Page 2 of 4

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Jun 01, 2009 8:52 pm
by Dadz Toy BFI
Stick your "Mugshot" here Gert :thumbup:

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Jun 01, 2009 9:01 pm
by Mud Dog
Gee Rich .... I'd just found it and come back to post the link for Gert .... only to see you fished it out already :lol:

Re: Who Is Who

Posted: Mon Jun 01, 2009 9:02 pm
by Family_Dog
Richard, Richard. Richard...... (Sigh!)


If only I was that good-looking :mrgreen:


-F_D

Re: Who Is Who

Posted: Mon Jun 01, 2009 9:07 pm
by Joshua
Christo en Zelda :thumbup: :thumbup: :thumbup:
kgalagadi C&Z.jpg

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Jun 01, 2009 9:20 pm
by Joshua
Christo en Swambo Zelda....... After she had mistaken the Haailaks for a bike and did some serious tyre burnout.....
Swambo doing some burnouts.jpg

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jun 02, 2009 2:56 pm
by Gertc
Gert en Swambo (Veronica)
IMG_0705 (Small).JPG
Any second hand Snorkels welkom. Little roof leak on the LUX

Then there is Melissa Almost 14 months
IMAGE_139 (Small).jpg
IMAGE_139 (Small).jpg (16.76 KiB) Viewed 8972 times
MMMM klein Gert????? hy is nog kamera sku.

Re: Familie voorstel

Posted: Sun Jun 07, 2009 10:44 pm
by OOOOMS
Here's my family(or some of them...)
Danelle, Me, Kiara - the other's are taking the picture :lol:

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Jun 08, 2009 1:13 pm
by duppa
hier is die Du Plessis familie:

Image
Image
Image

Andre,Welna En Wilmien

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Apr 07, 2010 4:54 pm
by Numbnut
My familie is nog klein, net ek en PO. Hier is n foto van ons troue 13 Maart 2010.

Soos ons "gesin" groei sal ek nog plaas, maar tans is dit nog nie op die agenda nie!

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Apr 07, 2010 5:57 pm
by Paul Grobler
Paul en Veralynn

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Apr 08, 2010 7:31 am
by Bosfebok
Nog 'n Du Plessis Familie

Re: Familie voorstel

Posted: Fri Apr 09, 2010 7:56 am
by Bloues
Myself.....Susan aka Suikerpot........ die dogters Suzelle (in my arm) en Saluny !!!!

Saluny is ook al opsoek na ryk plaasboer wat nie in Ventersdorp woon om mee te trou in 5 jaar..........almal kan help soek asb!!!!!

Re: Familie voorstel

Posted: Fri Apr 09, 2010 8:05 am
by OOOOMS
Solly.......daai hemp..... :?: :?: :?: :?: :?: van jou..... :!: :!: :!: :!:
Saluny is ook al opsoek na ryk plaasboer wat nie in Ventersdorp woon om mee te trou in 5 jaar..........almal kan help soek asb!!!!!
Ek ken 'n paar boere maar hulle bly op Oranje....?

Re: Familie voorstel

Posted: Fri Apr 09, 2010 6:55 pm
by Bloues
OOOOMS wrote:Solly.......daai hemp..... :?: :?: :?: :?: :?: van jou..... :!: :!: :!: :!:
Saluny is ook al opsoek na ryk plaasboer wat nie in Ventersdorp woon om mee te trou in 5 jaar..........almal kan help soek asb!!!!!
Ek ken 'n paar boere maar hulle bly op Oranje....?
Oranje of Ventersdrop....? Sponcer bietjie Hilux hemp man, jy weet ek tussen joppies.....en jou tuin het klaar helper......!!! :shock: :? :shock: :?

