Page 1 of 1

Radiator breather pipe broken

Posted: Mon May 03, 2021 8:49 pm
by Mervin
Hi

Jammer as daar reeds n topic is hieroor.. dalk search ek verkeerd.

Ek het my engin gewas en per ongeluk liggies aan die pypie gestamp wat van die top van die radiator na die overflow bottle to gaan. Die plastic pyppie het teen die radiator afgebreek.
Vervang en nou die radiator of kan die pyppie reggemaak word?
Bygese die radiator het nou 360 000 km op.

Re: Radiator breather pipe broken

Posted: Tue May 04, 2021 8:50 am
by niclemaitre
Jy kan probeer met met draad en epoxy. Bind dit in plek met die draad en sit die epoxy oor dit.

Dit lyk asof die radiator uit PA6 (nylon) gemaak is, en daar is nie baie gomme wat werk met dit.

As jy nie regkom met gom, miskien kan jy 'n brass fitting in die housing tap?