Page 1 of 1

Sfa skokbrekers?

Posted: Fri Nov 10, 2023 4:02 pm
by nols27
Goeie middag mense, ek moet my 1988 Sfa dc Hilux se skokbrekers vervang, die bakkie het ñ 50mm lift. Die voorste skokbrekers, monroe AU161702 en AU161704 word nie meer gemaak nie selfde met gabriel en KYB. Ek het Ironman nitro gas 63900 skokbrekers ingehaad en hulle kry ek ook nie. Die oorspronklike voorskokbrekers monroe m5454 is beskikbaar maar hulle is heelwat korter as die wat tans in is. Het iemand dalk vir my ñ part nommer van ñ monroe of enige skokbreker wat daar pas asseblief? Die agterste skokbrekers is nie ñ probleem nie hulle is beskikbaar in monroe gasmagnum en gabriel safari's

Sent from my SM-A127F using Tapatalk


Re: Sfa skokbrekers?

Posted: Sun Nov 12, 2023 7:19 pm
by Family_Dog
Nols, try Darryl at Mikem Suspension
http://mikemsuspensions.co.za/


-F_D

Re: Sfa skokbrekers?

Posted: Mon Nov 13, 2023 9:57 am
by niclemaitre
You should be able to get Old Man Emu in those dimensions still

Re: Sfa skokbrekers?

Posted: Mon Nov 13, 2023 2:00 pm
by nols27
Ek sien hulle gebruik ñ gabriel safari G56118 (F250) skokbreker of die ouer toyota fortuners se agter skokbrekers vir die sfa se voorste skokbreker. Ek het na die fortuner se skokbreker gekyk maar sy onderste mounting is nie dieselfde nie, ek kon nognie die G56118 onder oeë kry nie, is daar iemand wat die G56118 gabriel safari in die sfa hilux gebruik?

Sent from my SM-A127F using Tapatalk


Re: Sfa skokbrekers?

Posted: Thu Nov 16, 2023 1:26 pm
by nols27
Ek kon darm Gabrie G56118 skokbrekers kry, hulle is presies die selfde grote as die ironman skokbrekers wat in was.

Sent from my SM-A127F using Tapatalk


Re: Sfa skokbrekers?

Posted: Thu Nov 16, 2023 8:58 pm
by Thabogrobler
Dis dalk bietjie laat nou maar die G56166 werk blykbaar ook mooi.

Re: Sfa skokbrekers?

Posted: Fri Nov 17, 2023 5:22 am
by nols27
Baie dankie ek sal daai nommer neerskryf want die G56118 raak ook nou skaars

Sent from my SM-A127F using Tapatalk