Re: Familie voorstel

Posted: Thu May 13, 2010 6:03 pm
by swartvark
Rottweiler: Zulu
Mastiff mix: Zeta
Baba Boerboel: Chleo
SWAMBO en Aangenome baba: Annelize & Brandewyntjie
Ek: Tiaan
04.JPG
04.JPG (130.36 KiB) Viewed 8697 times
Picture 216 CHLOE 6 WEKE.jpg
Image012.jpg
Image012.jpg (27.74 KiB) Viewed 8697 times
Bikes Buff 072.jpg

Klippies & Hoener - MonsterKZTE

Posted: Fri Aug 13, 2010 2:18 pm
by MonsterKZTE
Hiers 'n foto van my en Hoener.......ons baie kinders sal nog volg!!!!!

Re: Familie voorstel

Posted: Fri Sep 24, 2010 3:10 pm
by Doom
Hier's my kroos:

1. die eerste foto is buite ons natuurlike habitat
2. die res is binne ons natuurlike habitat
ek: Willem
swambo: Elza
oudste (ligte kop): Johan
middelkind(!): Bernard
jongste(!!!): Zanel

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Nov 29, 2010 11:05 am
by Hilux01
OK here goes

Ek - Henk
Swambo - Bianca
children to follow a bit later :taunt:

Ek en Swambo op Verneukpan :cooldude:
Image

steeds op Verneukpan :laugh2:
Image

daar is regtig so plek soos Putsonderwater :shock2:
Image

OK so hierdie een by Witsand wys hoe ons regtig lyk op ons gelukkigste, op vakansie :dance1:
Image

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Nov 30, 2010 10:24 am
by cheetah
This is my family[HUSSELMANN]

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Nov 30, 2010 10:44 am
by CasKru
Jissie Anton... as die kamera man sê cheese moet jy nie aan Roquefort kaas dink nie.... jy moet die woord cheese se en smile :lol: :lol:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Nov 30, 2010 11:02 am
by cheetah
CasKru wrote:Jissie Anton... as die kamera man sê cheese moet jy nie aan Roquefort kaas dink nie.... jy moet die woord cheese se en smile :lol: :lol:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Nov 30, 2010 11:20 am
by ChrisF
Chris en Greta

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Nov 30, 2010 11:40 pm
by Johannes van die See
CasKru wrote:Jissie Anton... as die kamera man sê cheese moet jy nie aan Roquefort kaas dink nie.... jy moet die woord cheese se en smile :lol: :lol:

Ek het nou my gat af gelag, lat die trane sommer rol, vaderland dit was was nou lekker.

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Dec 01, 2010 7:16 am
by cheetah
Johannes van die See wrote:
CasKru wrote:Jissie Anton... as die kamera man sê cheese moet jy nie aan Roquefort kaas dink nie.... jy moet die woord cheese se en smile :lol: :lol:

Ek het nou my gat af gelag, lat die trane sommer rol, vaderland dit was was nou lekker.
:laugh2: :laugh2: Solank dat jy dit geniet het, ons gaan jou baie mis as jy jou VANDERLAND binnekort verlaat :cooldude: :tease: :tease:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Dec 01, 2010 7:54 am
by CasKru
Johannes van die See wrote:
CasKru wrote:Jissie Anton... as die kamera man sê cheese moet jy nie aan Roquefort kaas dink nie.... jy moet die woord cheese se en smile :lol: :lol:

Ek het nou my gat af gelag, lat die trane sommer rol, vaderland dit was was nou lekker.
Ek het ook lekker gesmile toe ek dit tik :laugh2: :laugh2:

Maar solank ons saam met hom lag en nie vir hom lag nie nê :twisted: :thumbup: :lol:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Dec 01, 2010 8:04 am
by Johannes van die See
cheetah wrote:
Johannes van die See wrote:
CasKru wrote:Jissie Anton... as die kamera man sê cheese moet jy nie aan Roquefort kaas dink nie.... jy moet die woord cheese se en smile :lol: :lol:

Ek het nou my gat af gelag, lat die trane sommer rol, vaderland dit was was nou lekker.
:laugh2: :laugh2: Solank dat jy dit geniet het, ons gaan jou baie mis as jy jou VANDERLAND binnekort verlaat :cooldude: :tease: :tease:
Ja nee volgende week is ek alweer op pad, minstens lyk die dollar weer n bietjie sterker so ek gaan nie kla nie.

