Hiert, jou Ford!!

Of course there are people who only dream about driving a Hilux or Cruiser. They are welcome to show us their current vehicles here, ask questions or post some exciting new releases.
Post Reply
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Hiert, jou Ford!!

Post by ToyX4 »

So dog ek ek kom deel julle maar net mee dat ek nou amper so goed is soos n blou bul supporter..... :twisted:
Ek ry nou n Ford :shock:

Ek skree darem nie vir die bulle nie, sal ook nooit nie, maar ja, ek het toe maar n 3.0 TDCi Supercab gekoop.
Platkar ingeruil, en die D4D is baie naby aan gaan, net nuwe windskerm insit en was.

Het maar so besluit, want ons vriende by Toyota wil mos nie n supercab tipe Hilux aan ons Boere verkoop nie.
En die Ford se agterdeure wat oop het baie punte getel, want die is nou ook ons platkar/plaasbakkie.

En ek het so maar n 4x2 gekoop, want ek sien die Fords breek maar maklik met 4x4 speletjies, en ek kan dan ook nie in die versoeking kom om Hiluxe se gatte te probeer skop nie :twisted: :twisted:

Darem het ek nog die SFA Hilux :thumbup:

Image
ImageImage
Image
User avatar
King Rat
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 645
Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux
Real Name: Coenraad

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by King Rat »

Set loose the dogs of war....
:twisted: :twisted: :twisted:

Nice (nee ek is ook nie n closet bulle supporter nie)
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6

Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by Jaws »

Ek sien is `n man na aan Benhur se hart:

1)Skreeu nie vir die Bulle nie
2)Ry `n Ford
3)Ry `n Diesel :crazy:

Baie geluk, een van vriende wat `n 3.0D4D ry elke dag het `n ruk terug een gevat vir `n test drive en in sy opinie is Frot baie sterker.
:thumbup:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by ThysdJ »

Geluk Riaan, ek hou jou en jou Fordjie fyn dop, my volgende ryding is dalk ook so iets... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by CasKru »

Baie geluk Riaan... Ek is nie 'n ford van nie maar dit is 'n mooi bakkie daai. Mag dit die Ford wees wat die minste probleme nog ooit gaan hê! :)

PS: EK dink jy was so bietjie haastig want dit lyk of Toyota SA wel volgende jaar die Supercab gaan inbring
To God be the glory
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by Scorpion »

Geluk, Riaan!
Kaspaas wrote:Geluk Riaan, ek hou jou en jou Fordjie fyn dop, my volgende ryding is dalk ook so iets... :twisted: :twisted: :twisted:
Wat!!!!?????? Gaan jy die Beemer vir hom inruil? Hy kom dan met flikkerligte en almal weet jy kan nie na 'n Beemer ooit weer iets met flikkerligte ry nie... :twisted: :twisted:
CasKru wrote: PS: EK dink jy was so bietjie haastig want dit lyk of Toyota SA wel volgende jaar die Supercab gaan inbring
Waar hoor jy dit?
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by ThysdJ »

Scorpion wrote:Hy kom dan met flikkerligte en almal weet jy kan nie na 'n Beemer ooit weer iets met flikkerligte ry nie... :twisted: :twisted:
Dit sal vir my 'n heel nuwe ervaring wees.... :clap: :clap: :clap:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by JohanM »

Kaspaas wrote:
Scorpion wrote:Hy kom dan met flikkerligte en almal weet jy kan nie na 'n Beemer ooit weer iets met flikkerligte ry nie... :twisted: :twisted:
Dit sal vir my 'n heel nuwe ervaring wees.... :clap: :clap: :clap:
Dit sal `n nuwe speelding wees vir jou Thys!!!! :thumbup: :thumbup: Kan jy net dink watse gemors gaan die kaapse verkeer wees as jy nou eweskielik moet begin wys watter kant toe jy nie gaan draai nie..... :lol: :lol: :lol:
Johan Marais
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by CasKru »

Scorpion wrote:Waar hoor jy dit?
Okay dalk nie volgende jaar nie maar ek dink nie te ver nie...
www.wheels24.co.za wrote:Perhaps the only thing Hilux still needs is a cab-and-a-half derivative. Recent exchange rate volatility has made Thai-built Hilux cab-and-a-half imports an unattractive option.

