Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

User avatar
Riceburner
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 842
Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
Town: JHB
Vehicle: D2 V8
Real Name: Darryl
Location: Mondeor

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by Riceburner »

Was at Berakah the weekend, beuatifull, green, lotsa water. Might come throu on Sat morning.
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by ecotech »

well i wana know who will help me getting stuck and what do we need to take with.

who is going from jhb side and what times?
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by CasKru »

HannesCreamsoda wrote:
CasKru wrote:Ek gaan my bes doen om daar uit te kom... ek moet net sometime my starter en altenator gaan oplaai saterdag :)

As ek dit laat middag kan doen sal ek kan deur kom :)

Dropper! Parys en Moegatle is ewe ver! :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

Kidding ne!
:oops: :oops: :oops: :oops:
Jy sien... dit is wat gebeur as mens te veel balle in die lig het. Het skoon vergeet van die Moegatle trippie... het dit seker erase oorlat ek mense sou oor gekry het die naweek en toe drop hulle my.... (sulke varke).
To God be the glory
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by ecotech »

enige iemand wat van die wesrand af gaan ry en hoe laat?

anders moet ek vroeg opstaan saterdag en deur jaar en ekt min lus daarvoor
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by BenHur »

Ons sal Vrydag middag deur ry.

Ouens dit lyk my die groep gaan groot wees Charlie Brown het ook op die 4x4 community site gepost dat hulle deurkom met 'n groep.

So kan ons sommer nou bietjie house keeping doen. As die groepe te groot is gaan dinge baie stadig so ons moet dalk opbreek en in meer as een groep ry.

Asseblief daar gaan vrouens en kinders ook wees op die roete so vir almal se veiligheidsonthalwe wil ek versoek dat daar geen ge drinkery op die roete sal wees nie. So een koue ene gedurende middg ete is OK maar dis die limiet.

By die kamp wil ek ook vra dat mense matigheid voor oë hou met die drank saam, ons gaan juis Berakah toe om die rustigheid van die natuur in te neem en te geniet weg van die stad se lawaai af so as ouens te veel lawaai water drink en loud raak soos laas gebeur het is dit onaangenaam vir ander kampers, so asb los maar die kwaai lawaai water by die huis of anders as jy nie daarsonder kan nie kamp eerder by die huis.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by ToyX4 »

Bennie, sorry man, vergeet bietjie om jou terug te bel.
Ek gaan maar uitsit die keer.
Geniet dit
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by BenHur »

Ag nee sies man ek is seker daai hoenners kan hulle self oppas vir so 6 ure. Charmaine en my skoonma gaan nie ry nie hulle gaan by die kamp bly, ek het vir Cassie gesê hy moet Linda ook saambring, so jy kan maklik Yolande en Zandri saambring dan kan hulle 'n lekker henne party hou by die kamp.

Jy en Eric was die rede hoekom ons die outing by Berakah hou nou drop julle altwee ons :cry: :cry: :cry:
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by JohanM »

BenHur wrote:Charmaine gaan nie ry nie
Bennie wie gaan nou die movie & foto's neem??? :roll: :twisted: :twisted: :twisted:

Riaan, jy het `n rede gesoek om met oupa te ry, en ons het vir jou een gegee, nou drop jy ons.......... :( :( :(
Johan Marais
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by BenHur »

Ja as Riaan nie wil kom nie moet hy maar net vir Oupa stuur ek sal haar ry oor die trai :twisted: :twisted:

Kom Riaan sy gaan lekker onfiks word en dan praat ek nie eers van Bulldog nie, arme Bulldog staan daar in die dorp en treur soos 'n leeu in 'n honnehok by die zoo.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by JohanM »

BenHur wrote:Ja as Riaan nie wil kom nie moet hy maar net vir Oupa stuur ek sal haar ry oor die trai :twisted: :twisted:

Kom Riaan sy gaan lekker onfiks word en dan praat ek nie eers van Bulldog nie, arme Bulldog staan daar in die dorp en treur soos 'n leeu in 'n honnehok by die zoo.
Bennie, ek dink jy moet via Klerkies ry vrydag en Bulldog gaan haal, aangesien hy so baie staan!! :twisted: :twisted: :twisted:
Johan Marais
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by BenHur »

