Natasha
4 - Liaan + 1,
5 - Ou Bloues,
6 - CasKru + 1, Baas het gese dis cool
7 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen.
8 - Scott West +1 maybe 2
9 - Louis en Familie
10 -Benhur
11 - Benhur se Skoonpa
12 -Scorpion + Familie
13- JohanM +1 of miskien alleen
14- Civilux + 1 (Suzie's )
15-
Everything keeps going right Toyota
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Reg so Frik. Lyk my anyway ons gaan nie og name bykry nie. So as jy dit maak, sal jy plek he.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
1 - ToyX4 + 1
2 - Frik + 1 ( Ek sit my naam weer op tentative dit lyk of ek dit miskien kan maak maar is bereid om my plek op te gee)
3 - Jaco & Natasha
4 - Liaan + 1,
5 - Ou Bloues,
6 - CasKru + 1, Baas het gesê dis cool
7 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen.
8 - Scott West +1 maybe 2
9 - Louis en Familie
10 - Die Benhur Clan
11 - Corrie en Petro Du Plessis (Benhur se Skoonpa & Ma)
12 -Scorpion + Familie
13- JohanM +1 of miskien alleen
14- Civilux + 1 (Suzie's )
15- Tommie & Elani Hurter (Benhur se boetie en die se vrou wat laasjaar Moegatle saam met ons gery het)
2 - Frik + 1 ( Ek sit my naam weer op tentative dit lyk of ek dit miskien kan maak maar is bereid om my plek op te gee)
3 - Jaco & Natasha
4 - Liaan + 1,
5 - Ou Bloues,
6 - CasKru + 1, Baas het gesê dis cool
7 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen.
8 - Scott West +1 maybe 2
9 - Louis en Familie
10 - Die Benhur Clan
11 - Corrie en Petro Du Plessis (Benhur se Skoonpa & Ma)
12 -Scorpion + Familie
13- JohanM +1 of miskien alleen
14- Civilux + 1 (Suzie's )
15- Tommie & Elani Hurter (Benhur se boetie en die se vrou wat laasjaar Moegatle saam met ons gery het)
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Bennie, gaan jou broer die trail met die Bantam ry?
Lyk darem ek kan my naam op die lys hou
Lyk darem ek kan my naam op die lys hou
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Dit lyk vir my dit gaan n lekker naweek wees.Ek sien baie uit daarna :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Verseker gaan dit n lekker naweek wees!
Ek gaan more weer vir Peter van RDW bel en finale reelings tref.
Ek het gereel dat ek teen die 10 Maart die deposito betaal. Sal net dit ook bevestig.
Ek sal deur die loop van die naweek vir almal op die lys my bankbesonderhede PM, sodat ek net by elkeen R200 dep kan kry.
Die ander R200 sal ons sommer daar betaal.
Ek gaan more weer vir Peter van RDW bel en finale reelings tref.
Ek het gereel dat ek teen die 10 Maart die deposito betaal. Sal net dit ook bevestig.
Ek sal deur die loop van die naweek vir almal op die lys my bankbesonderhede PM, sodat ek net by elkeen R200 dep kan kry.
Die ander R200 sal ons sommer daar betaal.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Thanks vir die reelings sover Riaan. Lyk my assit nie vir die mense daar van Ottosdal is nie sal ons nooit so GTG kan aanmekaar slaan nie :)
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Dis n plesier.CasKru wrote:Thanks vir die reelings sover Riaan. Lyk my assit nie vir die mense daar van Ottosdal is nie sal ons nooit so GTG kan aanmekaar slaan nie :)
Suidwes het darem die Berakah trip vir die naweek gereel.
Van nou af sal ek maar trips probeer reel vir die tye wat ek kan wegkom. Jy weet mos ek kan nie enige tyd weggaan nie
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Ek sou nogal gelike het om die Barakah trip ook te doen maar ek het die hele week in PE en EL rond gahang vir werk.
