Page 1 of 1
Dates and Venues for our next outing
Posted: Mon Dec 15, 2008 9:18 am
by ThysdJ
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Mon Dec 15, 2008 5:46 pm
by ThysdJ
Just another request. Can you please post your name or something if you made your selection? It will help to tally things up in the end.
Thanks
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Mon Dec 15, 2008 7:38 pm
by Coopraider
Thanks, Thys, done the voting thing.
Coopraider
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Mon Dec 15, 2008 8:27 pm
by Niel
Thys, laat weet waar en wanneer, klaar gevote
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Thu Dec 18, 2008 8:50 am
by shaunmeizter
Shaun, klaar gestem.
Thanx
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Thu Dec 18, 2008 8:54 am
by Mossie
Het my kruisie getrek, dankie Thys
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Fri Dec 19, 2008 1:43 pm
by ThysdJ
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Sat Dec 20, 2008 1:02 pm
by JBurger
I will try hard to fit in with any date/venue. As long as it's not going to destroy my softroader...
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Sun Dec 21, 2008 10:26 am
by Niel
JB, waar is die pics in jou signature vanb die "soft roader"
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Sun Dec 21, 2008 12:47 pm
by ThysdJ
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Sun Dec 21, 2008 1:50 pm
by JBurger
Niel wrote:JB, waar is die pics in jou signature vanb die "soft roader"
Die softroader moet VERDIEN om in die signature opgeneem te word. Daai twee Hiluxe sal my gunsteling voertuie bly tot ek omval. Ek mis al klaar my KZ.
Die sofroader het baie om te bewys voor hy sy plek op die ererol kan inneem. :evil: :evil:
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Mon Dec 22, 2008 10:36 am
by LouisK
Lankal gevote, maar ek moet sê nie 'n ingeligde vote gewees nie, bloot omdat dit lekker naby die huis is!
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Mon Dec 22, 2008 11:11 am
by ThysdJ
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Mon Dec 22, 2008 2:11 pm
by george
Jis Thys.Ek het nog nie gevote nie
Babylon klink lekker.Ek het nou wragtig kaai diens daai naweek :evil:
Gaan kyk of ek dalk my shift kan uitruil.
Daar is mos 'n paar rotse om te slide..
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Mon Dec 22, 2008 2:20 pm
by ThysdJ
george wrote:Ek het nou wragtig kaai diens daai naweek :evil:
Jy sal MOET uitruil, wie anders gaan vir Niel uitsleep? Daar is tot 'n see-saw vir jou om op te speel...
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Dec 23, 2008 12:23 am
by Niel
Kaspaas wrote:wie anders gaan vir Niel uitsleep
:roll: :roll:
Is Kaspaas nie capable nie
:roll:
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Dec 23, 2008 6:44 am
by ThysdJ
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Dec 23, 2008 7:54 am
by JohanM
Dis seker al die diesel dampe wat sy brein besoedel met al die roet, dis seke die wat Niel weer begin met die slepery!!!
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Dec 23, 2008 11:21 pm
by Niel
:roll: :roll: :roll:
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Wed Dec 24, 2008 1:35 pm
by JBurger
Moenie worry nie Niel, daar pomp nog steeds torque deur my are en sodra jy 'n kans kry om een van die petrol heads uit die dwang te help, sal ek die eerste een wees om foto's te neem! :D :D :D
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Thu Dec 25, 2008 8:58 am
by Niel
JB,
Gaan jy saam duine toe some time die week of vroeg volgende week?
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Jan 06, 2009 7:48 am
by ThysdJ
Is daar nog WC manne wat nie ge-vote het nie?
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Jan 06, 2009 3:23 pm
by hentey
het gestem Hentey
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Jan 06, 2009 3:41 pm
by ThysdJ
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Jan 06, 2009 3:44 pm
by hentey
Volgens die poll lyk dit na babilon torin.Hoop daar is banja sand want ek het mos n joppie om te doen.Aan al die diesel snuiwers (Niel en kie) bring eie recovery gear.Hoes daai gese Kaspaas????