Dis reg so, Riaan sorg dat jy Vydag Oupa daar by Eric aflaai, sal Abrie se A-frame leen en Oupa met Bulldog oor Berakah tow. Dan kan hulle albei so bietjie bene rek.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by JohanM »

Goeie idee Bennie, dan kan ons sommer vir Eddie begin leer om te bestuur!! :wink: :twisted: :twisted:
Johan Marais
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by Scorpion »

BenHur wrote: By die kamp wil ek ook vra dat mense matigheid voor oë hou met die drank saam, ons gaan juis Berakah toe om die rustigheid van die natuur in te neem en te geniet weg van die stad se lawaai af so as ouens te veel lawaai water drink en loud raak soos laas gebeur het is dit onaangenaam vir ander kampers, so asb los maar die kwaai lawaai water by die huis of anders as jy nie daarsonder kan nie kamp eerder by die huis.
Dan gaan ek nie meer saam nie! :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by ecotech »

wie gaan almal van die wesrand af en hoe laat asb?
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by BenHur »

Ons sal ek beplan om Vrydag vroeg deur te gaan so ons kan enige iets van 11:00 to 14:00 wegtrek.

Martin jy is die enigste een vanaf die wesrand.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by Family_Dog »

Jy en Eric was die rede hoekom ons die outing by Berakah hou nou drop julle altwee ons :cry: :cry: :cry:

Stories...!!!

Ons Wes-Transvaalers is darem 'n besige klomp, veral die tyd van die jaar. Julle ouens noord van die Vaal het te veel tyd op julle hande :twisted: :twisted:

Riaan, ek dink dis 'n conspiracy - Bennie wil vir Bulldog en Oupa kidnap... versigitig wees, ou maat, hou hulle dop! :o:

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4

One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage

Image
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by ecotech »

uhm, probleem.

ek werk nog daardie tyd en is nie so gelukkig om vroeg te kan waai nie. wel ek weet nie of ek kan nie. ja tipies. al die wesranders is te besig met ander gemors en wil nie die wesrand support nie.

bennie ek wil net weet, waar en hoe kry ek julle? ek sal later deur ry maar ek sal nie belowe op n tyd nie. ek moet eers die werk klaar maak voor die baas in sy broek bollie.
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by ToyX4 »

Family_Dog wrote:
Jy en Eric was die rede hoekom ons die outing by Berakah hou nou drop julle altwee ons :cry: :cry: :cry:

Stories...!!!

Ons Wes-Transvaalers is darem 'n besige klomp, veral die tyd van die jaar. Julle ouens noord van die Vaal het te veel tyd op julle hande :twisted: :twisted:

Riaan, ek dink dis 'n conspiracy - Bennie wil vir Bulldog en Oupa kidnap... versigitig wees, ou maat, hou hulle dop! :o:

-F_D
Dis hoekom ek besluit het om nie te gaan nie Eric. Bang die Gautenger gang teen my op, maak my aan n boom by die mineshaft vas, en kidnap vir Oupa :D:
En Oupa se vermoens is bietjie advanced vir Berkah :mrgreen: :mrgreen:

Sorry ouens, skoonfamilie kuier by hulle dogter en kleindogter. En my vrou se dit sal ongeskik wees van my as ek nie hier is nie.
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by BenHur »

Ek sien op hulle website is 'n map.

Image

* Follow the concrete highway N1 Johannesburg - Cape Town.
* Take the Sasolburg / Parys off ramp.
* Turn right and take road into Parys.
* Follow the "S" road through Parys to robot - Potchefstroom / Fochville signboard. Turn right at robot.
* Cross the Vaal river bridge. Follow Berakah signs and turn left to Potchefstroom (2nd road).
* Follow road over the mountain to next Berakah signboard turning left into dirt road.
* Follow dirt road for ±2km to Berakah Adventures signs.
* Follow Berakah Adventures signs.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by BenHur »

ToyX4 wrote:
Family_Dog wrote:
Jy en Eric was die rede hoekom ons die outing by Berakah hou nou drop julle altwee ons :cry: :cry: :cry:

Stories...!!!