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Ek het vir julle my bankbesonderhede gePM.
As iemand dalk oorgeslaan is, laat weet my asb, dan stuur ek gou vir jou.
Is almal nog in, of is daar iemand at dit dalk nie gaan maak nie, behalwe Frik wat ek van weet.
As iemand dalk oorgeslaan is, laat weet my asb, dan stuur ek gou vir jou.
Is almal nog in, of is daar iemand at dit dalk nie gaan maak nie, behalwe Frik wat ek van weet.
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Thanks ToyX4 Kyk uit vir myneToyX4 wrote:Ek het vir julle my bankbesonderhede gePM.
As iemand dalk oorgeslaan is, laat weet my asb, dan stuur ek gou vir jou.
Is almal nog in, of is daar iemand at dit dalk nie gaan maak nie, behalwe Frik wat ek van weet.
Net vir almal wat hier lees. Wie nou kanselleer gaan bitter spyt wees. Na die naweek se Berakah "outing" gaan ek definitief bitter min uitsit. Dit was 'n 8 ) party daar!!
So SIEN JULLE BY RDW!!
PS: Ek gaan so paar fodies laai op die Berakah post.
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Saak is reg Jacques, het jou pm gekry.
Ouens, ek het vergeet om te vra - sit net julle name op as verwysing, nou nou raak ek deurmekaar en dink iemand het vir my drankgeld inbetaal
Sal elkeen pm as ek jou inbetaling gekry het.
Darem nog net n maand..........

Menere
Het nou net met Peter van RDW gesels. Als is gereel vir die naweek.
Ek betaal volgende week Dinsdag/Woensdag deposito.
Julle weet seker ons kry sertifikate, so sal elkeen asb sy naam vir my PM soos jy hom op jou sertifikaat wil he.
Die wat Vrydag al deur gaan en by basis kamp, laat weet my ook net asb, dat ons die nodige reelings kan tref.
1 - ToyX4 + 1 - dep betaal, Vrydag kamp
2 - Frik + 1 ( Ek sit my naam weer op tentative dit lyk of ek dit miskien kan maak maar is bereid om my plek op te gee)
3 - Jaco & Natasha
4 - Liaan + 1,
5 - Ou Bloues,
6 - CasKru + 1, Baas het gesê dis cool
7 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen.
8 - Scott West +1 maybe 2
9 - Louis en Familie
10 - Die Benhur Clan
11 - Corrie en Petro Du Plessis (Benhur se Skoonpa & Ma)
12 -Scorpion + Familie
13- JohanM +1 of miskien alleen
14- Civilux + 1 (Suzie's ) - dep betaal, Vrydag kamp

- Ou Bloues
- Low Range 4WD
- Posts: 135
- Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
- Real Name: Aldo
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Ek sien die lys is vol, maar het iemand wat wil saamgaan, gaan almal nog en is 15 die max
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Ongelukkig sal ek my plek moet opgee om saam te gaan. Ek sal my Hilux se alternator moet fix en dus gaan daar nie genoeg "tyd" wees om te ry einde van die maand ook nie. Ek kan net nie die begroting die maand oorskry nie. Sal volgende keer saam gaan.
Aldo jy kan iemand in my plek saam vat.....
Aldo jy kan iemand in my plek saam vat.....
Johan Marais
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Ek IS EERSTE op die waglys!!!
Grensvegter van LANDROVIA
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Jammer om te hoor Johan, dan volgende keer.
Het julle almal my PM gekry met bankbesonderhede? PM my asb, dan stuur ek weer.
Aldo, maks is 15 voertuie, maar JohanM is uit, so ek het jou Tjom op nr 15.
Blom, net te laat, maar jy is op die waglys
Ek en Jacques(civilux) gaan probeer om by Petroport te ontmoet, sal net sien hoelaat kom ek weg, miskien kan andere ons join as julle Vrydag al deurgaan
1 - ToyX4 + 1 - dep betaal, Vrydag kamp
2 - Frik + 1 ( Ek sit my naam weer op tentative dit lyk of ek dit miskien kan maak maar is bereid om my plek op te gee)
3 - Jaco & Natasha
4 - Liaan + 1,
5 - Ou Bloues,
6 - CasKru + 1, Baas het gesê dis cool - dep betaal, onseker oor Vrydag
7 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen.
8 - Scott West +1 maybe 2 - dep betaal
9 - Louis en Familie
10 - Die Benhur Clan
11 - Corrie en Petro Du Plessis (Benhur se Skoonpa & Ma)
12 -Scorpion + Familie
13- Civilux + 1 (Suzie's ) - dep betaal, Vrydag kamp
14- Tommie & Elani Hurter (Benhur se boetie en die se vrou wat laasjaar Moegatle saam met ons gery het)
15- Ou Bloues se Tjom
Waglys:
1. Blom

Last edited by ToyX4 on Tue Mar 03, 2009 8:47 am, edited 1 time in total.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
As ek mag vra waar is Rust de winter.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Noord van Pretoria, seker s0 80km, nie te ver van Warmbad af niewim wrote:As ek mag vra waar is Rust de winter.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Riaan... you've got mail. Ek het die deposito in jou rekening in betaal en vir jou confirmation gestuur. PS: skuld ons jou nie vir bankkoste nie?
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Gaaf, dankie Cassie. Nee wat. Ek sal maar daar op die berg n dop en n tjop hier en daar kry vir bankkostes O ja, en n tou leen as ek die Isuzu moe recover
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
As ek mag intjip. N1 Noord, Verby Petroport so +- 10km Hammanskraal afrit links, regs terug oor N1 net oor draai links reguit +- 30 km T aansluiting draai regs +- 20km aan regterkant RDW. Die wat die afstande ken help asb en as ek iewers verkeerd met die pad is help asb reg. Was 'n jaar(2007) laas daar.ToyX4 wrote:Noord van Pretoria, seker s0 80km, nie te ver van Warmbad af niewim wrote:As ek mag vra waar is Rust de winter.
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Twee kanse geen en minder as niksToyX4 wrote:O ja, en n tou leen as ek die Isuzu moe recover
Groot bek
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Yis Riaan, dep betaal
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Gaaf Jaco,
1 - ToyX4 + 1 - dep betaal, Vrydag kamp
2 - Frik + 1 ( Ek sit my naam weer op tentative dit lyk of ek dit miskien kan maak maar is bereid om my plek op te gee)
3 - Jaco & Natasha - dep betaal
4 - Liaan + 1,
5 - Ou Bloues, dep betaal, miskien Vrydag kamp
6 - CasKru + 1, Baas het gesê dis cool - dep betaal, onseker oor Vrydag
7 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen.
8 - Scott West +1 maybe 2 - dep betaal
9 - Louis en Familie - dep betaal
10 - Die Benhur Clan
11 - Corrie en Petro Du Plessis (Benhur se Skoonpa & Ma)
12 -Scorpion + Familie
13- Civilux + 1 (Suzie's ) - dep betaal, Vrydag kamp
14- Tommie & Elani Hurter (Benhur se boetie en die se vrou wat laasjaar Moegatle saam met ons gery het)
15- Ou Bloues se Tjom, Paul Harris - dep betaal, miskien Vrydag kamp

Last edited by ToyX4 on Wed Mar 04, 2009 8:08 pm, edited 1 time in total.
- Ou Bloues
- Low Range 4WD
- Posts: 135
- Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
- Real Name: Aldo
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Dep Betaal x 2 , Ons altwee Sal heelmoontlik reeds vrydag aand gaan kamp, maak dit 'n verskil, want as die reën sal ek dalk eers Saterdag oggend deur wil kom, maar as dit saak maak, kom ons Vrydag, na die Barakah trip is ek al gewoond aan water, was sopnat in die reën met recovery van ander groep
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Gaaf Also. Het jou PM gekry.
Die trail kos R400 per voertuig, ongeag of jy Vrydag aand al daar slaap.
Ek gaan verseker Vrydagaand daar kamp, so dit is gereel dat hekke sal opwees en wat ookal. So as julle kom is dit reg, anders sien ons julle Saterdag.
Die trail kos R400 per voertuig, ongeag of jy Vrydag aand al daar slaap.
Ek gaan verseker Vrydagaand daar kamp, so dit is gereel dat hekke sal opwees en wat ookal. So as julle kom is dit reg, anders sien ons julle Saterdag.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Ons kamp ook die Vrydag
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
1 - ToyX4 + 1 - dep betaal, Vrydag kamp
2 - Frik + 1
3 - Jaco & Natasha - dep betaal, kamp Vrydag
4 - Liaan + 1,
5 - Ou Bloues, dep betaal, miskien Vrydag kamp
6 - CasKru + 1, Baas het gesê dis cool - dep betaal, onseker oor Vrydag
7 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen. - dep betaal
8 - Scott West +1 maybe 2 - dep betaal
9 - Louis en Familie - dep betaal
10 - Die Benhur Clan - dep betaal
11 - Herman Engel en sy vrot dastbin
12 -Scorpion + Familie
13- Civilux + 1 (Suzie's ) - dep betaal, Vrydag kamp
14- Tommie & Elani Hurter - dep betaal,
15- Ou Bloues se Tjom, Paul Harris - dep betaal, miskien Vrydag kamp
Waglys:
1. Blom
2 - Frik + 1
3 - Jaco & Natasha - dep betaal, kamp Vrydag
4 - Liaan + 1,
5 - Ou Bloues, dep betaal, miskien Vrydag kamp
6 - CasKru + 1, Baas het gesê dis cool - dep betaal, onseker oor Vrydag
7 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen. - dep betaal
8 - Scott West +1 maybe 2 - dep betaal
9 - Louis en Familie - dep betaal
10 - Die Benhur Clan - dep betaal
11 - Herman Engel en sy vrot dastbin
12 -Scorpion + Familie
13- Civilux + 1 (Suzie's ) - dep betaal, Vrydag kamp
14- Tommie & Elani Hurter - dep betaal,
15- Ou Bloues se Tjom, Paul Harris - dep betaal, miskien Vrydag kamp
Waglys:
1. Blom
Last edited by ToyX4 on Thu Mar 05, 2009 7:41 pm, edited 3 times in total.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
I smell a rat here:ToyX4 wrote: 14- Tommie & Elani Hurter (Benhur se boetie en die se vrou wat laasjaar Moegatle saam met ons gery het)
15- Ou Bloues se Tjom, Paul Harris - dep betaal, miskien Vrydag kamp
14: Impossible Bennie cannot have a brother... there would never have been enough food in the house, growing up, for 2 Hurter boys!
15. Paul Harris is playing cricket for the Protea's the weekend, I know he would probably choose to the 4x4 weekend, but the Protea's really need him against the Ausies!
B
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Bretton, you sure are sharp today!!!snipes wrote:I smell a rat here:
14: Impossible Bennie cannot have a brother... there would never have been enough food in the house, growing up, for 2 Hurter boys!
15. Paul Harris is playing cricket for the Protea's the weekend, I know he would probably choose to the 4x4 weekend, but the Protea's really need him against the Ausies!
B
Johan Marais
- Ou Bloues
- Low Range 4WD
- Posts: 135
- Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
- Real Name: Aldo
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Paul Harris is a all rounder, hy is ook die MD van FNB terwyl hy krieket speel. Ek het nou die dag vir hom gesê dit wil voorkom of die naam "Paul Harris" op uitverkoping was die laaste paar jaar.
Paul wat saamgaan verkoop egter regte Italianse teëls aan bouers en nou ook publiek, so ons sal die ander een maar laat krieket speel terwyl ons kamp
Paul wat saamgaan verkoop egter regte Italianse teëls aan bouers en nou ook publiek, so ons sal die ander een maar laat krieket speel terwyl ons kamp
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Blom ek dink jy moet maar eerder my plek vat my werk is van so n aard dat ek miskien op nommer 99 moet kanselleer en dis dan onregverdig om jou dan die plek te gee.ToyX4 wrote:Gaaf Jaco,
1 - ToyX4 + 1 - dep betaal, Vrydag kamp
2 - Frik + 1 ( Ek sit my naam weer op tentative dit lyk of ek dit miskien kan maak maar is bereid om my plek op te gee)
3 - Jaco & Natasha - dep betaal
4 - Liaan + 1,
5 - Ou Bloues, dep betaal, miskien Vrydag kamp
6 - CasKru + 1, Baas het gesê dis cool - dep betaal, onseker oor Vrydag
7 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen.
8 - Scott West +1 maybe 2 - dep betaal
9 - Louis en Familie - dep betaal
10 - Die Benhur Clan
11 - Corrie en Petro Du Plessis (Benhur se Skoonpa & Ma)
12 -Scorpion + Familie
13- Civilux + 1 (Suzie's ) - dep betaal, Vrydag kamp
14- Tommie & Elani Hurter (Benhur se boetie en die se vrou wat laasjaar Moegatle saam met ons gery het)
15- Ou Bloues se Tjom, Paul Harris - dep betaal, miskien Vrydag kamp
Waglys:
1. Blom
Riaan baie dankie vir jou reelings en moeite miskien n volgende keer sal ek julle ouens kom join
Geniet dit en moet asb nie vergeet om baie fotos te neem nie veral by Man of Muis klip
Frik
Everything keeps going right Toyota
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Dankie Frik. Ek het vir jou n pm gestuur
Bevestig en betaal:
1 - ToyX4 + 1 - dep betaal, Vrydag kamp HILUX
2 - Jaco & Natasha - dep betaal, kamp Vrydag HILUX
3 - Ou Bloues, dep betaal, miskien Vrydag kamp HILUX
4 - CasKru + 1, - dep betaal, onseker oor Vrydag HYUNDAI ATOZ
5 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen. - dep betaal HILUX
6 - Scott West +1 maybe 2 - dep betaal HILUX
7 - Louis en Familie - dep betaal HILUX
8 - Die Benhur Clan - dep betaal, Vrydag kamp PAJERO
9 - Civilux + 1 (Suzie's ) - dep betaal, Vrydag kamp ISUZU
10 - Tommie & Elani Hurter - dep betaal, Vrydag kamp FORD
11 - Ou Bloues se Tjom, Paul Harris - dep betaal, miskien Vrydag kamp HARDEBAK NISSAN
Bevestig en onbetaal
12 - Blom en Boesman LAND ROVER, OF DALK JEEP
13 - Liaan + 1, HILUX
14 - Herman Engel en sy vrot dastbin DATSUN, MISKIEN NISSAN
15 - Scorpion + Familie UBER-HILUX
Ek betaal Dinsdag of Woensdag deposito, so julle het nog n paar dae
Onthou om julle name en vanne vir my te stuur soos jy dit op jou sertifikaat wil he.

Last edited by ToyX4 on Sun Mar 08, 2009 9:29 am, edited 3 times in total.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Ek is bly om te sien ons gaan darem bietjie sports ook hê as ons daai Land Rover en Dastbin moet rondsleep as hulle weer begin parte verloor
Eish nou raak ek opgewonne ons gaan lekker kuier hoor.
Eish nou raak ek opgewonne ons gaan lekker kuier hoor.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Ja ne Bennie, nou het ons die landy, n dastbin en n isuzu om rond te sleep. Lekker man :!:
Aldo, wat ry jou vriend, Paul? ook iets om rond te sleep?
Aldo, wat ry jou vriend, Paul? ook iets om rond te sleep?
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Dit maak twee van ons en daar is "exciting" dinge in die pyplyn.
Soos ek in 'n ander post gese het wag en sien.
Soos ek in 'n ander post gese het wag en sien.
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
O, ja, dan is daar nog Bennie se broer met die Ford ook om rond te sleep!
Elke Hilux wat gaan gaan lyk my n ander brand he om rond te sleep
Elke Hilux wat gaan gaan lyk my n ander brand he om rond te sleep
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
You wish :evil: Miskien die Landy en Ford nie 'Suzie' nie.ToyX4 wrote:Ja ne Bennie, nou het ons die landy, n dastbin en n isuzu om rond te sleep. Lekker man :!:
Aldo, wat ry jou vriend, Paul? ook iets om rond te sleep?
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Jong Jacques miskien moet die ford dalk nog daai agsiestog sleepCiviLux wrote:You wish :evil: Miskien die Landy en Ford nie 'Suzie' nie.ToyX4 wrote:Ja ne Bennie, nou het ons die landy, n dastbin en n isuzu om rond te sleep. Lekker man :!:
Aldo, wat ry jou vriend, Paul? ook iets om rond te sleep?
- Ou Bloues
- Low Range 4WD
- Posts: 135
- Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
- Real Name: Aldo
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Paul ry Nissan Harbody
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Ek dink om dit fair te maak teenoor die ander brands sal ek die roete maar in my vrou se Atos doen
To God be the glory
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
BenHur wrote:Jong Jacques miskien moet die ford dalk nog daai agsiestog sleepCiviLux wrote:You wish :evil: Miskien die Landy en Ford nie 'Suzie' nie.ToyX4 wrote:Ja ne Bennie, nou het ons die landy, n dastbin en n isuzu om rond te sleep. Lekker man :!:
Aldo, wat ry jou vriend, Paul? ook iets om rond te sleep?
Ja nee kyk ek sien daar is mense wat "Suzie" nog nie in aksie gesien het nie. Wel al wat ek vir daardie persone kan se is : Julle gaan nog julle woorde sluk
BRING IT ON
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Dan gaan Suzie, Ford en Co definitief moet sleepCasKru wrote:Ek dink om dit fair te maak teenoor die ander brands sal ek die roete maar in my vrou se Atos doen
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Cassie,gaan jy nie met daai nuwe bakkie kom dat ons hom kan sien nie?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Sorry
Ek sal dit nie maak nie
Ek sal dit nie maak nie
Grensvegter van LANDROVIA
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Dis nou jammer Blom. Wel, ek het probeer.
Menere, as iemand nog wil saam, daar is n plek
Bevestig en betaal:
1 - ToyX4 + 1 - dep betaal, Vrydag kamp HILUX
2 - Jaco & Natasha - dep betaal, kamp Vrydag HILUX
3 - Ou Bloues, dep betaal, miskien Vrydag kamp HILUX
4 - CasKru + 1, - dep betaal, onseker oor Vrydag HYUNDAI ATOZ
5 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen. - dep betaal HILUX
6 - Scott West +1 maybe 2 - dep betaal HILUX
7 - Louis en Familie - dep betaal HILUX
8 - Die Benhur Clan - dep betaal, Vrydag kamp PAJERO
9 - Civilux + 1 (Suzie's ) - dep betaal, Vrydag kamp ISUZU
10 - Tommie & Elani Hurter - dep betaal, Vrydag kamp FORD
11 - Ou Bloues se Tjom, Paul Harris - dep betaal, miskien Vrydag kamp HARDEBAK NISSAN
Bevestig en onbetaal
12 - Liaan + 1, HILUX
13 - Herman Engel en sy vrot dastbin DATSUN, MISKIEN NISSAN
14 - Scorpion + Familie UBER-HILUX
15 -