Page 1 of 1

Bande of 17" rims

Posted: Mon Apr 03, 2023 7:47 pm
by rood
Goeie naand

Gaan n klip in die die bos gooi en wil hoor of daar nie n forum lid is wat dalk twee 265 70 16 bande het wat net rondstaan em nog gebruik kan word nie of n stel 17" hilux rims wat rondle nie.

Weens omstandighede mos my besogheid toemaak en sit ek vir die laaste 2 maande sonder werk en my bande is klaar en eerlik nie n sent om eers nuwes of tweede handse bande te kan koop nie


Sent from my iPhone using Tapatalk