Local production would require a major logistical exercise at the Prospecton production facility outside Durban, so don’t expect the VAT loophole Hilux option any time soon – though Toyota says they are cognisant of the demand. If you’re going to Namibia this December holiday though, you’re sure to see a few…
To God be the glory
User avatar
LouisK
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
Town: Durbanville
Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
Real Name: Louis Kriel
Location: Durbanville

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by LouisK »

Ek se dit maar swaar, maar van die nuwe bakkies is hy by verre die mooiste. Dis nou as jy hom vergelyk met die nuwe goeters wat soos reuse drafskoene lyk. (Triton etc etc) :|
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by BenHur »

Riaan

Nice bakkie maar ek kan jou sê my een vriend se 2x4 DC 4.0 V6 gee hom 10km/l (hy bullsh.. nie, maar hy is 'n blou bul ondersteuner) ons kry kry elke maand ons stannic petrol state by die werk en hy het my al gewys, Dis sy daily commuter waarmee hy deur die verkeer ry elke dag 40km one way.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by BenHur »

O ja onthou as jy ford ry word jou bloed ook blou en ek het vergeet om te sê - Geluk met die nuwe wa.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by Family_Dog »

I'm still in a state of shock... :sick: :sick:


Just kidding.... many happy miles with your Ford, Riaan! :clap:

You now just need a radio for it :mrgreen:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
hilex08
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
Real Name: Hennie

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by hilex08 »

Nice bakkie Riaan !!!!


Ek het ook een saam met my hilex !!!!


many miles of happy motoring !!!!!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by ToyX4 »

Dankie manne.
Ek hoop ook dis die Ford wat die minste moeilikheid nog ooit sal gee :D:

Cassie, al kom daai Toyota more uit, sal ek nie spyt wees nie. Die agterdeure wat oopmaak is erg gemaklik, veral met Zandri in en uit - het vandag gesien. En hy is nogals nie te lelik nie, en rit gehalte is myle beter as die Hilux.
Dalk oor n jaar en n breek of twee voel ek anders.
O, en het ek genoem dat daai 3.0 diesel enjin trek soos n stoomtrein, en hy nog vinnig ook.

Bennie, is daai petrol verbruik van jou vriend se V6 op GPS kilometers of speedo kilometers uitgewerk?
Marcus het n 2.5 Ford, en die hele wereld loop en vertel hy kry 10km/l, tot hy met n GPS sy kilo's gemeet het, toe kry hy skielik 8km/l. Daai goed se klokke kan maar ver uit wees.
ImageImage
Image
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by Family_Dog »

Hey Riaan,

Look at what I'm getting for Christmas.... :lol:


http://www.youtube.com/watch?v=6FiSCJSW5fo


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by ToyX4 »

Family_Dog wrote:Hey Riaan,

Look at what I'm getting for Christmas.... :lol:


http://www.youtube.com/watch?v=6FiSCJSW5fo


-F_D
Moving to Japan, Eric?
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by BenHur »

OK Riaan ek dink die nuutjie van daai Frod Diesel is nou verby. So wanneer doen ons 'n Lexus conversion op hom. :twisted: :twisted: :twisted: Blom, sê hoeka hy is juis lus vir so 'n projekkie.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by ToyX4 »

Wanneer vat ek hom vir Blom?
Dan bou ons daai Ford diesel motor in die SFA Hilux in. Dan gaan ons vir Oupa, Baas Oupa moet noem :D:
Dink net hoe lekker gaan Oupa ry met so n lekker Ford dieseltjie in.

Wie is verantwoordelik vir my avatar? Nogals snaaks :clap: :clap: :clap:

Die Ford se nuutjie is nou verby, en ek terg maar net so bietjie.
Ons sal maar moet sien hoe loop die ou oor n jaar of twee - as ek dit regkry om hom so lank te ry.
Maar ek is tevrede sover.
Hoop net as ek moeilikheid kry sal ek dieselfde van Ford se diens kan se.
ImageImage
Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by ToyX4 »

Na amper 3 maande en 13 000 km het die Ford darem nog nie een keer gebreek nie.
Gem. dieselverbruik 10km per liter. Nie sleg vir n bakkie nie.

Man, en sleep die ou lekker.
ImageImage
Image
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by Scorpion »

Jammer om van jou k*k te hoor... :twisted: :twisted: :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by pietpetoors »

Man, en sleep die ou lekker.
Ek moet sê, van al die karre wat ek al moes sleep, sleep die Fords nogal lekkerder as die ander, weet nie hoekom nie :lol:
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hiert, jou Ford!!

Post by ToyX4 »

pietpetoors wrote:
Man, en sleep die ou lekker.
Ek moet sê, van al die karre wat ek al moes sleep, sleep die Fords nogal lekkerder as die ander, weet nie hoekom nie :lol:
:lol: :lol:
ImageImage
Image
Post Reply

Return to “Other Vehicles”