Ons Wes-Transvaalers is darem 'n besige klomp, veral die tyd van die jaar. Julle ouens noord van die Vaal het te veel tyd op julle hande :twisted: :twisted:

Riaan, ek dink dis 'n conspiracy - Bennie wil vir Bulldog en Oupa kidnap... versigitig wees, ou maat, hou hulle dop! :o:

-F_D
Dis hoekom ek besluit het om nie te gaan nie Eric. Bang die Gautenger gang teen my op, maak my aan n boom by die mineshaft vas, en kidnap vir Oupa :D:
En Oupa se vermoens is bietjie advanced vir Berkah :mrgreen: :mrgreen:

Sorry ouens, skoonfamilie kuier by hulle dogter en kleindogter. En my vrou se dit sal ongeskik wees van my as ek nie hier is nie.
Soos ek gesê het ons maak planne om julle te gemoed te kom, ons reel ons dinge so, dat ons daar kan wees en dan drop julle ons. Lyk my julle sal op 'n time management course moet gaan want julleouens kan nie julle tyd bestuur nie, lyk my tyd bestuur julle, volgende keer moet julle nie moan as ons iets reel en julle moet ver ry om daar te kom nie.
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by Rampie »

Kom ons probeer vir die 3e keer 'n reply op laai, hou dit kort:

Hallo julle, eks nog hier, draf net bietjie rond. Sal nie betyds Saterdag van Jan Kempdorp af kan deur ry Parys toe nie, maar maak Saterdaagaand 'n lekker bring en braai sessie, dan probeer ons daar uitkom. Maak dit sommer oop vir ander ouens wat nie kan ry die dag nie, sommer so 'n jaar aflsuiting en lekker ken mekaar kuier.

Groetnis
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by BenHur »

Hi andre gedag jy het ons verlaat. Dit sal gaaf wees kom gerus deur. Laai sommer daai anner outoppie ook op wat ons so gedrop het laat hy saamkom vir die braai.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by ToyX4 »

Bennie, ek is n armgat, so ja tyd en geld bestuur my. Ek bestuur nie my tyd en geld nie.

Sien jyt reggekom Andre
ImageImage
Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by JohanM »

Due to retrenchments at work and financial constraints I will not be able to attend the weekend anymore.

:shock: :shock: :shh:
Johan Marais
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by CasKru »

JohanM wrote:Due to retrenchments at work and financial constraints I will not be able to attend the weekend anymore.

:shock: :shock: :shh:
is dit nou genuine?
To God be the glory
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by JohanM »

CasKru wrote:
JohanM wrote:Due to retrenchments at work and financial constraints I will not be able to attend the weekend anymore.

:shock: :shock: :shh:
is dit nou genuine?
Ja dit is genuine Cassie!!!! Het selfs vir Bennie moes bel en se ek kan dit nie maak nie...... :( :(
Johan Marais
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by CasKru »

JohanM wrote:

Eish... sorry om te hoor man...
To God be the glory
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by Family_Dog »

BenHur wrote:
Soos ek gesê het ons maak planne om julle te gemoed te kom, ons reel ons dinge so, dat ons daar kan wees en dan drop julle ons. Lyk my julle sal op 'n time management course moet gaan want julleouens kan nie julle tyd bestuur nie, lyk my tyd bestuur julle, volgende keer moet julle nie moan as ons iets reel en julle moet ver ry om daar te kom nie.

"Time management?" :mrgreen:

Bennie, die groot probleem is ons werk vir onself, nie vir die Goeverment nie! :D: :D:

Het nou pasuitgevind in any case ek kry besoekers van oorsee af die naweek wat hier kom bly vir 'n paar dae. Paul is baie lus om 'n trailtjie te ry, so ons sal seker maar duer die week Berakah gaan ry. Is Berakah oop op weeksdae?

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4

One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage

Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by BenHur »

Ja well thanks everybody for attending, ek en Cassie en Johan en Charlie Brown het julle teenwoordigheid terdee geniet :evil: :evil:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by Family_Dog »

Glad you enjoyed it, but then why the :evil: :evil: ?