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Jan 06, 2009 3:47 pm
by ThysdJ
hentey wrote:Hoop daar is banja sand want ek het mos n joppie om te doen.
Jou luck is uit bra... daar is klei, modder (as dit gereen het) en klippers....
hentey wrote:Aan al die diesel snuiwers (Niel en kie) bring eie recovery gear.Hoes daai gese Kaspaas????
Uitstekend! Ek sou dit nie self beter kon stel nie...
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Jan 06, 2009 3:57 pm
by Niel
Kaspaas wrote:hentey wrote:
Aan al die diesel snuiwers (Niel en kie) bring eie recovery gear.Hoes daai gese Kaspaas????
Uitstekend! Ek sou dit nie self beter kon stel nie...
hentey wrote:Hoop daar is banja sand want ek het mos n joppie om te doen.
Jou luck is uit bra... daar is klei, modder (as dit gereen het) en klippers....
hentey wrote:Aan al die diesel snuiwers (Niel en kie) bring eie recovery gear.Hoes daai gese Kaspaas????
Uitstekend! Ek sou dit nie self beter kon stel nie...
Luister, julle twee petrol koppies skuif die sitplekke vorentoe en draai die vensters oop want daai petrol fumes is nie goed vir julle nie
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Jan 06, 2009 4:00 pm
by ThysdJ
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Jan 06, 2009 4:01 pm
by Niel
Kaspaas wrote:Oppas, ek sit vir Bosvark op jou...
Dis beter vir ons as wat daai kissie biertjies in jou 80l NL yskas vir jou is...
Oppas, ek sit vir Bosvark op jou...
Ok ok jammer jammer baia baie jammer
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Jan 06, 2009 4:02 pm
by ThysdJ
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Tue Jan 06, 2009 8:43 pm
by Dadz Toy BFI
My vote is in the pot thanks
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Wed Jan 07, 2009 8:17 am
by george
Ons weet George doen daai naweek byvoorbeeld Kaai-diens
Op die oomblik lyk dit nie of ek daar gaan uitkom nie. :evil: Sal nog sien wat ek kan maak.
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Wed Jan 07, 2009 11:30 am
by ThysdJ
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Wed Jan 07, 2009 11:44 am
by hentey
Kan ek maar aanvaar dis 31/01/09 babilon torin of moet ek wag vir 14/01/09.?
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Wed Jan 07, 2009 12:02 pm
by ThysdJ
Enigiets kan nog gebeur Hentey, maar ek dink ons kan teen Maandag se kant 'n final call maak.
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Wed Jan 07, 2009 12:41 pm
by hentey
Dankie.Ons wag maar liewers.Kaspaas ek maar n gewone lux sonder al die fancy megafters en wil hom nie graag breek nie.Gebruik dit elke dag vir werk ens.Wil net seker maak dit is nie n extreme event nie.
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Wed Jan 07, 2009 12:48 pm
by ThysdJ
Niks extreme nie Hentey. Maar dit is baie scenic, en daar is "speelplek" vir die manne wat wil.
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Thu Jan 08, 2009 5:43 pm
by shaunmeizter
Alles lyk reg vir die 31ste, laat weet maar wat wie waar hoeveel en al daai nice dinge!
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Fri Jan 09, 2009 6:44 am
by ThysdJ
Okay, the way this poll is going it seems with a reasonable amount of certainty that it will be Babs on 31 Jan?
Can I close the poll now and anybody else that want to join us fall in with this arrangement? That gives us almost 3 weeks to organise and book the venue etc etc
:roll:
Guys what say you?
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Fri Jan 09, 2009 9:48 am
by ThysdJ
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Fri Jan 09, 2009 6:17 pm
by hentey
Yes ,you have my vote for closing the poll
Re: Dates and Venues for our next outing
Posted: Mon Jan 12, 2009 7:10 am
by ThysdJ
I am closing this poll now, and locking the topic. I created a new topic with roll-call here.
viewtopic.php?f=57&t=5063
Thanks for using the poll and making this technology work for us.