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Dec 01, 2010 8:10 am
by ndekock01
Ek en Swambo
Menantu en Hubert
Hudson
Wippie en Kiets
Ek kry nie foto's van Bella nie!!

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 1:16 pm
by CasKru
Let's revive this topic again

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 1:33 pm
by Gysie
Hello,

Swambo - Nadia
Little brother - Willie
Baba - Janke - in three weeks time !!!!! :yahoo:
Staffie - Shasha
Poodle - Snippie
Cat 1 - Skollie
Cat 2 - Snuggles
Mother in law - Ouvrou

Me - Ciske - HILUX SFA 2.2 D/cab the best !!!!!! :cooldude:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 1:40 pm
by Mud Dog
No pics! :shock2: ..... :D:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 1:47 pm
by CasKru
Agter.... :shock2: :shock2: :shock2:
Middel... Danika en Linda
Voor..... Ruben
IMG_0904.jpg

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 1:57 pm
by Donkey
JohanM wrote:Hier is ek......Ja ek alleen, want ek het nog nie gekry waarna ek soek nie........... :roll: :shifty:
Johan.jpg
Statement not true Johan, please update, :mocking:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 2:03 pm
by Donkey
Here's my clan so far - myself and CupCake

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 2:15 pm
by CasKru
Tumelo... did you know the Afrikaans for a cupcake is kolwyntjie?

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 2:19 pm
by Donkey
I fink I might get a klaap if I called her that, :blackeye:
Thanks, lemme stick to what works, :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 2:24 pm
by CasKru
Donkey wrote:I fink I might get a klaap if I called her that, :blackeye:
Thanks, lemme stick to what works, :laugh2: :laugh2: :laugh2:
Probably better that way :mocking: :mocking:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 2:33 pm
by Donkey
Must say this is/was an excellent idea, at least one gets to put the names on the forum to their respective faces. :thumbup:

Re: Who Is Who

Posted: Tue Jul 05, 2011 2:38 pm
by Donkey
Gertc wrote:I was thinking (yes it was a new experience) we all know the names of the people on the forum but we don’t have any idée how the people look that we are talking to.

Gert en Swambo (Veronica)
IMG_0705 (Small).JPG
Gert the pic on your avatar looks just like you, have you noticed? Or I suppose that's why it's there, neh? :whistle:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 2:58 pm
by Mud Dog
Jinne Cassie, I see the Vaal dam got a lot bigger! :D:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 3:03 pm
by CasKru
Mud Dog wrote:Jinne Cassie, I see the Vaal dam got a lot bigger! :D:
That's my swimming pool :D: :D: :D:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 3:11 pm
by Mud Dog
Might be due for a back-wash! :lol:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 3:13 pm
by CasKru
Mud Dog wrote:Might be due for a back-wash! :lol:
Did you see my nice rock feature?

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 3:31 pm
by Mud Dog
CasKru wrote:
Mud Dog wrote:Might be due for a back-wash! :lol:
Did you see my nice rock feature?
lol fam.jpg
lol fam.jpg (4.57 KiB) Viewed 8978 times

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 3:52 pm
by JohanM
Donkey wrote:
JohanM wrote:Hier is ek......Ja ek alleen, want ek het nog nie gekry waarna ek soek nie........... :roll: :shifty:
The attachment Johan.jpg is no longer available
Statement not true Johan, please update, :mocking:
Thumelo, at the time of that post it was the thruth, but yes it has changed in the meantime.... :thumbup: ;-)

Hier is Kerry-lee en ek, geneem by Dewildt Naweek....
Kerry en Ek.jpg
Kerry en Ek.jpg (127.48 KiB) Viewed 8977 times

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 4:17 pm
by Hilux 1
dit sal wees ek, vrou Christine en my dogtertjies, Nika en Madison.