Wasn't there a crowd from the Community forum as well?

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4

One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage

Image
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by ecotech »

uhm jammer hoor. van ons armsalige slap siele moes werk die naweek. ek was op standby en het eers vrydag gehoor, dus was ek nie daar n ie maar as ek kon was ek daar. :x
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by BenHur »

Family_Dog wrote:Glad you enjoyed it, but then why the :evil: :evil: ?

-F_D
For trying to arrange a GTG and everyone dropping us. Sies die capies maak ons manne se name gat. Even land Rover bestuurders het minder excuses of hassles om hulle mense bymekaar te kry :cry: :cry: :cry:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by Family_Dog »

I did suggest a GTG at my house... ;)

The 220v plugs are all done, the ceiling is in, Fritz & Hot Dog are parked inside. But I still am busy with the brick paving, painting and the lights, hopefully will finish all this week. My chalkline lied to me a bit, so the conduit is slightly skew, will have to fix that later.

My back is sore, I'm not made for this sort of stuff :confused:

Wasn't there a bunch of guys from the Community forum? Did they all drop out?

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4

One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage

Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by CasKru »

We saw Chuck Norris there (take it that he has a new owner). So I'm guessing there were a few of the community forum guys there.
To God be the glory
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by BenHur »

Charles was there with his group (not 4x4comms people) and Christo who bought Chuck Norris is from the Nissan Forum, but The Hurters camped by themselves as no one from this forum pitched
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by CasKru »

BenHur wrote:Charles was there with his group (not 4x4comms people) and Christo who bought Chuck Norris is from the Nissan Forum, but The Hurters camped by themselves as no one from this forum pitched
Maar Bennie... is julle dan no one? Ons het dan die Admin van die site gestuur om ons te verteenwoordig :)
To God be the glory
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by george »

Sies die capies maak ons manne se name gat
Nou moet die stormers ook net wakker skrik
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by ToyX4 »

BenHur wrote:Ons sal Vrydag middag deur ry.

Ouens dit lyk my die groep gaan groot wees Charlie Brown het ook op die 4x4 community site gepost dat hulle deurkom met 'n groep.

So kan ons sommer nou bietjie house keeping doen. As die groepe te groot is gaan dinge baie stadig so ons moet dalk opbreek en in meer as een groep ry.

Asseblief daar gaan vrouens en kinders ook wees op die roete so vir almal se veiligheidsonthalwe wil ek versoek dat daar geen ge drinkery op die roete sal wees nie. So een koue ene gedurende middg ete is OK maar dis die limiet.

By die kamp wil ek ook vra dat mense matigheid voor oë hou met die drank saam, ons gaan juis Berakah toe om die rustigheid van die natuur in te neem en te geniet weg van die stad se lawaai af so as ouens te veel lawaai water drink en loud raak soos laas gebeur het is dit onaangenaam vir ander kampers, so asb los maar die kwaai lawaai water by die huis of anders as jy nie daarsonder kan nie kamp eerder by die huis.
Wat kla jy nou so Bennie? Jy het gevra vir n rustige naweek gehad en jy het een gekry. :!: :!:
ImageImage
Image
User avatar
Bfreesani
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 176
Joined: Thu Jan 10, 2008 7:31 am
Town: Roodepoort
Vehicle: Nissan Sani 2.7TD
Real Name: David

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by Bfreesani »

Ek naam dan aan daar is geen fotos nie :think: ...

Jammer om te hoor, ek is genooi deur Christo (nuwe Chuck Norris drywer) maar dit was te kort kennisgewing gewees...
Later....
David
Hillbilly
Image
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08

Post by Ou Bloues »

WOW, as ek nou die sien, is ek baie bly daar het 7 manne opgedaag vir Karee Krans die naweek, ons wil vir volgende maand die trip " Berakah " reël, maar sal maar moet aandring op deb. betalings om die selfde storie weer te vermy, my vrou sal my afslag as ek so iets reel en net ons daag daar op.
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
Post Reply

Return to “Gauteng”