Page 1 of 1

4y efi module

Posted: Thu Oct 06, 2022 11:05 am
by Diffie
MorĂª almal, eerste keer wat ek die forum gebruik,
Ek het 'n 1998 Hilux 4y wat verander is na efi met dictator management
Ek is maar dom as dit kom by die efi en bedrading, nog moeiliker as jy nie self die conversion gedoen het nie,
Volgens my is die efi intake van gwm, daar is 'n electric distrubutor op,
Daar is 'n 7 punt module, met slegs 3 drade in toe ek hom gekry het, het enige iemand dalk vir my 'n diagram vir bedrading van 7 punt module, sal foto van myne by sit hoe hy op oomblik lyk, is van bonnievale wes kaap, kry nie sommer iemand naby in die klein dorpie wat weet wat daar aangaan