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 4:19 pm
by Hilux 1
En dan is dit ek en Nika

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 6:02 pm
by Donkey
Thumelo, at the time of that post it was the thruth, but yes it has changed in the meantime.... :thumbup: ;-)

Hier is Kerry-lee en ek, geneem by Dewildt Naweek....
Kerry en Ek.jpg
The truth shall set you free :laugh2: :laugh2: :laugh2: :taunt:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 6:41 pm
by Ali3n
Now I feel left out... :laugh2:

Here is my wife Riana and myself...

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 6:51 pm
by Johannes van die See
Nee hel eks te bang my my gesin so te publish..........

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 7:36 pm
by Mud Dog
Niks verkeerd met jou gesin nie Johannes, en daai dogtertjie van julle is te oulik! :winkx:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 8:45 pm
by Johannes van die See
Mud Dog wrote:Niks verkeerd met jou gesin nie Johannes, en daai dogtertjie van julle is te oulik! :winkx:
Andy jy is altyd n gentleman!
Dankie vir die kompliment maar dit is nie dat ek skaam is om my gesin te wys nie, maar hoe meer
informasie mens mense gee hoe meer kan dit misbruik word. Ek is seker maar paranoid as dit kom by
persoonlike info uit gee vir die wereld, maar dis hoe dit is.

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Jul 05, 2011 8:55 pm
by Mud Dog
Verstaan! ;-)

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 6:15 am
by CasKru
Francisco... just wanted to say I like your fodie... very nice setup

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 8:49 am
by Ali3n
CasKru wrote:Francisco... just wanted to say I like your fodie... very nice setup
Thanks Cassie, It was taken by a guy in Polokwane. He is an excellent photographer...

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 9:03 am
by swartvark
:[/quote]
Ek is seker maar paranoid as dit kom by
persoonlike info uit gee vir die wereld, maar dis hoe dit is.[/quote]

Johannes, is jy onder die "witness protection program.....of soek SARS jou dalk????? :lol:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 10:30 am
by OOOOMS
swartvark wrote::
Ek is seker maar paranoid as dit kom by
persoonlike info uit gee vir die wereld, maar dis hoe dit is.[/quote]

Johannes, is jy onder die "witness protection program.....of soek SARS jou dalk????? :lol:[/quote]Hy se hy is in Cameroon, maar ek dink hy is in Seychelles :shh: :shh: :shh:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 10:44 am
by Sebata
ANC - Tumi
Me - Tau (the Lion man)

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 1:51 pm
by arnize2
Myself en Skattebol (Elize) my vrou, sakevennoot, reisgenoot en beste vriend. :yahoo:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 1:58 pm
by Johannes van die See
swartvark wrote::
Ek is seker maar paranoid as dit kom by
persoonlike info uit gee vir die wereld, maar dis hoe dit is.[/quote]

Johannes, is jy onder die "witness protection program.....of soek SARS jou dalk????? :lol:[/quote]

:naah: , tjom, daars n paar manne wat sal like om my info te kry, en dit het niks met geld te doen nie.......

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 2:02 pm
by Johannes van die See
OOOOMS wrote:
swartvark wrote::
Ek is seker maar paranoid as dit kom by
persoonlike info uit gee vir die wereld, maar dis hoe dit is.
Johannes, is jy onder die "witness protection program.....of soek SARS jou dalk????? :lol:[/quote]Hy se hy is in Cameroon, maar ek dink hy is in Seychelles :shh: :shh: :shh:[/quote]

Seychelles? As daar olie is sal ek enige tyd daar gaan werk......
Mark jy weet mos.... as ek my sexy vrou hier moet averteer gaan niemand in elk geval glo sys myne nie, ek wonder self nou en dan hoe ek dit reg gekry het, :eh: